SA Radio

SA Radio SA Radio
Hear it. See it. Live it. Let the music live inside you! 24/7 Worldwide
(1)

08/10/2024
Rus sag my vriend...baie goeie en lekker tye saam gehad.Totsiens tot ons mekaar eendag weer gaan sien daarbo!Sterkte aan...
16/06/2024

Rus sag my vriend...baie goeie en lekker tye saam gehad.Totsiens tot ons mekaar eendag weer gaan sien daarbo!

Sterkte aan moeder vriende en familie.

https://www.webafrica.co.za/
26/12/2022

https://www.webafrica.co.za/

Get online today with Fasterfast Fibre & VoIP, Racy LTE or Old School ADSL, all from , the best loved ISP in SA.

Splinter nuwe liedjie I Know You ScaredSKAKEL GERUS IN DONDERDAG 1 DES.2022 OM 17H30DIE BEKENDSTELLING VAN SCALLYWAG SE ...
29/11/2022

Splinter nuwe liedjie I Know You Scared
SKAKEL GERUS IN DONDERDAG 1 DES.2022 OM 17H30
DIE BEKENDSTELLING VAN SCALLYWAG SE S**K SPLINTER NUWE LIEDJIE I KNOW YOU SCARED NET HIER OP DIE SENDERS VAN SA RADIO VIR DIE EERSTE KEER!!
LUISTER LINK:
https://onlineradiobox.com/office/?cs=za.saradio&played

Splinter nuwe liedjie WindgatSKAKEL GERUS IN WOENSDAG 30 NOV.2022 OM 17H30DIE BEKENDSTELLING VAN KARLIEN HUSSELMAN SE S*...
29/11/2022

Splinter nuwe liedjie Windgat
SKAKEL GERUS IN WOENSDAG 30 NOV.2022 OM 17H30
DIE BEKENDSTELLING VAN KARLIEN HUSSELMAN SE S**K SPLINTER NUWE LIEDJIE WINDGAT NET HIER OP DIE SENDERS VAN SA RADIO VIR DIE EERSTE KEER!!
LUISTER LINK:
https://onlineradiobox.com/office/?cs=za.saradio&played

Address

Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27767833881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Radio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SA Radio:

Videos

Share

Category

SA Radio

SA Radio is jou nommer een radiostasie in die Wêreld en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat Afrikaans in afrikaans is wil ervaar. SA Radio is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 7 April 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet en selfoon. SA Radio spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug. SA Radio het begin uitsaai op 7 April 2020. SA Radio fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Suid Afrika omgewing. By SA Radio word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe. SA Radio is ook gemik op Christelike waardes. SA Radio programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte lekker kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent. SA Radio bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap en die groter Suid Afika te weer spieél. Ons speel lekker-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars. Skakel vandag nog in op SA Radio en beleef die lekkerts van Afrikaans op sy beste! Skakel in op SA Radio luister via internet of een van ons selfoon platforms. SA Radio - Hear it. See it. Live it. !!! Let The Music Live Inside You.!!!

24 Hours!

7 Days A week!

Worldwide!


Other Radio Stations in Vanderbijlpark

Show All