Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis.
(942)

Our music spectrum ranges from hits of the 70s, straight through to current hits with the best innovative competitions!

05/09/2024

Skakel elke Woensdagoggend in vir Roadwatch om te hoor wat op die paaie aangaan. Roadwatch word moontlik gemaak deur Formula Courier Services , FlyNamibia Airline , Omega Security Services , Zirkas Panelbeaters CC , Plastic Packaging , Jou Ma Se Kombuis , Brakwater Abattoir en Restonic Namibia.

❤️‍🔥❤️‍🔥Got a ticket to Liefde By Die Nam? Wanna WIN LIEFDE LUX? 👑 💸 Upgrade to 2 VIP Tickets, a stay for 2 at the Hilto...
05/09/2024

❤️‍🔥❤️‍🔥Got a ticket to Liefde By Die Nam? Wanna WIN LIEFDE LUX? 👑 💸 Upgrade to 2 VIP Tickets, a stay for 2 at the Hilton Windhoek & meet Die Heuwels Fantasties!

🔥🔥To WIN :

1. Buy a Liefde ticket by 7 September 2024.
2. Comment below & tag 3 friends.
3. Share the line-up to your story. You could WIN!

Comp only open to ticket holders
Any tickets bought before 8 Sep qualify.

As jy net een kans het om na 'n ander land te verhuis en daar te woon en werk, watter land sou jy kies en hoekom?    Ges...
05/09/2024

As jy net een kans het om na 'n ander land te verhuis en daar te woon en werk, watter land sou jy kies en hoekom?





Gesels saam op Kosmos 94.1 se Whatsapp of Facebook-blad in die kommentare. Dalk was jy al in die land van jou keuse op vakansie, of dalk het jy al daar gebly of gewerk? Sal jy daar wil woon, of verkies jy maar liewer ons eie Namibië. Hoekom verkies jy 'n ander land? WhatsApp ook op 085 127 3000

05/09/2024
Namibië se Johannes Nambala net-net die brons medalje misgeloop in die mans 400m T13 finaal by die Paralimpiese Spele. H...
05/09/2024

Namibië se Johannes Nambala net-net die brons medalje misgeloop in die mans 400m T13 finaal by die Paralimpiese Spele. Hy het vierde geëindig in 'n seisoen-beste tyd van 48,89 sekondes, net 6 honderdstes van 'n sekonde stadiger as die brons medalje-wenner. Intussen het Lahja Ish*tele tweede geëindig in haar 200m T11 uitdun met 'n tyd van 24,82 sekondes. Daarmee het sy haar eie Afrika-rekord van 25,37 sekondes verbeter.

Vir wie skree jy Saterdag, die Bokke of die All Blacks? En waar gaan jy rugby kyk?Gesels saam ☎️0851273000
05/09/2024

Vir wie skree jy Saterdag, die Bokke of die All Blacks? En waar gaan jy rugby kyk?

Gesels saam ☎️0851273000


Daar is net een plek om vandag te wees! Officeconomix, Black House, Prosperita in Ongoporo straat!🎊
05/09/2024

Daar is net een plek om vandag te wees! Officeconomix, Black House, Prosperita in Ongoporo straat!🎊

05/09/2024

He’s funky and fly — Biggy Live in Concert is hitting Windhoek! Catch his electrifying show at Kiepies Dance Bar on September 7th, 2024. 🔥Gates open at 18:00. Get your tickets now on the Kudukey App: General Access N$250 and VIP N$700 (includes 6 beer buckets + 750ml brandy, whiskey, or vodka + mix). T&Cs apply🔥🎉

05/09/2024

Officeconomix is 30!! En Kosmos 94.1 vier saam met hulle!🎉🤩Kom kuier saam!🎉

Kosmos 94.1 bring vir meer as 20 jaar die beste treffers en hou jou op hoogte van alles wat in die hoofstad gebeur! 🎙️🎶V...
05/09/2024

Kosmos 94.1 bring vir meer as 20 jaar die beste treffers en hou jou op hoogte van alles wat in die hoofstad gebeur! 🎙️🎶

Vandag kyk ons terug na ons eerste Kosmos 94.1-ateljee!🤩😍

🔥

🐟🍟Looking for the crunchiest seafood meal?🌯 Look no further than our Crunchy Hake Strips Meal🍟😋               Fishaways ...
05/09/2024

🐟🍟Looking for the crunchiest seafood meal?🌯 Look no further than our Crunchy Hake Strips Meal🍟😋

Fishaways Namibia

Die pret gaan voort!🎉Kosmos 94.1 kuier weer by Officeconomix in die Black House,in Prosperita! 🤩🎉 Ons vier 30 fantasties...
05/09/2024

Die pret gaan voort!🎉Kosmos 94.1 kuier weer by Officeconomix in die Black House,in Prosperita! 🤩🎉 Ons vier 30 fantastiese jare van Officeconomix!

