2023 #WrapUp - Year in review
That's a #Wrap on 2023 🎬
Here are some of our best moments from the year 🥳
From a bundu-bashing EV road-trip 🚙🔌, to a wild-west inspired local commercial 🌵, to an inspiring shoot with the #Bokke before their big WIN 🇿🇦, this was the year of firsts as we ventured into new territory and took our game to the next level 🕹🚀
Kudos to all who made this year #Epic
Bring on 2024! 💪
#YearInReview #BestOf2023 #BringOn2024
That's a wrap on the first season of #Privaatspeurders! 🎬 🎞 🎉
Here's a short of our PM, Daniel, clapping to Gwen Stefani on set 👏🏽👏🏽👏🏽
A big THANKS to all who helped to bring this show together, from our sauve presenter, former Cpt. Ben Booysen, to our three thrilling PI's, Odette van Staden, Luke Enslin and Wendy Pascoe, the remarkable support from Mike Bolhuis and his passionate team, to VIA TV for giving this show a platform, and all those well beyond... thanks to everyone who helped to #MakeItEpic.
The good news is: #Privaatspeurders is still available to watch on DStv Catch Up and Showmax 🖥
Vanaand op Privaatspeurders vertel Luke Enslin hoe hy as polisiespeurder in die vroeë 2000's georganiseerde misdaad in Pretoria help bekamp het.
Skakel in vir Privaatspeurders om 20:00 op VIA TV (DStv-kanaal 147) #VIA147 #VIATV
In dié episode van #Privaatspeurders vertel Luke Enslin van Paul Gibson, 'n swendelaar wat mense van hul hardverdiende geld besteel.
Privaatspeurders om 20:00 net op VIA TV (DStv-kanaal 147) #VIA147
Vanaand op #DieStaatTeen bespreek adv. Evadne Kortje die saak van die Plettenbergbaaise besitter van kinderpornografie.
Moenie die seisoenfinaal van "Die Staat Teen" mis nie. Vanaand om 20:00 op VIA TV (DStv-kanaal 147).
#DieStaatTeenWilliamBeale #ViaTV
Vanaand op #Privaatspeurders: toe 'n ma van Kemptonpark hoor haar dogter word deur 'n familielid gemolesteer, het privaatspeurder Odette van Staden haar bygestaan.
Skakel in vir Privaatspeurders om 20:00 op VIA TV (DStv-kanaal 147)
In vanaand se voorlaaste episode van "Die Staat Teen" seisoen 2, vertel adv. Louis van Niekerk van die veeleisende bedrogsaak wat hy in 2001 in George aangepak het.
Skakel vanaand om 20:00 in op VIA TV (DStv-kanaal 147). #DieStaatTeen #ViaTV
Vanaand op #Privaatspeurders vertel Luke Enslin van sy dae in die polisie toe hy die sluipmoordenaar en krimineel Ferdi Barnard ondersoek het.
Skakel in vir Privaatspeurders om 20:00 op VIA TV (DStv - kanaal 147)
Hierdie week op "Die Staat Teen" vertel Adv. Evadne Kortje van die moord op Pastoor Albern Martins voor die Blue Downs-landdroshof.
Skakel vanaand om 20:00 in op VIA TV (DStv - kanaal 147) #DieStaatTeen #VIATV
In hierdie week se episode van #Privaatspeurders ontmoet ons vir Wendy Pascoe wie Pascoe Investigations PTY Ltd saam met haar lewensmaat Mc Venta bestuur.
Wendy vertel van die moord op Duncan du Plessis wie aangeval is deur ‘n groep gewapende mans in sy drankwinkel in Roodepoort in 2017.
Privaatspeurders om 20:00, net op VIA TV (DStv - kanaal 147)
Skakel in vir die volgende episode van Die Staat Teen, vanaand om 20:00 op VIA TV (DStv - kanaal 147)
Hierdie week vertel Adv. Susan Galloway van die 2013 moord op Rosemary Theron van Vishoek.
#DieStaatTeen #ViaTV #VIA147
In vanaand se tweede episode van ons nuwe reeks, Privaatspeurders, ontmoet VIA-kykers vir Luke Enslin, 'n privaatspeurder van Roodepoort.
Luke vertel van 'n Vrystaatse boer wie homself op sy plaas geskiet het en hoe Luke onraad vermoed.
Privaatspeurders om 20:00, net op VIA TV (DStv kanaal 147)
#Privaatspeurders
Op die hakke van ons South African Film & Television Awards (SAFTAS) oorwinning die afgelope naweek, moet ons julle herinner om nie vanaand (Maandag) episode 9 van Die Staat Teen seisoen 2 mis te loop nie.
In vanaand se episode bespreek adv. Louis van Niekerk die moord op Susan Rohde en die opspraakwekkende saak wat daarop gevolg het.
Die Staat Teen word elke Maandag om 20:00 op VIA TV (DStv-kanaal 147) uitgesaai.
#viatv #VIA147 #diestaatteen
Vanaand skop die eerste episode van ons splinternuwe reeks, Privaatspeurders, af.
In dié episode stel Odette van Staden, 'n privaatspeurder van Krugersdorp, aan VIA-kykers bekend. Odette is op die spoor van Theo Gerber wat sedert die begin van 2022 vermis is. Sy vertel ook meer oor haarself en hoe sy 'n privaatspeurder geword het.
Privaatspeurders om 20:00, net op @viatv @dstvza -kanaal 147.
In vanaand se episode van Die Staat Teen vertel adv. Evadne Kortje die tragiese verhaal van die minderjarige Elda Japhta, wat in 2015 wreed deur haar kêrel in Bredasdorp vermoor is.
Skakel vanaand om 20:00 in, net op VIA TV (DStv-kanaal 147).
#diestaatteen #VIA147 #viatv
Die aap is uit die mou! Ons is baie opgewonde om ons splinternuwe reeks, Privaatspeurders, met Suid-Afrikaanse gehore te deel – en ‘n welbekende gesig is in die reeks in die kollig.
Oud-speurkaptein Ben Booysen gaan ons aan die privaatspeurders Odette Van Staden, Wendy Pascoe, en Luke Enslin voorstel, wat elk sake probeer oplos waarby die SAPD nie uitkom nie.
Die privaatspeurders gee ook vir kykers ‘n kykie na hul privaatlewe en hoe hul werk hul lewe in ‘n land vol misdaad én hoop beïnvloed.
Privaatspeurders begin Donderdag 1 September om 20:00, net op VIA TV (DStv-kanaal 147).
Skakel in vir episode sewe van Die Staat Teen, vanaand om 20:00 op VIA TV, DStv-kanaal 147
In hierdie aflewerig bespreek Adv. Aradhana Heeramun die saak teen die ivoorhandelaar Cheng Jie Liang.
#diestaatteen #VIA147 #viatv
Vanaand om 20:00 op @viatv is dit #DieStaatTeen Renaldo van Rooyen en Tawfeeq Ebrahim. Adv. Maria Marshall gesels oor die moord op Zarah Hector, ’n ma van twee, in 2016.
VIA TV op @dstvza
-kanaal 147.
#misdaad #hof #viatv #via147