Fontein Uitgewery

Fontein Uitgewery Fontein Uitgewery is ‘n gesamentlike inisiatief van die Instituut vir Christelike Onderwys en Aros

Fontein Uitgewery het in 2017 tot stand gekom en is ‘n gesamentlike inisiatief van die Insituut vir Christelike Onderwys en Aros. Ons gee ‘n wye verskeidenheid boeke uit, hoofsaaklik in Afrikaans wat strek van ‘n unieke Christelike kurrikulum, christelike verrykende boeke, kinderboeke en akademiese boeke. Afrikaans as taal is vir ons belangrik en deur kwaliteit Afrikaanse publikasies wil ons ook ‘

n bydra lewer tot Afrikaanse literatuur. Dit stel FU in staat om dit as 'n geleentheid te gebruik ter uitbouing van God se koninkryk en om die Woord verder uit te dra in die primêre, sekondêre en tersiêre sektore van opleiding. D.m.v die skool-kurrikulum wat deur ICO ontwikkel word, word skole bereik. Die publikasie van tersiêre hulpmiddels vir AROS is van kardinale belang vir die opleiding van onderwysstudente met Christelike leer as fondament. Die doel van FU is om 'n meer effektiewe bydrae te lewer to die uitbou van kwaliteit Christelike onderrig in Suid-Afrika. Vele ander Christelike publikasies en kursusse is beskikbaar en word ontwikkel vanuit die pen van AROS en ICO. Al die publikasies is tans beskikbaar by Boekenhout boek- en aanlyn winkel asook direk by die ICO of Takealot.com.

13/12/2024

Is julle gereed vir die vakansie?

Laat weet vir ons in die kommentaar waar jy en jou gesin gaan vakansie hou die Desember!

03/12/2024
Wie het geweet nartjie is met een a...
06/11/2024

Wie het geweet nartjie is met een a...

31/10/2024

Op hierdie dag herdenk ons die krag van geloof, die moed van hervormers, en die voortdurende soeke na waarheid. Mag ons geloof nooit stil bly nie.

16/10/2024

Het jy al ons webtuiste besoek?

Moenie uitmis nie, doen dit vandag nog! (Link in bio)

Nou beskikbaar op Takealot:
30/09/2024

Nou beskikbaar op Takealot:

Leer in die 21ste Eeu. Eligible for Cash on Delivery. Non-Returnable. Many ways to pay. Shop anything you can imagine!

Boekbekendstelling van Leer in die 21ste eeu wat vandag plaasgevind het. Dankie aan die SA Akademie vir Wetenskap en Kun...
12/09/2024

Boekbekendstelling van Leer in die 21ste eeu wat vandag plaasgevind het. Dankie aan die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wat die boek moontlik gemaak het.

As jy nog nie bespreek het nie, maak gou, plek raak min.
02/09/2024

As jy nog nie bespreek het nie, maak gou, plek raak min.

Kliek op die skakel om te bespreek:
https://forms.gle/DM7CKBEQ6z9gnKqQ7
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Boekenhout Boekwinkel

23/07/2024

Die inhoud van hierdie bundel deur Kobus Erasmus spreek van deurleefde ervaring.
Sommige outeurs kan met woorde skeppend en kreatief wees alhoewel dit wat hulle skep nie noodwendig altyd ʼn weerspieëling van persoonlike ervaring binne die harde daaglikse realiteit is nie. Hierteenoor is elk van die gedigte in hierdie bundel ʼn verwoording en uitdrukking van persoonlike ervaring en worsteling ten opsigte van daaglikse realiteite en uitdagings.

Kontak ons ⬇:

🌍https://boekenhout.aros.ac.za/
📞012 332 3227
📩Epos: [email protected] / [email protected]
📌Gereformeerde Kerk Totiusdal, Starkeylaan 1249, Waverley, Pretoria

Address

Gereformeerde Kerk Totiusdal H/v Starkey & Spioenkopstraat
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0123322557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fontein Uitgewery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fontein Uitgewery:

Share

Category