Wat 'n amazing oggend met Chané Music op Worship Wednesday vanoggend. Ons eie Worcester talent.
Glo en vertrou jy was geseend deur haar musiek bediening op die Frank Vos - Worcester Ontbyt met Quinton Mr Q Manuel
Kry jou kaartjie na Chane se album bekenstelling konsert op 27 Julie 2024 by die Maranatha Christen Kerk in Denise Straat Worcester saam met Kunsternaars soos Hemelbesem, Bernice Wildskut, Reggie B en vele meer deur dit te bestel op hierdie whatsapp link. Klil eenvoudig op https://t.ly/ZLk9b?r=qr en bespreek solank jou kaartjies.
kykNOU:
Builderssa Worcester het gister hul re-launch naweek begin en Worcester FM 89.2 het regstreeks uitgesaai. Hier is van die agter die skerm opnames.
Maak gerus 'n draai gedurende die naweek vir talle spesiale aanbiedings.
Hulle is oop Saterdae 08:00-16:00 en Sondae 08:00- 15:00.
Get to Builders and Get it done! #ItsDoDay
📻: 89.2
📱: Worcester FM App
💻: http://worcesterfm.co.za
📺: kykNOU
The Builderssa Unmissable Weekend is here!
Catch Worcester FM 89.2 broadcasting live from Builders Worcester from 15:00-18:00 this Thursday 25 April 2024. Stay tuned for all the deals and promotions only on the Heartbeat of the Winelands - Worcester FM 89.2 and www.worcesterfm.co.za
kykNOU:
Dis Saterdag!!! Dis tyd vir die Saterdag Openings Aanbieding hier by BUCO by die Waardemark Sentrum op die hoek van Trapper en Durban straat.
Martin Oberholzer van BUCO neem jou op 'n toer van die pragtige winkel.
Ons is oop tot 1pm vanmiddag. Hier is groot aanbiedings en groter pryse om te wen. Bly ingeskakel op Worcester FM 89.2 asook www.worcesterfm.co.za maar kom maar verseker n draai.
📻: 89.2
📱: Worcester FM App
💻: http://worcesterfm.co.za
📺: kykNOU
kykNOU: Marius (Refenste) se Neef Volgens DJ Debs
Kuier by Ons buite uitsending by Buco.
Marius reken hy sal n lekker Saterdagaand DJ maak. Stem julle Saam!
kykNOU: Ons saai regstreeks vanaf Buco Worcester uit.
Net vooŕ die deure oopgemaak vanoggend het ons die opname van die mooi gepakte rakke.
Dinge het natuurlik baie bedrywig geraak tussen dan en nou!
Maak gerus n draai hierdie naweek!
kykNOU: Ons NEKKIES nog heelweek!
Was jy weg hierdie Easter Naweek en het jy die Nekkies Easter Music Festival gemis, wel ons het goeie nuus net vir jou!
Luister na die boodskap van Quinton Mr Q Manuel en herleef die Nekkies Fees elke aand vanaf vanaand hierdie hele week vanaf 7PM net hier op Worcester FM 89.2 in Worcester of via live stream wêreldwyd deur te klik op www.worcesterfm.co.za
Judy Boucher, Mafikizolo, Micasa, Richard Ceaser, New Horizons String Band, Jarrad Ricketts, Jody Jantjies en vele meer, asook "behind the scenes interviews....
#NekkiesMyNou #NekkiesMyHeelweek
kykNOU:
Vroeer hierdie week het Mr Q 'n oud radio kollega raakgeloop by die Easter Bazaar.
Sandy September en oud Worcesteriet Willie September is lede van die Calvynse Protestante Kerk. Sandy vertel ons oor 'n interessante gebeurtenis wat binnekort plaas gaan vind met betrekking tot die kerk.
Luister en deel gerus.
kykNOU: Was jy ook soos ons by die Easter Bazaar gisteroggend? Wat is jou hoogtepunt van die jaarlikse Easter Bazaar en wat is daai een item wat jy MOET kry by 'n Easter Bazaar? Gesels saam op die whatsapp lyn 0735464490
Quinton Mr Q Manuel het sy easter mandtjie, gemmerbier en vars roosterbroodtjie sommer net daar in Lesuer Straat opge-eet.
News Just In... Due to Popular Demand, Judy Boucher will be Performing AGAIN today (Monday 1 April 2024) after her magical down memory lane performance last night!
If you missed her perfomance last night at the Nekkies Easter Music Festival, She will be back on stage today, so here's your chance to catch her live.
Judy Boucher is twice as nice!
Dont forget Micasa , Mafikizolo, Mark WayneOficial Early B Team Kenny and more Artists will also be perfoming today!
You can also catch all the action live from the Nekkies Easter Music Festival on Worcester FM 89.2 and worldwide via www.worcesterfm.co.za from 14:00pm today when we once again will be broadcasting live from the Grand Finale of the Nekkies Festival for 2024!
Kô laat ons Unite!
Juffrou Mart-Mari van Hoërskool Hexvallei gesels Beesloop & Night Market op Worcester FM. Kyk gerus saam.
Dankie Mart-Mari, dit was lekker by julle!
Bespreek Worcester FM 89.2 vir 'n regstreekse uitsending vanaf enige geleentheid deur ons te epos by [email protected]