30 persent af op alle kwotasies! 30 produkte teen 30 jaar gelede se pryse! 30 plastiek stoele teen 30 dollar elk!🔥
En nog baie meer…een aankoper wat die nuwe Officeconomix katalogus optel kan 30 000 dis, 30 000 dollar in kontant wen!💰

Daar is net een plek om vandag te wees! Officeconomix, Black House, Prosperita in Ongoporo straat!🎊

So lyk jou Bokspan vir Saterdag se stryd teen die All Blacks! 🇿🇦 VS 🇳🇿 🏉
05/09/2024

So lyk jou Bokspan vir Saterdag se stryd teen die All Blacks! 🇿🇦 VS 🇳🇿 🏉

Fire up your chance to win in the Waltons Namibia Pilot Braai Competition!🔥Simply SMS 'pilot' and your till slip number ...
05/09/2024

Fire up your chance to win in the Waltons Namibia Pilot Braai Competition!🔥

Simply SMS 'pilot' and your till slip number to 445 to enter. Winners will be drawn in October 2024, so don't miss out on your shot at glory! 🤩

05/09/2024

Kom begin die dag saam met my, Jessica Thomas, by ‘n buite-uitsending! 🎧🎙️ 🔥

Iseli Energy Namibia is solar wholesaler providing competitive, innovative and sustainable energy solutions in Southern ...
05/09/2024

Iseli Energy Namibia is solar wholesaler providing competitive, innovative and sustainable energy solutions in Southern Africa. ⚡

Our organisation offers world-class third-party solutions for clients. We provide comprehensive solar training for beginners and professionals - sessions that cover basic and advanced topics with technical experts available at each branch.🔥

Facebook Link https://www.facebook.com/iseli.namibia

Jy’t reg gehoor! Officeconomix is 30!! 🤩🎉 Kom kuier vandag saam met Kosmos 94.1 tussen 10:00 en 14:00 by Officeconomix i...
05/09/2024

Jy’t reg gehoor! Officeconomix is 30!! 🤩🎉 Kom kuier vandag saam met Kosmos 94.1 tussen 10:00 en 14:00 by Officeconomix in die Black House!

30 persent af op alle kwotasies! 30 produkte teen 30 jaar gelede se pryse! 30 plastiek stoele teen 30 dollar elk!🔥En nog baie meer!

Volg ons Facebook-blad en skakel in op Dstv kanaal 877!🔥
B’s en V’s geld.

05/09/2024

Die raadslid vir die Rundu-landelike kiesafdeling Paulus Mbangu het gevra dat belastingverligting uitgebrei word na pensioenarisse en afgetredenes, met die argument dat dit onregverdig is vir individue om voort te gaan om belasting te betaal ná aftrede. Volgens Mbangu is die voortgesette belasting ‘n misbruik van oumense.

Jean-Louis het vanoggend gesels met die bekende ekonoom, Dawie Roodt om te hoor of dit 'n regverdige argument is en of dit kan realiseer.

Die raadslid vir die Rundu-landelike kiesafdeling Paulus Mbangu het gevra dat belastingverligting uitgebrei word na pens...
05/09/2024

Die raadslid vir die Rundu-landelike kiesafdeling Paulus Mbangu het gevra dat belastingverligting uitgebrei word na pensioenarisse en afgetredenes, met die argument dat dit onregverdig is vir individue om voort te gaan om belasting te betaal ná aftrede. Volgens Mbangu is die voortgesette belasting ‘n misbruik van oumense. Vanoggend gesels die bekende ekonoom, Dawie Roodt of dit 'n regverdige argument is en of dit kan realiseer. Skakel in op www.kosmos.com.na

05/09/2024

Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els

Namibië se Ananias Shikongo is deur na die T11 100-meter finaal by die Paralimpiese Spele in Parys, met sy hardloop-gids...
04/09/2024

Namibië se Ananias Shikongo is deur na die T11 100-meter finaal by die Paralimpiese Spele in Parys, met sy hardloop-gids Even Tjiuiju. Die finaal is Donderdag om 19:08. Chris Kinda en sy gids Riwaldo Goagoseb het nie vir die finaal gekwalifiseer nie.

