Straatkat Werkswinkel

Straatkat Werkswinkel Weird projekte, sci-fi, en MDF! Hout, viniel, lasers en spuitverf. Bou deur die kosmos - een projek op ‘n slag!

Spooky!! Messing around with UV light.
02/04/2025

Spooky!! Messing around with UV light.

13/03/2025
13/03/2025
Ek wou nog altyd langskaatsplanke bou. Die proses was ongelooflik lekker en leersaam, maar die mark. Aai tog. Dis ‘n and...
12/03/2025

Ek wou nog altyd langskaatsplanke bou.

Die proses was ongelooflik lekker en leersaam, maar die mark.

Aai tog. Dis ‘n ander storie …

Lees meer👇

The market, it is said, can be a heartless mistress.

03/03/2025

Straatkat Werkswinkel het vandag 300 followers op Facebook verbygesteek. 🎉🎉🥳

Dis ‘n klein mylpaal, maar ek’s behoorlik opgewonde en dankbaar💪

Dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning, likes, kommentaar. Dit beteken regtig baie.

Die reis van kreatiwiteit is nog lank nie verby nie.

Daar lê nog hope vreemde, buiteruimtelike, en tong-in-die-kies projekte, chaos en houtstof voor.

Hou dop vir nuwe projekte, idees en ‘n glimlag of twee!

Wees kreatief - vat hom vas - bou voort!

Straatkat!

Address

Villieria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Straatkat Werkswinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share