
31/01/2025
Ek het ‘n jaarlange internship beskikbaar by The Hit Factory (studio) en Hit Factory Productions (produksiehuis) vir ‘n jong mens wat wil shadow, leer en assisteer! Dit is ideaal vir iemand wat wil werk in die afrikaanse musiekbedryf. Jy sal leer van:
- Kommersiële Musiekproduksie.
- Recording en mixing.
- Live audio.
- Konsert produksiebestuur en tegniese ontwerp.
- Alles en nog wat in die industrie.
Stuur vir my ‘n boodskap as jy belangstel…
Murray Lubbe