Nuusflits SA

Nuusflits SA Kry jou nuus daagliks in Afrikaans, net soos jy dit verkies!

Kliek hier vir vandag se Daily lotto uitslae:
09/12/2024

Kliek hier vir vandag se Daily lotto uitslae:

Daily lotto uitslae

‘Wanatu’ neem jou ‘danatu’ in AfrikaansGAUTENG. – Die eerste e-vervoerdiens in Afrikaans met opgeleide bestuurders is on...
09/12/2024

‘Wanatu’ neem jou ‘danatu’ in Afrikaans

GAUTENG. – Die eerste e-vervoerdiens in Afrikaans met opgeleide bestuurders is onlangs tussen Pretoria, Centurion en die omliggende lughawens tot stand gebring.



Lees meer hier:

https://nuusflits.com/wanatu-neem-jou-danatu-in-afrikaans/

Hof wys dr. Dion Theys se appèl van die handNoord-Kaap. – Dr. Dion Theys, wat in op aanklagte van die oortreding van die...
09/12/2024

Hof wys dr. Dion Theys se appèl van die hand

Noord-Kaap. – Dr. Dion Theys, wat in op aanklagte van die oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur van R13 m. skuldig bevind en gevonnis is, se appèl teen sy vonnis is deur die Kimberley-hooggeregshof afgewys. Hy dien tans as ‘n senior beampte in die premierskantoor.



Lees meer hier:

Dr. Dion Theys wat op aanklagte van die oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur van R13 m. skuldig bevind en gevonnis is, se appel teen sy vonnis is deur die Kimberley-hooggeregshof afgewys.

Die nuut vrygestelde sewende-generasie Ford Mustang GT het reeds die koppe in Suid-Afrika laat draai. Ford Mustang
09/12/2024

Die nuut vrygestelde sewende-generasie Ford Mustang GT het reeds die koppe in Suid-Afrika laat draai.
Ford Mustang

Ford Mustang GT has turned heads in South Africa. Debuting at the Festival of Motoring earlier this year, it offers cutting-edge technology.

Passasiers ure in vliegtuie oor brandstofproblemeGAUTENG. – Volgens sommige passasiers het hulle ure in vliegtuie gesit ...
09/12/2024

Passasiers ure in vliegtuie oor brandstofprobleme

GAUTENG. – Volgens sommige passasiers het hulle ure in vliegtuie gesit en wag nadat OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) aangekondig het hulle ondervind uitdagings om brandstof aan te vul.



Lees meer hier:

GAUTENG. - Volgens sommige passasiers het hulle ure in vliegtuie gesit en wag nadat OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) aangekondig het hulle ondervind uitdagings om brandstof aan te vul.

Die pad is vol uitdagings, en 'n goeie bestuurskool kan jou help om 'n veilige en selfversekerde bestuurder te word. Maa...
09/12/2024

Die pad is vol uitdagings, en 'n goeie bestuurskool kan jou help om 'n veilige en selfversekerde bestuurder te word. Maar wie het jou geleer hoe om te ry? Was dit 'n professionele instrukteur of iemand wat jy ken?
K53 Driving school Master Drive Manual Car Driving Lessons

Driving schools teach individuals how to drive safely and confidently. Many reputable schools provide both theoretical and practical training.

‘n Span kenners van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is na die Kongo gestuur na sowat 143 mense in November dood i...
09/12/2024

‘n Span kenners van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is na die Kongo gestuur na sowat 143 mense in November dood is aan ’n onbekende nuwe virus.

Die WGO het ’n span kenners na die Kongo gestuur na sowat 143 mense in November dood is aan ’n onbekende nuwe virus.

09/12/2024

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.

09/12/2024

Drie boerpotte van die Lotto moet voor die einde van Januarie 2025 opgeëis word.

Deurbraak nadat 2-jarige tot die dood ‘aangerand’ isVRYSTAAT. – Die polisie het ‘n vrou (21) gearresteer, nadat haar sus...
09/12/2024

Deurbraak nadat 2-jarige tot die dood ‘aangerand’ is

VRYSTAAT. – Die polisie het ‘n vrou (21) gearresteer, nadat haar suster se 2-jarige gesterf het na hy glo Vrydag en Saterdag herhaaldelik aangerand is.



