SeiKlo Publishers

  • Home
  • SeiKlo Publishers

SeiKlo Publishers Independent South African educational publishing house specialising in developing engaging and evolving publications and products for literature and film.

• Prepare for success with SeiKlo’s complete and comprehensive Learning and Teaching Support Material (LTSM) for literature and film.

• Innovated and developed by a team of professional writers, academics and content creators who are Subject Matter Experts (SMEs) in their fields.

• Designed for independent learning (where learners have ownership and control of their learning), individual cours

ework revision, and self-regulation.

• Features concise, content-rich and comprehensive analyses of the prescribed/recommended novels, plays, films, short stories, and poems.

• Nurtures in-depth understanding, develops detailed knowledge, and inspires genuine insight into each prescribed or recommended work.

• Meets the needs of the modern and traditional education system for in-class, at-home, online, concurrent and remote learning, teaching and assessment.

• Prescribed for IEB (Grades 8-9, 11-12), DBE (Grades 11-12), CIE/CAIE (IGCSE & AS Level) and CambriLearn (Foundation 1 & 2). For more information or to view sample extracts in PDF, visit www.seiklo.co.za or contact The SeiKlo Team at [email protected].

• •

SeiKlo se Snapit! Donker Web Studiegids (9781776302826) is ’n volledige studiegids, werkboek en hersieningsgids: alles i...
30/05/2023

SeiKlo se Snapit! Donker Web Studiegids (9781776302826) is ’n volledige studiegids, werkboek en hersieningsgids: alles in een boek – opgestel volgens die vereistes van die KABV. Dit fokus op die verkorte skooluitgawe van die voorgeskrewe roman, DONKER WEB, uit die pen van Fanie Viljoen. Antwoordgids apart beskikbaar.

Lees nou oor dié Snapit! https://eu1.hubs.ly/H03XjQ20

Loer nou na dié Snapit! https://eu1.hubs.ly/H03XjRh0

SeiKlo se Snapit! Donker Web eAntwoordgids (9781775990000) bevat voorgestelde antwoorde as memorandum vir al die pre-lees aktiwiteite én ‘toets jouself’ vrae in die gelyknamige Snapit! studiegids vir die verkorte skooluitgawe van die voorgeskrewe roman, DONKER WEB, uit die pen van Fanie Viljoen. Die antwoorde is georganiseer per aktiwiteit en hoofstuk en dien as riglyn vir assessering.

Snap jou studies in ’n japtrap! Vir meer inligting, stuur ’n epos aan die SeiKlo Snapit! Span by snapit(at)seiklo.co.za.

✨ “YOUR TEACHER IN A BOOK” ✨ SeiKlo’s tried-and-tested Op-Let  Handbooks and Guides nurture in-depth understanding − hel...
22/06/2022

✨ “YOUR TEACHER IN A BOOK” ✨ SeiKlo’s tried-and-tested Op-Let Handbooks and Guides nurture in-depth understanding − helping learners develop detailed knowledge and genuine insight into prescribed texts. Email [email protected] for more information.

SeiKlo’s Op-Let Guides • feature ☑ poster illustrations ☑ literal translations ☑ nutshell definitions ☑ nutshell summaries (side-by-side Afr-Eng) ☑ comprehensive analyses (side-by-side Afr-Eng) ☑ questions and assignments ☑ and so much more!

SeiKlo’s Op-Let Guides • feature film form, style & genre ☑ composition & framing ☑ camera angles & shots ☑ camera movements ☑ questions and assignments ☑ and so much more!

* * * * * * * * * *

🗓️ NOW AVAILABLE 📗 Toulopers 12 Gedigte Vol. 3 (EAT) Op-Let Handleiding & Gids (ISBN: 9781775990697) • The comprehensive handbook and study guide to Toulopers Verse vir Tieners – Jaco Jacobs (ISBN: 9780799349627).

🗓️ NOW AVAILABLE 📘 Ballade vir ’n Enkeling (EAT) Op-Let Filmgids vir Leerders (ISBN: 9781920421274) • The comprehensive illustrated film guide to Ballade vir ’n Enkeling – Quentin Krog (Barcode: 6004416124200).

FIELA SE KIND - DIE DRAMA • WEBINAAR | MAANDAG • 20 JUNIE 2022 • 15:45 Zenobia Kloppers en Wayne Smith gesels vanmiddag ...
20/06/2022

FIELA SE KIND - DIE DRAMA • WEBINAAR | MAANDAG • 20 JUNIE 2022 • 15:45

Zenobia Kloppers en Wayne Smith gesels vanmiddag oor hul karakters, Fiela en Benjamin, in Fiela se Kind Film. • Junaid Anthony gesels oor kontekstuele vrae vanuit die Best Books Studiewerkgids wat hy saamgestel het vir Fiela se kind - die drama, nasionaal voorgeskryf vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (VOO: AEAT). • Gratis. Registreer by SAOU: shorturl.at/lmvMU

SAOU Nasionaal / National NB-Skole/Schools SeiKlo Publishers Onnies Online

🎓 IEB PRESCRIBED DRAMA 🎭 SeiKlo’s SCHOOL EDITION of DIE DAG IS BROS contains the complete and unabridged text of the pla...
14/06/2022

🎓 IEB PRESCRIBED DRAMA 🎭 SeiKlo’s SCHOOL EDITION of DIE DAG IS BROS contains the complete and unabridged text of the play supplemented with • annotations • explanations • quotations • summaries • discussions • questions • answers. Email [email protected] for more information.

The critically acclaimed Die Dag Is Bros by Wessel Pretorius is prescribed by the Independent Examinations Board (IEB) for Grade 12 Afrikaans Home Language (HL): Paper 1 • Drama.

