Viljoenskroon se gemeenskap kom kort voor die langnaweek bymekaar en dit was heerlik.
Die plaaslike Hoërskool het 'n hele week aan kultuur afgestaan en is uitstekend ondersteun.
Kom geniet die Jolifikasie saam!
Ignaz het die kamera hier by die end nader getrek vir ons om bietjie deel te vorm van die lekker.
KYK:OVERVAAL STEREO OMROEPER NA 23 JAAR VEREER BY TOEKENNINGS...
Overvaal Stereo 96.1fm se Ignaz Streicher, is gister aand tydens die jaarlikse Afri-Indie onafhanklike musiek toekennings by die AfriForum teater vereer vir sy rol vir die afgelope 23 jaar in die vermaakliksheidsbedryf. Streicher, het 'n ere-toekenning gekry.
Tydens dié geleentheid het die organiseerder, Rea le Roux, wat self kunstenaar is , Streicher, onder luide applous van die stamp vol teater, bedank vir elke fees en funksie wat oor die jare bygewoon was.
Rea sê "hy is eerste om op te daag en weer laaste om te gaan." Sy het bygevoeg dat toe die Afri-Indies vroeg 2024 besluit het om Streicher te vereer was die reaksie van kunstenaars oorweldigend wat saam gestem het, "Streicher verdien so toekenning". Die lied van Tina Turner "The Best" het deur die teater weergalm soos Streicher oppad was verhoog toe.
Na Streicher na die verhoog geroep is, het die organiseerder Streicher bedank terwyl hy oppad verhoog toe was vir die rol wat hy onlangs gespeel het tydens die afsterwe van Thys die Bosveldklong waarop Streicher tong in die kies terug geantwoord het "lyk my jy lees nie die Rapport nie" waarop die vol saal laggend reageer het.
Hy was nie van plan om enige iets te sê nie, "maar Rea het my geen kans gegee nie, ek moes maar sê hy."
Tydens die ontvangs het Streicher gesê " hy kan nie die toekenning net vir homself neem nie." Hy het verwys na dit wat hy gesê het in 2012 toe Overvaal Stereo die wenner was van 'n gesogte Huisgenoot Tempo toekenning wat hy namens die stasie in ontvangs geneem het asook na die jaar 2019 wat ewenseens vir die radio stasie 'n groot jaar was met die wen van 'n Liberty Radio toekenning onder sy leiding van die stasie, en het herhaal hy "slegs die toekenning in ontvangs neem namens elke gemeenskaps radio stasie in die land wat bitter hard werk vir bitter min geld en bitter min erkenning, asook neem hy die toekenning in ontvangs namens elke omroeper wat by gemeenskaps s
GELDSAKE...
Goud verhandel teen tweeduisend-474 dollar 78 sent per fynons en Brent-ruolie kos 84-dollar 40 per vat.
Die rand verhandel teen 18 rand-18 sent teen die Amerikaanse dollar, 19 rand-90 sent teen die euro en 23 rand-70 teen die pond.
Die prys van een Bitcoin is 64-duisend-822 dollar 20.
KYK: AFRIFORUM TEATER LAG UIT SY MAAG...
Ons veld span was deel van die stampvol AfriForum teater in Pretoria se skaterlag Vrydag aand.
Die produksie "My vrou se man se vrou" het weer gesorg vir lekker lag! Wat ons opgeval het wat die intense lag wat aangehou het deurentyd tydens die produksie.
In die opruiende klug, draai die skreeusnaakse intrige om John Smith, 'n taxibestuurder wat in 'n web van chaos verstrengel raak wanneer sy twee wêrelde bots. Want sien, John het twee vrouens... nie skelmpies nie, nee! Hy is met albei wettiglik getroud! Die oorspronklike stuk, Run for your Wife, hou die rekord vir die langs-lopende klug op Londen se Wes-einde en het ook rekords in Suid-Afrika laat spat.
Die twee hoofrolle word deur Phillru van Achterbergh (John Smith) en Botha Enslin (Stanley Garner) vertolk, ongetwyfeld twee van Suid-Afrika se beste komiese akteurs. Voeg daarby name soos Marissa Claassen (Mary Smith), Danielle Britz (Barbara Smith), Thiart Li (Joernalis/Bobby Franklyn), Hugh Becker (Speurdersersant Troughton) en Etienne du Plessis (Speurdersersant Porterhouse), en jy het ’n trefferproduksie op hande.
As jy nie saam gelag het nie, kan jy nog Saterdag en Sondag die kans vat om te gaan vergeet van jou sorge en die familie in die voertuig laai en die lagspiere aan die werk gaan sit.
