Muse Productions

Muse Productions Gestig deur Hugo Ludik, is MUSE Productions n organisasie wat daarna streef om kunstenaars te help om suksesvol in die musiekbedryf te wees.
(1)

As gevestigde liedjieskrywer en wenner van Huisgenoot Tempo se eerste liedjieskrywer-kompetisie (2008) – met vele treffers op my kerfstok soos Liefde Soldaat, Somerlag (Coca-Cola), Goud, Papsopwinterwaternat, Hoogtevrees, Vergifnis en nog baie meer – het Hugo Ludik, ook bekend as n lid en die stigter van die groep ADAM, besluit om n besigheid te stig wat Suid-Afrikaanse kunstenaars help om suksesv

ol te wees in die musiekbedryf. MUSE productions bied drie verskillende pakkette aan, elk spesifiek ontwerp vir die individu. Om meer uit te vind oor die pakkette, besoek asb ons webtuiste by www.museproductions.co.za

04/07/2021

Address

Randburg
2155

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Muse Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Muse Productions:

Videos

Share


Other Music production in Randburg

Show All