Lees meer hier:

VRYSTAAT. - Die polisie het 'n vrou (21) gearresteer, nadat haar suster se 2-jarige gesterf het na hy glo Vrydag en Saterdag herhaaldelik aangerand is.

‘Kinderhandel’ na SA by grenspos gefnuikMPUMALANGA. – Altesaam 14 beweerde ongedokumenteerde kinders is Vrydag gekeer vo...
09/12/2024

‘Kinderhandel’ na SA by grenspos gefnuik

MPUMALANGA. – Altesaam 14 beweerde ongedokumenteerde kinders is Vrydag gekeer voordat hulle Suid-Afrika per minibustaxi vanaf Mosambiek, deur die Lebombo-grenspos, kon binnekom.



Lees meer hier:

Altesaam 14 ongedokumenteerde kinders is Vrydag gekeer voordat hulle Suid-Afrika per minibustaxi vanaf Mosambiek deur die Lebombo-grenspos kon binnekom.

Die slotargumente in Julius Malema en Adriaan Snyman se vuurwapensaak sal na verwagting vandag in die Oos Londen-streekh...
09/12/2024

Die slotargumente in Julius Malema en Adriaan Snyman se vuurwapensaak sal na verwagting vandag in die Oos Londen-streekhof gevoer word.

Die slotargumente in Julius Malema en Adriaan Snyman se vuurwapensaak sal na verwagting vandag in die Oos Londen-streekhof gevoer word.

VSA. – Die Amerikaanse kletsrymers, Jay-Z en Sean “P Diddy” Combs, is beskuldig van die verkragting van ‘n meisie (13) i...
09/12/2024

VSA. – Die Amerikaanse kletsrymers, Jay-Z en Sean “P Diddy” Combs, is beskuldig van die verkragting van ‘n meisie (13) in 2000.

VSA. – Die Amerikaanse kletsrymers, Jay-Z en Sean “P Diddy” Combs, is beskuldig van die verkragting van ‘n meisie (13) in 2000.

President Cyril Ramaphosa is tans onder druk oor die finalisering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) w...
09/12/2024

President Cyril Ramaphosa is tans onder druk oor die finalisering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) wat die week moet plaasvind.

President Cyril Ramaphosa is tans onder druk oor die finalisering van die Bela-wet wat die week moet plaasvind.

Dokter by praktyk gesteekKWAZULU-NATAL. – ‘n Dokter is Saterdag met ‘n skerp voorwerp gesteek, nadat ‘n verdagte glo ‘n ...
09/12/2024

Dokter by praktyk gesteek

KWAZULU-NATAL. – ‘n Dokter is Saterdag met ‘n skerp voorwerp gesteek, nadat ‘n verdagte glo ‘n poging aangewend het om ‘n spreekkamer in Inandastraat, in Newlands West, te beroof.



Lees meer hier:

https://nuusflits.com/dokter-by-praktyk-gesteek/

‘Dwelmmuil’ van Paraguay vasgetrekGAUTENG. – ‘n Beweerde dwelmmuil (43) is Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe vas...
09/12/2024

‘Dwelmmuil’ van Paraguay vasgetrek

GAUTENG. – ‘n Beweerde dwelmmuil (43) is Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe vasgetrek. Die vrou sal op aanklagte van dwelmhandel in die hof verskyn.



Lees meer hier:

https://nuusflits.com/dwelmmuil-van-paraguay-vasgetrek/

Njala deurboor boerKWAZULU-NATAL. – ‘n Boer van Pongola is Donderdagoggend beseer toe hy op ‘n plaas deur ‘n njala deurb...
09/12/2024

Njala deurboor boer

KWAZULU-NATAL. – ‘n Boer van Pongola is Donderdagoggend beseer toe hy op ‘n plaas deur ‘n njala deurboor is.



Lees meer hier:

'n Boer van Pongola is Donderdagoggend beseer toe hy op 'n plaas deur 'n njala deurboor is.

Address

PO Box 5
Wellington
7654

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuusflits SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nuusflits SA:

Videos

Share


Other Media/News Companies in Wellington

Show All