PodiumPro South Africa

  • Home
  • PodiumPro South Africa

PodiumPro South Africa Skakelwerk tussen musiek mense, die bedryf, en ondersteuners. PR and linkup management between music personalities, the industry, and supporters.

25/06/2022

Provided to YouTube by CDBabyPoublou · Jan RhaapElmboog Na Bo℗ 2021 Vonk MusiekReleased on: 2021-02-19Auto-generated by YouTube.

02/02/2022
20/01/2022

Trek iets ordentelik aan!

https://linktr.ee/juanboucher
03/12/2021

https://linktr.ee/juanboucher

https://linktr.ee/juanboucher
Hier is hy nou. My beste werk uit my potlood uit. Kry jou nuwe album “Hier waar ek nou is” dit is n tyd in my lewe van meer as 2 miljoen kilometer op die teerpad en dan so klein stukkie grond pad daar by, hierdie keer het ek besluit ek gaan nie tussen vier wit mure sit en skryf nie ek gaan toer en besigtig, met die hulp van my geliefdes en die krag van daar bo, die nostalgie van Suid-Afrika se toekoms en mense kry ek myself by n legkaart van woorde in my siel, die sterre gesels weereens met my en die gehoor staan gereed soos vissies in die water op wag vir die soet of sout wondering wat hulle dopamien vlakke gaan besoek, dit gaan jou laat goed voel, dit gaan jou laat voel of nuwe asem jou invaar. Jy kan in jou taal sterk staan, jy mag jou geluk in melodie in verander. Welkom in my wêreld van lood en papier as die b***t krag sy donker oor jou gooi. Ek moes gereed maak met my nuwe liedjies voor ek my kind vir die eerste keer sien. Ek doen dit vir jou ek doen dit vir julle, Hier waar ek nou is, is net 'n plek waar ek nou is
Kry hom nou op al jou digitale platvorms.

Magtig maar hy sing pragtig! Go Gift
22/10/2021

Magtig maar hy sing pragtig! Go Gift

Gift se nuwe musiekvideo "Ek Staan By Jou"Regisseur: Rudolph De WetWian Van Der WaltKameras :Rudolph De WetRedigeerder:Rudolph De WetMusiekvideo Konsep:Rudol...

21/08/2021

Groot talent!

Hoe cool is dit!
24/07/2021

Hoe cool is dit!

Vellie Boutique sources the best quality Vellies (Veldskoene) locally and from around the world, to bring the most comfortable, top-quality, leather veld shoes at an affordable price to you. We source it, test it and wear it...

19/07/2021
08/07/2021

Hier is die antwoord, as jy gewonder het!

Beste diens in Boksburg
23/06/2021

Beste diens in Boksburg

For the best prices on tyres, give us a call today.
KoeniC Wheel Warehouse Boksburg
011 917 1517

Like a Rockstar - net die regte vellies vir die winter
15/06/2021

Like a Rockstar - net die regte vellies vir die winter

Rockstar Vellies
Jan Blohm

Size 3-12 ......R995
Met gratis aflewering in SA
2-5 werksdae
🛒🛒🛒aanlyn beskikbaar hier👇
https://vellieboutique.co.za/collections/rockstar
Besoek ons Boksburg winkel
☎️011 9171517

Willem van der Ryst se nuutste enkelsnit ‘ ’.
10/06/2021

Willem van der Ryst se nuutste enkelsnit ‘ ’.

Willem Van der Ryst se nuwe musiek video "Gee 'n Bietjie"In samewerking met:Solidariteit Helpende Hand VeldtogRegisseur: Wian Van Der WaltKameras...

Musiek! Die hart se taal …
15/05/2021

Musiek! Die hart se taal …

15/05/2021

Musiek spreek met emosies wat woorde alleen nie kan uitdruk nie.

mooiste woorde
09/05/2021

mooiste woorde

Herman Kleinhans se nuwe lirieke musiekvideo "Dankie"Regisseur: Herman KleinhansVervaardigers: Vonk MusiekPlatemaatskappy: Vonk MusiekLiedjie op geneem by Co...

WOW! Hoe mooi is dit
15/04/2021

WOW! Hoe mooi is dit

Ray Dylan se nuwe musiek video "By Jou Voete Lê"Regisseur: Wian Van Der WaltKameras :Wian Van Der WaltVervaardigers: Vonk MusiekRedigeerder:Wian Van Der Walt...

09/04/2021

Vasbyt jul 2 manne.

07/04/2021

I like it!

En Suikerbos, ek wil jou hê. Suikerbos, ek wil jou hê. hoe cool is die nuwe dames Vellies!www.vellieboutique.co.za
11/03/2021

En Suikerbos, ek wil jou hê.
Suikerbos, ek wil jou hê.

hoe cool is die nuwe dames Vellies!
www.vellieboutique.co.za

Suikerbossie "proudly made in SA"
Hand made with love "selected full grain leather"
Hierdie Nuwe Dames
Suikerbossie Tan,Rust and Taupe
brand Vellie...
Beslis 'n .."Want to have!"
•Anders •Duursaam •Classy
Size 3-9...R745
Gratis aflewering in SA

Super Excitement!Hierdie Nuwe Dames Suikerbossie Tan  brand Vellie...Beslis 'n .."Want to have!"•Anders •Duursaam •Class...
07/03/2021

Super Excitement!
Hierdie Nuwe Dames
Suikerbossie Tan
brand Vellie...
Beslis 'n .."Want to have!"
•Anders •Duursaam •Classy
Size 3-9...R745
Gratis aflewering in SA

The second   this week is from Jan Rhaap! Let Danny Painter know what you think of  !
26/02/2021

The second this week is from Jan Rhaap!
Let Danny Painter know what you think of !

The second this week is from Jan Rhaap!

Let Danny Painter know what you think of !

Juan Boucher se nuwe musiek video
21/02/2021

Juan Boucher se nuwe musiek video

Juan Boucher se nuwe musiek video "In September"Regisseur: Wian Van Der WaltKameras :Wian Van Der WaltKleur Redigeerder:Wian Van der WaltVervaardigers: Vonk ...

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PodiumPro South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PodiumPro South Africa:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share