04/09/2024

He’s funky and fly — Biggy Live in concert is hitting Windhoek!🤩 Catch his electrifying show at Kiepies Dance Bar on September 7th, 2024. Gates open at 18:00.🤩⚡Get your tickets now on the Kudukey App: General Access N$250 and VIP N$700 (includes 6 beer buckets + 750ml brandy, whiskey, or vodka + mix). T&Cs apply.

Baie geluk aan die vyf luisteraars wat elk met ‘n brandstof-koopbewys van N$500 as troosprys wegstap, met die kompliment...
04/09/2024

Baie geluk aan die vyf luisteraars wat elk met ‘n brandstof-koopbewys van N$500 as troosprys wegstap, met die komplimente van Puma Energy⛽️🎉

Jy sit en dagdroom ook seker oor jou droommotor, wat is dit? Dalk die nuwe 2025 Aston Martin Vanquish V-12?Hierdie legen...
04/09/2024

Jy sit en dagdroom ook seker oor jou droommotor, wat is dit? Dalk die nuwe 2025 Aston Martin Vanquish V-12?

Hierdie legendariese voertuig is nie net ‘n motor nie; dit is die beliggaming van krag, prestasie en elegansie.

Die nuwe Vanquish, wat binnekort sy verskyning in vertoonlokale gaan maak, is ‘n motor wat die siel van ‘n ware motormaat vasvang. Dit is nie dieselfde Vanquish-supermotor wat vyf jaar gelede as konsep gewys is nie, maar eerder ‘n nuwerwetse weergawe wat die erfenis van sy voorgangers met trots gestand doen.

Hierdie derde generasie Vanquish bring die ikoniese voor-enjin grand tourer-kapsule op ‘n nuwe vlak van innovasie. Dit is die enigste V-12-model in die Aston Martin-reeks en is met ‘n indrukwekkende 824 perdekrag toegerus. Hierdie krag kom van ‘n nuwe enjin, wat oorspronklik van die DBS Superleggera afstam, maar met beduidende opgraderings.

Die Vanquish se enjin het ‘n 5.2-liter dubbelturbo V-12, wat met nuwe silinderkoppe, herprofiel-nokasse en verbeterde turbo’s vir ‘n verhoogde werkverrigting sorg. Hierdie opgraderings lei tot ‘n indrukwekkende versneller-reaksie en vinniger snelhede. Die motor sal binne 3,2 sekondes van rus tot 100 km/h beweeg en het ‘n maksimum spoed van 345 km/h.

Met ‘n agter-gemonteerde 8-spoed outomatiese ratkas en aandrywing na die agterwiele, bied die Vanquish ‘n opwindende en dinamiese bestuur-ervaring. Die elektroniese beperkte-gly-ewenaar agter, saam met die koolstofvesel stut-as, sorg vir optimale beheer en stabiliteit.

As jy ooit gedroom het van die perfekte simbiose van krag en skoonheid, dan is die 2025 Aston Martin Vanquish V-12 beslis die antwoord. Dit is meer as net ‘n motor; dit is ‘n droom wat oor die pad beweeg, en dit kan dalk jou volgende voertuig wees.

Laat jou verbeelding losloop, en wie weet, dalk sal jy een van die gelukkiges wees om agter die stuurwiel van hierdie indrukwekkende masjien te sit.

Droom saam en kyk die fotos hieronder – mooi was nog nooit so mooi nie.

Fotos verskaf: Motor Authority

Hier is die dierekinders van die week wat aangeneem kan word by die DBV in die hoofstad. Hulle wil ‘n liefdevolle huis h...
04/09/2024

Hier is die dierekinders van die week wat aangeneem kan word by die DBV in die hoofstad. Hulle wil ‘n liefdevolle huis hê.
Om meer uit te vind oor die aannemingsproses, besoek ons ​​asseblief by DBV Windhoek by Robert Mugabelaan 145, bel ons op 061-238654 of e-pos ons by [email protected].

Address

Moth Centre Nr. 6, Peter Muller Street
Windhoek

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos 94.1 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosmos 94.1:

Videos

Share

Category


Other Radio Stations in Windhoek

Show All