Hoezit

Hoezit Hoezit! was voorheen ‘n bekende naam op tydskrifrakke en het nou 'n tuiste gevind op http://www.la is vir ouens en meisies tussen die ouderdomme van 8 en 13.

Jongmense wat lus is vir die lewe, en nuuskierig oor die wêreld om hulle. Niks outoppies wat moan omdat jou broek kwansuis te laag sit, of omdat hulle nie Katy Perry se musiek verstaan nie! Ons soek jou stem, jou opinie - wat laat jou tiek en jou voete vanself 'n ritme vind? Wat fassineer jou? Kom vertel ons! besnuffel elke maand vyf verskillende afdelings:

Vermaak: Alles en nog wat oor die nuuts

te musiek, flieks, celebs, techie goeters, boeke… Tonne onderhoude en kompetisies! My Wêreld: Wat gaan aan om jou? Ontdek ander lande, kulture, die ruimte, tegnologie, diere en hulle dinge…

Ek voel: Sukkel jy met daai boelie? Of kry jou humeur jou onder elke keer as jou sussie jou irriteer? Ons het oplossings! Slimkop: Staan terug Einstein: ons het die beste inligting ooit om te gebruik in jou klasprojekte: en debatte beïndruk jou onnies! Dinkpret: Hope sudoku’s, woordsoeke, legkaarte en doen-dit-self projekte.

Address

380 Bosman Street
Pretoria
0001

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27124010700

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoezit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoezit:

Share

Category