Boereverneukers

Boereverneukers Die TV reeks Boereverneukers II is vanaf 24 Februarie om 21:30 op die lug. Die reeks word op Via TV, kanaal 147 uitgesaai.

Dinsdag gesels ek met Renaldo Gouws net hier op Nuuspod
26/09/2024

Dinsdag gesels ek met Renaldo Gouws net hier op Nuuspod

Vier maande down the line. Laat weet my as jy ook gewig wil verloor. Stuur 'n WhatsApp na 082 838 5204. Dan stel ek jou ...
23/09/2024

Vier maande down the line. Laat weet my as jy ook gewig wil verloor. Stuur 'n WhatsApp na 082 838 5204. Dan stel ek jou voor aan die mense wat my makeover moontlik maak. Hulle kan jou lewe ook red.

12/09/2024
23/07/2024
Leroi du Preez is 'n regsgeleerde en passievolle waarnemer van die Amerikaanse politiek. Daar is amper niks wat hy nie v...
14/03/2024

Leroi du Preez is 'n regsgeleerde en passievolle waarnemer van die Amerikaanse politiek. Daar is amper niks wat hy nie van die Amerikaanse politiek verstaan nie. Hy is 'n vurige Trump ondersteuner en 'n Biden kritikus, maar sy insig in die Amerikaanse politiek, of jy nou van hom verskil of nie, is iets om na te luister.

Leroi het ingestem om in die aanloop na die verkiesing in November op 'n gereelde basis met Nuuspod te gesels om eerstens sy standpunte met ons te deel, maar ook om die Amerikaanse politiek vir die wat belangstel oop te breek en verstaanbaar te maak.

Die eerste twee van hierdie gesprekke sal aan almal beskikbaar wees, waarna dit gesluit sal word en dan net aan betaalde lede van Nuuspod beskikbaar gestel sal word. Hier is die eerste van ons gesprekke oor die Amerikaanse presidentsverkiesing.

In ons weeklikse gesprek met Leroi du Preez in aanloop tot die Amerikaanse presidentsverkiesing vra ek vir hom of Trump 'n goeie president was en of Amerika ...

Moreaand om 19:00 kan jy regskuif vir 'n gesprek met die leier van die DA, John Steenhuisen op Nuuspod.
04/03/2024

Moreaand om 19:00 kan jy regskuif vir 'n gesprek met die leier van die DA, John Steenhuisen op Nuuspod.

MET 35 000 intekenaars en 10 miljoen k**e groei Nuuspod nou soos 'n haai op 'n houtkatrol: haastig. Suid-Afrika se groot...
14/01/2024

MET 35 000 intekenaars en 10 miljoen k**e groei Nuuspod nou soos 'n haai op 'n houtkatrol: haastig. Suid-Afrika se grootste Afrikaanse aanlyn nuuskanaal.

Skakel daagliks in vir die kanaal se twee regstreekse nuusprogramme en wees op die uitkyk vir in diepte onderhoude oor nuuskwessies.

Jy kan op Nuuspod adverteer. Bel my: 082 838 5204

In Nuusfokus vanmiddag om 13:00 (Vrydag, 12 Des. 2024) gesels ek met prof. Theo Venter, prof. Koos Malan en Richard Spoo...
12/01/2024

In Nuusfokus vanmiddag om 13:00 (Vrydag, 12 Des. 2024) gesels ek met prof. Theo Venter, prof. Koos Malan en Richard Spoor oor SA se saak teen Israel voor die Wêreldhof. Volg hierdie skakel as jy regstreeks na die program wil kyk/luister. https://youtube.com/live/RFJtquI68QI?feature=share

Nuuspod staan op 33 910 intekenaars. Dis 90 kort van 34 000. Gaan ons dit maak voor die einde van 2023? Dit kos niks om ...
30/12/2023

Nuuspod staan op 33 910 intekenaars. Dis 90 kort van 34 000. Gaan ons dit maak voor die einde van 2023?

Dit kos niks om op Nuuspod te subscribe nie. Die kanaal se inhoud is gratis beskikbaar. Jou subscription (gratis en mahala) kan ons voortbestaan verseker. Help bietjie, asseblief.

