Kleurling

Kleurling Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleurling, Gaming Video Creator, Springbok.

13/10/2022
09/01/2022
Wat sal n kleurling sê
03/11/2021

Wat sal n kleurling sê

03/11/2021

Moet nooit minder as ander voel nie. Jy is perfect...

12/10/2021

Jy is wie jy is...

https://www.facebook.com/1676207729329722/posts/3004846469799168/
20/06/2021

https://www.facebook.com/1676207729329722/posts/3004846469799168/

PROMOSIE VIR JEUGMAAND

Alle werklose jeugdiges ouderdom 30 en jonger, kwalifiseer vir gratis assessering vir die voltooiing van PDP (professional drivers permit). Aanbod geldig vir res van Junie-maand. Kontak die spreekkamer vir meer inligting.

PROMOTION FOR YOUTH MONTH

All unemployed youth age 30 and younger qualifies for free assessment for completion of PDP (professional drivers permit). Offer valid for the rest of June. Contact the rooms for more info.

20/06/2021

Die is vir die Pa's, mag julle n geseënde dag het.

16/06/2021

#1652
You can add your birth year

03/06/2021

Jy is n kleurling vir n rede....

23/05/2021

Ek is n trotse KLEURLING!!!

14/05/2021

n EGTE KLEURLING BEGRAFNIS
Daar’s nou ‘n Aangeleentheid waar jy nou sommer klomp goed kan sien.
Soos bv. Die mense wie jou altyd verras en waar jy by jouself d**k, "Joh, is hulle ook Familie?".......

En dan is daar ook die “Elite Mense” wat altyd die Begrafnis wil oorvat. Hulle sit gewoonlik onder die Grootste Skaduboom, en vreet die meeste kerriekos en driehoek toebroodjies op....

En dai wat baklei oor Polis Geld n Nix wil Bysit Byrie Funeral Nie ....

En dan is daar altyd die Een of ander Uncle, hy’s nou die een wat ‘n Dikding in ‘n Company of Government is of bekeer of hy’t een of ander Tersiêre Opleiding gekry by ‘n College of Varsity. Daai Uncles Ry net Merc's of BMW's.... En hul Vroue is so Windgat, Lyk die Uncle se Sukses skiet na hulle koppe toe. Sy gebruik net Twinsaver “2-ply” toiletpapier. En hulle kinders mag nie eintlik saam met die gewone Spanne speel nie....

En die Niggie, Ai Ai, sy bring altyd ‘n paar van haar “Elite Vriendinne” met lang hare saam. Wil net so wees, en maak asof hulle net aan die beste gewoond is. Hulle het man-man ‘n Botteltjie “Flavoured Water” in die hand en Groot brille, Kyk daar is dan nog van daai wat hulle verbeel hulle is by ‘n modeparade of die J&B MET. Ai, hulle is nou so Fashionable, maar die Rokkies is so kort, hulle kan nie eens sit nie, dan steek daar iets uit......

En wie kan daai een of ander Ou Oom miskyk, hy’s net eenkant, met ‘n Check Baadjie en Check h**p, dik brille, met daai krokkedil leerskoene. Hy’t altyd ‘n Kierie......

En die een wat my altyd laat snaaks kry, is daai Auntie met die Bright klere aan en die Stywe kopdoek. Sy’s altyd gesuip! As die Dominee praat huil daai Aunties altyd die hardste in die kerk. lol.... Sy gee nie ‘n duit om vir daai Dominee of wat hy preek nie. En somtyds d**k jy by jouself, "Wie de hel is die Auntie?" en hoe is sy my Familie ? .......

En dan is daar daai Neef wat net R5 soek vir ‘n dop om sy kop te skiet. Hy weet nie eens waar hulle wyn verkoop nie. Volgens hom het hy en sy vriende die vorige dag ‘n moerse partytjie aangehad waar daar net duur drank gesuip was, maar nou wil hy Rooiproppie suip! Ai ...

En moenie vergeet van die Auntie wat sommer baie streng is nie! Jong daai tipe Aunties vat nie nonsense as dit by Begrafnisse kom nie.

Maar die Ultimate is as al die Familie na die Begrafnis sit en twak praat dan word daar altyd ‘n “Familie-Reunion” gereël wat ook nooit plaasvind nie...
Ja nee! Dis nou my eie nasie daai!
😂💦😂💦😂💦😂💦

07/05/2021

Imagine jou naam is Carl Hall en jyt coloured brasse...

Address

Springbok
8240

Telephone

+27718878187

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleurling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Gaming Video Creators in Springbok

Show All

You may also like