13/12/2024
unisipale ereburgerskap vir Giliomee
Die Stellenbosch Munisipaliteit het vandag tydens ‘n spesiale seremonie munisipale ereburgerskap aan die wêreldbekende historikus en politieke skrywer, prof Hermann Giliomee, toegeken.
Die uitvoerende burgemeester, Jeremy Fasser, het die toekenning oorhandig en die ongelooflike bydraes van Giliomee tot die gemeenskap en Suid-Afrika as geheel beklemtoon.
https://www.stellenboschmonitor.com/2024/12/13/hermann-giliomee-deur-stellenbosch-vereer/