
06/03/2025
Vaal Stereo Top 20
💥💥💥
Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars kan weekliks gaan stem vir hulle gunsteling liedjies op ons webblad by www.vaalstereo.co.za
Sien gerus ook saam met dit die tabel wat die individuele vordering (posisies op of af) toon van elke teenoor die vorige weke
1.) Brand new day - Grote
2.) 2 Jaar later - Rhinus Lotz
3.) Eendag vir altyd - Vincent Gordon
4.) Anker my - John Morland
5.) Whisper - Rhinus Vellies Jaco Sing
6.) Ons gaan groot - Marius Marran
7.) Lo**ta - Letjie
8.) Departure Lounge - Johann Erasmus
9.) Alles oor jou - Yolandie Amptelik
10.) Spotgoedkoop - Francois Jacobs Sanger
11.) Tant Tillie se woer-woer - Gideon Hunter
12.) Caravans - Yolandie Amptelik
13.) Deur die oë van 'n kind - Kobus Botes
14.) She's my life - Rick Blaze
15.) By my - Lee Luka -Singer/Songwriter
16.) Oranje - Steve Hofmeyr
17.) So much of you - Jeandrè
18.) Pad na nerens - Kobus Botes
19.) Liewe Lulu - Armand Hofmeyr
20.) Soos 'n Engel - Len Muller
Baie geluk Grote met jou Nommer 1 spasie !
Baie geluk aan ons beste Presteerders die afgelope week !
Baie dankie vir elke persoon wat stem, ons wardeer julle!
Vaal Stereo Top 20 is met trots geborg deur Gas Mart Vaal
Jy kan Gas mart kontak op 016 931 1081
of besoek hulle website : www.gasmartvaal.co.za
Kunstenaar Ondersteuningsblad | Vaal Stereo | Lydia Wi******er | Gershwin Koen II | The Marketing Zoo | Starburst Promotions | Tania Fourie Promosies | Gas Mart Vaal | Angulique Hollamby | Mara van der Bergh | Embrace The Brand Media | DNA Musiek | Jacques Leo 2 Select Musiek