Regisseur Frans Swart sê dat Lefra Produksies besluit het om My Vrou se Man se Vrou terug te bring verhoog toe. “Ons het dit in 2012 vir die eerste keer opgevoer en groot sukses met die man en sy twee vrouens gehad. Na tien jaar is dit beslis tyd vir ons om hierdie trefferklug weer verhoog toe te bring. Daar is ‘n nuwe generasie wat nog nie hierdie mal stuk werk ervaar het nie en ek glo almal gaan dit weer van voor af geniet,” sê Swart. Hy sê ook dat Covid-19 die produksie ‘n lelike streep getrek het. “Ons trokke was letterlik gepak om KKNK toe te gaan en daar kondig die President die inperkingsregulasies aan. Ai! Vir langer as twee jaar het ek en di
KYK: 9 WAARSKUWINGS MET WEER-SAKE UITGEREIK...
Terwyl die hele SA tans aan die bibber is wil dit lyk of ons maar die warm jasse naby moet hou vir die week wat voorlê. Temprature sal effens beter lyk teen Sondag maar Maandag sal die winde van lae temprature wat diep onder vriespunt gaan daal sterker as die afgelope twee dae waai.
Saterdag ,was dit waarlik winter die hele Land vol en het mense gou na bykomende hitte gaan soek so saam met die "man dit is te koud" gekla wat mens orals op straat en in die winkels sou hoor.
Ons plaas graag die video wat lesers se aandag wil vestig op soveel as 9 waarskuwings wat vir SA uitegreik is. Aandag moet gevestig word op reënval, oorstromings, sterk winde wat skade kan veroorsaak en sneeu-val.
*Deel gerus die plasing met u vriende en familie.
*Video: verskaf via Whatsapp.
*berig: i.streicher.
JOPIE FEES NOOI ALLE KUNSTENAARS EN R25 000 PRYS GELD IS OP DIE SPEL...
Die jaarlikse "Jopie fees" sal op 27 Julie 2024 sorg vir groot genot by die Voortrekker Monument in Pretoria. Daar word weer duisende mense verwag wat gaan opdaag en aankom om saan fees te vier.
Die gesogte fees spog vanjaar met nòg 'n nuwe toevoeging naamlik die "Ontbytsake Bitter Lekker nuwe talent inisiatief" wat aan die orde van die dag sal wees. Die soeke na die wenner sal op die "Bitter Lekker verhoog" aangebied word.
Aldus die reklame video wat ons nuuskantoor ontvang het is alle onafhanklike, voornemende en huidige kunstenaars genooi om hulle werk ten toon te gaan stel en benewens die prysgeld van R25 000 is daar ander pryse wat geleenthede insluit in die boerpot.
Diegene wat belangstel kan jou lied of musiek video stuur via Whatsapp, na die nommer 072 906 1858 wat geplaas word vir ons lesers se gerief.
Daar sal tydens die fees ,nie minder as 25 kunstenaars in aksie wees talle stalletjies en die groot bonus om by die Voortrekker Monument voet aan wal te sit en dalk sommer lekker saam jou gesin en familie die dag daar te spandeer.
Kry sommer vandag nog jou kaartjies aanlyn en kom kuier saam elke Jopie by die Jopie fees.
*Soos altyd vra ons ons lesers om die video te kyk, hom te geniet maar om die gawe ding te doen en die video te deel met u vriende en familie... wel dalk is daardie wenner die een wat jou plasing raak sien.
*Video: verskaf.
*Berig: i.streicher.
KYK: OMSTANDIGHEDE NIE BEKEND NA SKOTE IN KLEIN DORPIE KLAP...
Die omstandighede rondom 'n skietvoorval in Viljoenskroon in die Vrystaat, bly onbekend na daar Donderdag in die vroeë oggend ure skote gehoor is in Engelbrecht Straat, waarna mediese personeel se bystand gevra was op talle nood groepe van die dorp en op die plaaslike Buurtwag groep.
Daar is betroubaar verneem dat die voorval glo "nie 'n huisroof was nie en dat die SAPD die saak tans lei".
Gerugte is wyd bekend dat daar rèèds arrestasies gemaak is, en glo is die moontlikheid groot vir nog arrestasies wat kan volg.
Die bekende woning by die ingang na die plaasdorpie wat glo deur "stil en op hulle plek mense" bewoon word was kort na die voorval af gekardon en was regdeur die na nag swaar beman deur owerhede.
Dit het duidelik geword dat die insident meer aan sy verhaal het toe die patologie voertuig skuins na 04h00 reg voor die tuin hek parkeer het. Daar sou later gesê word een persoon is dood in die huis aangetref en een ander glo gewond.
Teen Donderdag middag was daar steeds 'n polisie teenwoordigheid by die woning en geskokte familie het buite op die groen grasperk rond gestaan. Dit was skuins voor 15h00 wat naasbestandes deur sapd lede die huis binne gelei is. Al die omstanders het rustig en met respek die warm son buite om die huis op gesoek terwyl dit snerpend koud was.
Die SAPD van Viljoenskroon kon nie vir kommentaar bereik word nie. Daar heers 'n sterk sapd sigbaarheid in die hele dorp van tyd tot tyd.
*Video: Overvaal Streo buite die woning waar daar in die vroeë oggendure 'n skietvoorval plaasgevind het
KYK: SARDYNE SORG VIR GROOT VANGS BY MARINA BEACH...