Nuuspod is 'n podcast vir nuus en aktualiteit in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, wat voorheen Monitor en Spektrum asook Kommentaar op RSG by die S...

03/12/2021

As jy graag wil skryf, maar net so bietjie kreatiewe aanmoediging nodig het, dan is Amanda Kriek De Lange van The Writers Coach se kreatiewe skryfkursus net die plek vir jou. Amanda is 'n uiters ervare joernalis en skrywer. Sy het vir publikasies soos Beeld, Burger en Volksblad geskryf asook vir televisie. Drie van haar studente is al besig om hul eie boeke te skryf en een is deur 'n uitgewer aanvaar. Gebruik die geleentheid om jou skryfvernuf te verbeter.

14/10/2021

As gevolg van my betrokkenheid by Boereverneukers, die televisiereeks, kom meld talle mense hulle hartseer verliese by my aan wat hulle aan die hand van iemand anders opgedoen het. In hierdie episode vertel 'n groepie sakemanne van die Oos-Rand hoe 'n goeie vriend en sakevennoot hulle na bewering ingedoen het sodat hulle elkeen 'n miljoen Rand verloor het. Dis 'n hartseerstorie van vertrouensbreuk in baie opsigte. Die persoon onder bespreking in die episode het ingestem om later met Nuuspod te praat om sy kant van die saak te stel. Intussen kan julle na Des, Andrew en Stephan se storie luister.

https://youtu.be/2vXNsd9ePkk

09/11/2017

ONTHOU: Ek is Saterdag by Hazel Food Market in Menlopark, Pretoria, om Boereverneukers (uitgegee deur Penguin Random House SA) te verkoop, te teken en sommer net praatjies te maak. Ek bring 'n kan of twee saam om die geselskap te help vlot en jy is welkom om jou glas by my te kom vol maak.

27/10/2017
LitNet

LitNet

Barend van der Merwe: "Met Boereverneukers volg Du Plessis sterk in die spore van sy voorgangers, die joernalis-historici, en lewer hy ’n aangename bydrae tot die Afrikaanse boekeskatkis."

19/10/2017

Bestel jou kersgeskenke vandag nog. n Lekker lees vir die vakansie. Kan landswyd gepos word. Bestel op die Facebook blad ⭐️

17/10/2017

Dit was nog nooit so maklik om kersgeskenke te koop soos vanjaar nie. Bestel jou getekende eksemplaar nou.

16/10/2017
LitNet

LitNet

"Hy is ’n veroordeelde moordenaar en hoewel daar nie bewyse is nie, word hy ook met ander mense se dood verbind. Ek d**k ek sou bang wees vir Ralph Haynes. Maar mense wat hom geken het, sê hy kon jou begogel met sy sjarme." Jean Oosthuizen gesels met Izak du Plessis.

16/10/2017

Hazel Food Market

We are pleased to have Izak Du Plessis (formerly Zaksatie) at the market on Saturday, 11 Nov 2017 where you will be able to purchase his book, get your book signed and have a chat.

13/10/2017

Boereverneukers kry nog steeds lekker blootstelling. Hier is ons in Huisgenoot en Rooi Rose skryf in Desember oor ons. Intussen kan jy nog getekende eksemplare bestel. Gebruik die inboks, bel my of stuur 'n e-pos. R240 plus R99 posgeld.

11/10/2017

Bestel jou boek sommer hier op Facebook :)

10/10/2017
Boekverkope groei by Aardklop se ATKV Boeke-oase

Boereverneukers hardloop nog in die voorste bondel. Lees die berig.

Verkope by die ATKV Boeke-oase se boekwinkel het met 25% tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom gestyg gemeet aan verlede jaar se verkope.

06/10/2017

Onthou! Boereverneukers is by Aardklop! Kom kry jou boek hier :)

04/10/2017

Radio Helderberg

Catch Izak Du Plessis today at 12PM when he chats to Johann Mybugh about his book titled Boere - Verneukers.

Address

54 Wierda Road West
Sandton

Telephone

+27823063475

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boereverneukers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boereverneukers:

Share

Nearby media companies


Other Film & Television Studios in Sandton

Show All