* * * * * * * * * *

🗓️ OUT IN SEPTEMBER 📘 Die Dag Is Bros (HL) School Edition (ISBN: 9781776302741) • The essential educational edition of Die Dag Is Bros – Wessel Pretorius (9781485306528).

• Protea Boekhuis • • •

✨ READY... SET... SNAPIT! ✨ SeiKlo’s brand new • shorter • slimmer • snappier • study guides simplify studying − helping...
06/06/2022

✨ READY... SET... SNAPIT! ✨ SeiKlo’s brand new • shorter • slimmer • snappier • study guides simplify studying − helping learners study prescribed texts in a snap. Email [email protected] for more information.

SeiKlo’s Snapit! Study Guide Series is cleverly concise − structured in a snappy style to focus the attention on what matters most: helping learners study, revise, practice, prepare, and master texts with ease. Features • annotations • explanations • quotations • summaries • discussions • questions • answers.

* * * * * * * * * *

🗓️ OUT IN JULY 📙 Die Perfekte Brander 6 Kortverhale Vol.1 (EAT) Snapit! Studiegids & e-Studiegids (ISBN: 9781776302802) • The snappier study guide to Die Perfekte Brander en Ander Verhale – Adinda Vermaak & Marieta Nel (ISBN: 9780799383805).

🗓️ OUT IN AUGUST 📕 Donker Web: Skooluitgawe (EAT) Snapit! Studiegids & e-Studiegids (ISBN: 9781776302826) • The snappier study guide to Donker Web: Skooluitgawe – Fanie Viljoen (ISBN: 9780624093275).

Make your May even more a-MAY-zing with 15% discount on all firm orders for selected readers prescribed for IEB Grade 12...
19/05/2022

Make your May even more a-MAY-zing with 15% discount on all firm orders for selected readers prescribed for IEB Grade 12 Afrikaans (HL & FAL) Literature Studies (2023).

Email SeiKlo at [email protected] to place your order or request an obligation-free quote. Offer valid until 27 May 2022.

**MOQs & Ts&Cs Apply** • www.seiklo.co.za

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

AFRIKAANS FAL2023:
☑ Die Perfekte Brander en Ander Verhale – Adinda Vermaak & Marieta Nel (9780799383805)
☑ Donker Web: Skooluitgawe – Fanie Viljoen (9780624093275)
☑ Toulopers: Verse vir Tieners – Jaco Jacobs (9780799349627)

AFRIKAANS HL 2023:
☑ Die Dag is Bros: Skooluitgawe – Wessel Pretorius (9781776302741)
☑ Een of Ander Held – Zirk van den Berg (9780795710179)
☑ Toekomsmens – Isa Konrad (9780639605234)

• •

Die verkorte skooluitgawe van DONKER WEB (9780624093275), die langverwagte vervolg op Fanie Viljoen se Onderwêreld, is n...
11/05/2022

Die verkorte skooluitgawe van DONKER WEB (9780624093275), die langverwagte vervolg op Fanie Viljoen se Onderwêreld, is nóú beskikbaar! 🎓 Voorgeskryf deur die IEB vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT): Vraestel II - B. Prosa (2023-2025).

“Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ’n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ’n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.”

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • NB-Uitgewers/Publishers NB-Skole/Schools • • Fanie Viljoen • •

“Eendag is eendag” deur Marlene Smit is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB...
05/04/2022

“Eendag is eendag” deur Marlene Smit is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

“Varing” deur Jaco Jacobs is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskry...
05/04/2022

“Varing” deur Jaco Jacobs is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

“Judasbroer” deur Santie Nel is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorges...
05/04/2022

“Judasbroer” deur Santie Nel is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

“Kadawers” deur Tanya van Buuren Botma is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die I...
05/04/2022

“Kadawers” deur Tanya van Buuren Botma is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

“Sonstilstand” deur Jan van Tonder is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB v...
05/04/2022

“Sonstilstand” deur Jan van Tonder is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

“SkugterDigter” deur Lynné Schoeman is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB ...
05/04/2022

“SkugterDigter” deur Lynné Schoeman is 1 van 6 kortverhale uit *Die Perfekte Brander en Ander Verhale* wat deur die IEB voorgeskryf is vir graad 12 Afrikaans (EAT) Portefeulje: Kortverhale (2023-2025).

Kontak SeiKlo Publishers vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas. • • LAPA Uitgewers • •

Dit is met groot hartseer en leedwese dat SeiKlo Uitgewers verneem en meedeel van die heengaan van bekroonde skrywer Der...
24/03/2022

Dit is met groot hartseer en leedwese dat SeiKlo Uitgewers verneem en meedeel van die heengaan van bekroonde skrywer Derick van der Walt (63). Ons eer jou (14 Julie 1958 – 24 Maart 2022). Dankie vir jou ryke nalatenskap en bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Jou stem is stil maar jou woorde leef voort!

Ons innige simpatie en medelye gaan uit aan Derick se vrou, Lenie, en hul drie seuns, Tjaart, Werner en André, sowel as Derick se uitgebreide familie, vriende en liefhebbers.

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SeiKlo Publishers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SeiKlo Publishers:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share

We Are SeiKlo Publishers

Founded by Monique SEIgels and Zenobia KLOppers, SeiKlo Publishers is a proudly South African Level One 135% B-BBEE educational publishing company specialising in publications and products for Afrikaans and English literature, language, and media studies.

We believe in life-long learning and hold to our motto, the Latin maxim “Non Scholae, Sed Vitae Discimus” (“Non Scho|lae, Sed Vi|tae Dịs|ci|mus”):


  • “We Learn Not For School, But For Life”

  • “Ons Leer Nie Vir Skool Nie, Maar Vir Die Lewe”