Een van ons lesers het Maandag middag vir ons hierdie video gestuur van die Sardyne wat tans vir groot opwinding sorg aan die Natal se SuidKus.
Die video is geneem deur Melanie von Steen op Marina Beach strand.
So het Steve Hofmeyr hulde gebring aan Thyse die Bosveldklong wat Dinsdag in Pretoria gegroet is.
‼️Dit werk werklik‼️
Ek en my man, James het saam 94kg af geskud met TenaZ en voel fantasties!
Ons wil jou ook help en deel graag ons TenaZ-program met jou.
As jy saam met ons 'n gesonder en gelukkiger jy wil wees, skakel of WhatsApp my direk by +27713727555.
Jy kan ook aanlyn bestel - gebruik my naam as die Koepon Kode: Magriet.
Volg my op Facebook
https://www.facebook.com/profile.php?id=61556510447202&mibextid=ZbWKwL
Tenaz Groete
‼️Dit werk werklik‼️
Ek en my man, James het saam 94kg af geskud met TenaZ en voel fantasties!
Ons wil jou ook help en deel graag ons TenaZ-program met jou.
As jy saam met ons 'n gesonder en gelukkiger jy wil wees, skakel of WhatsApp my direk by +27713727555.
Jy kan ook aanlyn bestel - gebruik my naam as die Koepon Kode: Magriet.
Volg my op Facebook
https://www.facebook.com/profile.php?id=61556510447202&mibextid=ZbWKwL
Tenaz Groete
ONS DANS VIR THYS DIE BOSVELDKLONG...
Dinsdag aand is die Golfdag wat tbv Thys die Bosveldklong aangebied is by die Akasia Golfbaan afgesluit met 'n veiling waar van die sanger se persoonlikke besittings opgeveil is.
Na afoop van die veiling was daar kunstenaars wat 'n woord gebring het of selfs 'n paar liede gesing het.
LJ het die program oop gemaak deur hulde aan die Bosveldklong te bring en het van sy bekendste liedjies gesing.
Die sangerres Nādine het 'n roerende boodskap aan Thys se ma wat in die gehoor was gebring.
Elandre het die dag afgesluit en die gehoor het opgestaan en 'n dans "vir Thys" gevat.
Die atmosfeer was goed. Die gees was tasbaar en die mense se harte oop gemeet aan die pryse wat behaal is op die veiling.
Die Bosveldklong is rèèds meer as 10 weke in 'n waakeenheid van 'n hospitaal in Pretoria waar hy met moed en dapper baklei vir sy lewe.
Ignaz Streicher het vir ons 'n video geneem ba die res van die Overvaal Stereo span deur die dag putjie 18 beman het.
Kyk die video gerus onder aan.
‼️Dit werk werklik‼️
Ek en my man, James het saam 94kg af geskud met TenaZ en voel fantasties!
Ons wil jou ook help en deel graag ons TenaZ-program met jou.
As jy saam met ons 'n gesonder en gelukkiger jy wil wees, skakel of WhatsApp my direk by +27713727555.
Jy kan ook aanlyn bestel - gebruik my naam as die Koepon Kode: Magriet.
Volg my op Facebook
https://www.facebook.com/profile.php?id=61556510447202&mibextid=ZbWKwL
Tenaz Groete
‼️Dit werk werklik‼️
Ek en my man, James het saam 94kg af geskud met TenaZ en voel fantasties!
Ons wil jou ook help en deel graag ons TenaZ-program met jou.
As jy saam met ons 'n gesonder en gelukkiger jy wil wees, skakel of WhatsApp my direk by +27713727555.
Jy kan ook aanlyn bestel - gebruik my naam as die Koepon Kode: Magriet.
Volg my op Facebook
https://www.facebook.com/profile.php?id=61556510447202&mibextid=ZbWKwL
Tenaz Groete
UMFULA FEES IS OPPAD...
Die komende naweek is dit tyd vir die jaarlikse Umfula fees net buite Parys.
Fatman nooi jou saam.
Overvaal gaan ook daar wees!
#KomJolSaam.
Bruide - BCDS Potchefstroom bied jou iets wat jy vir altyd saam jou kan koester
BCDS in Potchefstroom
Van selfbewus na selfversekerd! ✨
Waarom belê jy nie in die een ding wat 'n GROOT deel van jou elke dag uitmaak nie?
By BCDS Potchefstroom kan jy reken op vriendelike diens, topklas behandeling, uiterse kundigheid en die nuutste tegnologie om jou pad na die perfekte glimlag so vinnig, pynloos en effektief moontlik te maak.
Komaan, neem daardie eerste tree en skakel ons vandag vir 'n afspraak by 018 290 5007.
#dentalmakeover #perfectsmile #smilemakeover #dentistry #cosmeticdentist #aesthetics
SA skool se leerlinge deel verhoog met Internasionale ster. Overvaal Stereo 96.1fm was daar!