Norma Boshoff Taalpraktisyn

Norma Boshoff Taalpraktisyn Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Norma Boshoff Taalpraktisyn, Publisher, Vereeniging.
(1)

Ondervinding in taalversorging, proeflees, vertaling en formatering van Afrikaanse en Engelse tekste soos:
* ​outobiografieë
* ​kinderboeke
* ​kortverhale
* ​romans
* ​verhandelinge (meesters- en doktorsgrade)
* ​artikels vir vaktydskrifte

15/07/2024
13/09/2023

21/02/2023

30/09/2022

What does it really mean to translate?

On International Translation Day, we explore what this practice really entails.

Check it out —> https://on.unesco.org/3LPo9FX

14/08/2022

Onthou, Sondag 14 Augustus is . Die Taalraad vier Afrikaans as 'n taal van almal vir almal.

01/07/2022

Ons spreekwoord van die week is: 'So plesierig soos mossies wat in 'n daggabos gewei het.'

Die bron is beskikbaar op PharosAanlyn: https://www.pharosaanlyn.co.za/tuis PharosAanlyn is ’n aanlyn woordeboekportaal met algemene en vakwoordeboeke. Dit is ’n omvattende naslaanbron vir enigiemand wat effektief in Afrikaans, Engels en ander tale wil kommunikeer.

16/05/2022

Ek kry die afgelope week of wat skielik heelwat navrae oor die gebruik van die woord cool. Mag ‘n mens die woord gebruik? Wanneer mag ‘n mens die woord gebruik? Hoe skryf ‘n mens die woord as jy hom gebruik? Die vinnige antwoord is: Jy is die baas van jou plaas, die generaal van jou taal, en d...

05/05/2022

26/04/2022



Vir almal wat hieroor ontsteld is: Die vaste vorm van groetvorme is reeds in die heel eerste AWS van 1917 (kyk onder aan bladsy 49 as jy toegang tot die uitgawe het) so opgeneem. Dit is dus nie nuut of snaaks of onlangs bygevoeg nie.
Die vasskrywery het ons net so uit Nederlands oorgeneem. Lees hier:
http://anw.inl.nl/article/goedemorgen

23/04/2022

Die SA Akademie vier Boekedag en die plesier van lees! Ons befonds ook Afrikaanse publikasies met 'n beperkte oplaag. Kontak gerus die Akademie by [email protected] vir meer inligting.







20/04/2022

Het jy geweet waar die spreekwoord 'iemand die piep gee' vandaan kom?

Die bron is beskikbaar op PharosAanlyn: https://www.pharosaanlyn.co.za/tuis PharosAanlyn is ’n aanlyn woordeboekportaal met algemene en vakwoordeboeke. Dit is ’n omvattende naslaanbron vir enigiemand wat effektief in Afrikaans, Engels en ander tale wil kommunikeer.

19/04/2022

Vroeër die week ontvang VivA se taaladviesdiens 'n navraag van 'n leerder wat sê dat hy altyd sy "f" en "v" omruil, en wil weet of ons nie van 'n manier weet om hom te help nie. Nadine Fouche-Karsten en Stefan van Zyl het toe met hierdie rympie vorendag gekom.

Bron: AWS

14/04/2022

Hoe werk transliterasie uit die Cyrilliese skryfstelsel na Afrikaans?

Die bron is beskikbaar as gedrukte boek, asook op PharosAanlyn: https://www.pharosaanlyn.co.za/tuis. PharosAanlyn is ’n aanlyn woordeboekportaal met algemene en vakwoordeboeke. Dit is ’n omvattende naslaanbron vir enigiemand wat effektief in Afrikaans, Engels en ander tale wil kommunikeer.

11/04/2022
08/04/2022

VivA se onderwyskundige, Nadine Fouché-Karsten, gesels in die blog "Die voegwoord en die voegwoordelike bywoord: voëls van eenderse vere?" oor die verskille en ooreenkomste tussen woorde soos "en", "maar", "omdat", ens. (voegwoorde) en "dus", "daarom", "dan", ens. (voegwoordelike bywoorde).

Sy lewer ’n pleidooi dat daar op skoolvlak weggedoen behoort te word met die gebruik van die terme "groep 1-voegwoorde", "groep 2-voegwoorde" en "groep 3-voegwoorde", aangesien daar net twee soorte voegwoorde is (naamlik neweskikkende voegwoorde en onderskikkende voegwoorde), terwyl die sogenaamde groep 2-voegwoorde eintlik voegwoordelike bywoorde is - ’n spesifieke soort bywoord.

Klik gerus op die onderstaande skakel om na VivA se blogblad te navigeer.
https://viva-afrikaans.org/portale/taalonderrigportaal/blogs-grammatika/item/1271-die-voegwoord-en-voegwoordelike-bywoord-voels-van-eenderse-vere?fbclid=IwAR2seNzWxPcZjFqRf6IJcg7Tq_FYej0J7HRTQzoff5wPXz8ctmwU0oqqgg0

Address

Vereeniging
1929

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Norma Boshoff Taalpraktisyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Norma Boshoff Taalpraktisyn:

Share

Category