REËN | Gaan ons 'n nat Kersfees beleef?
Vyf dae voor Kersfees trek sluise oop in Bela-Bela. Die hewige reën het chaos in Bela-Bela se strate veroorsaak.
NUUS | 2024 se uurglas loop uit en Die Pos neem ’n blaaskans. Dankie vir jou getroue ondersteuning.
KERSFEES | Jakaranda Kinderhuis se liggies skyn weer helder
Die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria se Kersliggiefees is beslis 'n besoek werd. Loop saam met jou geliefdes deur die terrein en word betower deur die honderde gekleurde liggies. Daar is elke aand kunstenaars wat optree en 'n teetuin om die dors te les. Dit kos slegs R50 vir volwassenes en R30 vir pensioenarisse en kinders onder 18. Kinders jonger as drie kry gratis toegang tot die fees. Die hekke maak saans om 18:00 oop tot 22:00. Die liggiefees eindig op 23 Desember.

LIGGIEFEES | Kinderhuis se Liggiefees betower besoekers
Die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle se Liggiefees is in volle gang. Daar is 'n liggie skouspel om elke hoek en draai wat oud en jonk sal geniet. Bring die hele gesin. Die fees duur vanaf 14 tot 23 Desember. Toegang is slegs R10 per persoon.
Die laservertoning by die Abraham Kriel Kinderhuis se Liggiefees in Modimolle is 'n wenner wat al die besoekers betowe.
LIGHTS | Tha Mayor of Bela-Bela, Gloria Seleka officially switched on the Christmas lights to welcome the Festive Season. This event heralds great things for the future of Bela-Bela as a community.
A community in unity.
CHRISTMAS | The entire community singing the National Anthem at the Municipal Christmas event in Chris Hani Road, Bela-Bela. This could be the catalyst to provide everybody with hope for the festive season and days to come.
FEASRIVE | Tha Mayor of Bela-Bela, Gloria Seleka officially switched on the Christmas lights to welcome the Festive Season. This event heralds great things for the future of Bela-Bela as a community.
KERSFEES | Aan die vooraand van die feesgety het Kersliedere by Kerslig begin. Die gewyde aand by die NG Moedergemeente - Leef die Woord - in Mentzlaan Bela-Bela is nog jonk en almal is welkom. Kom geniet saam heerlike samesang en verryk jou siel op 'n gewyde wyse en verwelkom die seisoen van vrede en vreugde!
KERSFEES | Kerssang by kerslig
Aan die vooraand van die feesgety het Kersliedere by Kerslig begin. Die gewyde aand by die NG Moedergemeente - Leef die Woord - in Mentzlaan Bela-Bela is nog jonk en almal is welkom. Kom geniet saam heerlike samesang en verryk jou siel op 'n gewyde wyse en verwelkom die seisoen van vrede en vreugde!
KERSFEES | Kersvader rits deur dorp op sy rooi trekker.
Bosveld Kersvader is besig met sy vroeë Kersrit deur Bela-Bela se strate. Die jongspan het opgewonde hom ingewag op die straathoeke. Sy helpers en elfies het padlangs lekkernye uitgedeel.