08/03/2021
Track name : Trust Issues
Chorus:
Baie kere smile ek saam myself
Van ek d**k an jou
Net die gedagte van jou in my lewe
Maak my happy
Ek wil jou happy maak vir die res van my dae
En ek weet jy was happy met jou ex
Ma hyt jou seer gemaak
Nou het jy trust issues
Nou het jy trust issues
Verse 1:
Ma ek isi hy nie
Sal nooit lat jy huili
Van almal deserve happiness
Ek is hier om jou te help heal van jou pyn
Die first sight of you het my hart kla gesteel
Ek kom uit n break up uit
Ja dit was seer
Ek koni an beweeg iti
Ja dit was tough
Ma toe meet ek jou
Jou body language het my gewys
Jy was unhappy in jou relationship
Ja ekt tyd gevat om jou better te leer ken
Jyt vir my gesê jy like my meer as n vriend
Van die bond wat ons gebou it
Is irreplaceable
En alles wat ek gesê it
Het jou remind an hom
Dit het gevoel ek gaan nie jou staan nie
Dit het gevoel ek gaan nou weer spat
Ek wil jou net sê ek is hie om te bly
Niemand gaan my weg van jou af kry
Van jys die een vir my
Jy is al een vir my
Ja jys een uit n miljoen
Gie my net n kaans
Om jou te wys ek gaan jou hart styf vas hou
Ja baby jy wietan jy is die ene vir my
Jy is die ene vir my ×2
Jy kan my trust
Chorus:
"Baie kere smile ek saam myself
Van ek d**k an jou
Net die gedagte van jou in my lewe
Maak my happy
Ek wil jou happy maak vir die res van my dae
En ek weet jy was happy met jou ex
Ma hyt jou seer gemaak
Nou het jy trust issues
Verse 2:
Nou het trust issues
Trust issues
Jy kan my nie trust nie
Ma alles wat ek doen
Doen ek om vir jou te impress
Ek wil jou in my arms he
Ek wil chill op die bed
Met jou kop my bors
While ons praat oor heeldag
En remeniss oor die future
Ek wiet daar gaan battles wees
Wat ons gaan fight
But ek wil dit saam met jou doen
Ek n ring an jou vinger sit
Ek wil jou trou
Ek wil die ene wees wat jou hou
Ek wil die ene wees wat jou hou
Ek wil vir jou bederf baby
Jy wietan jys die ene vir my
Ja jys al ene vir my
Ja jys nommer een baby
Jy wietan jy hoort hie in my
Jy