Radio 33

Radio 33 “Est vir qui adest”
(4)

12/10/2024

Oom Paul

Vir Linda Douglas, die transport, die basis van Radio 33 se struktuur.Vir Een Ton wat oggend na oggend die breakfast sho...
12/10/2024

Vir Linda Douglas, die transport, die basis van Radio 33 se struktuur.
Vir Een Ton wat oggend na oggend die breakfast show 6 to 9 gedoen het.
Vir Kylerich Viljoen vir die middag shows en die klank engineering.
Vir TJ Botha vir die produce, die kamera en all rounder wees.
Vir Lizel Viljoen vir die social media en bemark.
Vir Karen Van Niekerk vir haar 50 ste program op Radio33.
Vir Sarita Viviers vir al die nuus, die instandhou van 33Media huis se beeld.
Vir Jacque Vermeulen vir die op die tone hou en dryf vir hoër hoogtes. En lyn vat waarheen.
Vir Rhoda Vermeulen vir die bemark van die 33 Brand en die geduld met die groei daarvan.
Vir al die Radio33 borge deur 2024, baie dankie vir die glo.
Vir die luisteraars van Radio33 bitter baie dankie vir die luister. Vir die deelneem aan ons kompetisies en programme.
Vir die kunsternaars wat ons al besoek het of mee gesels het.

Vir julle almal wens ek net wind in jul seile en ñ beautiful oseaan.

Marius Bam

Radio 33 is 24/7! Listened to in 28 countries. 51 towns and cities outside of South Africa. 86 Towns and cities in South...
12/10/2024

Radio 33 is 24/7! Listened to in 28 countries. 51 towns and cities outside of South Africa.
86 Towns and cities in South Africa. We are turning 1 year old on 29th of November 2024! We are 16 people at Radio33, of which 9 people are permanently busy at the station. Alot of background work is to be done and kept live so that you can enjoy smooth listening. We strive to be station with not much advertisements between our songs and programs. So that you can enjoy the music that you want to hear.

Click on the link to tune into Radio33

https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

12/10/2024

Wen vanaand ñ Radio33 tema, Obex stoot luidspreker. ( mp3,bluetooth, aux & FM radio) Stuur jou song request na 084 752 7677, voice notes welkom!

Saturday night request night with Jacques.

6pm to 9pm tonight.
Click on link to listen.

https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

Radio33 crew!
12/10/2024

Radio33 crew!

11/10/2024
11/10/2024
07/10/2024

Tune in and listen to Karen vannie Kaap from 14:00-16:00
Her topic for today: Lady Gaga!

https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

Karen Van Niekerk
Oom Paul
Jacques Vermeulen
Lizel Viljoen
Rhoda Vermeulen
Sarita Viviers

05/10/2024

Friday song request night Draw! Baie geluk Kevin Vlok met jou Bluetooth speaker. Jy is finalis nommer 3 vir die 10k draw op 20 Desember 2024! Radio33, Radio vir mense met siel.

Click on the link to listen to Radio33
https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

01/10/2024

Thank you for watchingPlease subscribe to our channelCORNELL WONDER - Cornel ViljoenZAN - Zanneli CaseySongwriters - Jean-Marie Koekemoer & Zanneli Casey Pro...

28/09/2024

Baie geluk Wanda van Zyl
Jy is die wenner van die speaker ek ook die tweede finalis vir die R10 000 give away op die 20ste Desember 2024

27/09/2024

WEN WEN WEN 10k!
Tien duisend rand up for grabs op Radio 33. Friday song request night!
Skakel vanaand in vanaf 8 uur tot 11 uur.
Stuur jou song request na 084 752 767 om in te skryf vir die 10k give away.
Kliek op die skakel om te luister.
Radio vir mense met siel.

https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

27/09/2024

WEN WEN WEN 10k!
Tien duisend rand up for grabs op Radio 33 Friday song request night!

Skakel vanaand in vanaf 8 uur tot 11 uur
Stuur jou song request na 084 752 767 om in te skryf vir die 10k give away
Kliek op die skakel om te luister. Radio vir mense met siel.

https://zeno.fm/radio/radio33Southafrica

21/09/2024

Baie geluk Willie Pienaar
Jy is die wenner van die speaker ek ook die eerste finalis vir die R10 000 give away op die 20ste Desember 2024

14/07/2019

Protestant protes.
Vlieë in ñ consol bottel.
Skeef gedruk is die opskrif.
" Hoor jy die magtige dreuning? "
Die gode van Polsmoor.
3 lost souls sold to suffer.
As ek nie myself is nie, voel ek beter dood.
- Kopiereg Oom Paul 2019

09/05/2019

Ex Libris

Jou naam graveer in die binnekant.
Die blaaie van jou binnekant gebind.
Jy is een.
Jy is net een.
Ex Libris tagged en gebind.
Label wat ek dra Equitas veritas.

Kopiereg Oom Paul 2019

22/04/2019

Klippie in die oseaan.
Deel een.
Die wind karring aan ñ losplaat op die stoep se dak. Hy maak op en af bewegings tot hy weer gaan lê en wag vir die volgende keer. Die rooi verf so plek-plek nog op. " ñ Pampoen sal die ding maak ophou raas " d**k hy. " Om te wil vaskap en weer verf so op die einde van mens se lewe gaan nie veel liggies maak in die hemel vir mens." sê hy. " Waarvan praat jy nou?" Vra sy onbewus van sy pampoen planne. " Hierdie dak wat so raas en pla Sweetness " sê hy terwyl hy so wys na die dak. " Nou gaan jy maar wag dat hy afwaai of hoop dit gebeur na jy dood is? " vra sy hom terwyl sy haar regmaak vir in ñ boek inleef. " Nee ek gaan ñ moerse pampoen op hom neersit dan sal hy stil wees. " Sê hy ewe trots vir sy vinnige oplos. " So ons gaan ñ sterretjie kombuis ook kry? " vra sy speels. " Miskien as jy mooi vra" sê hy met ñ smile. Sy kyk na hom met oë van onthou. Van onthou op papier en fotos. Die lyntjies in sy gesig, die van lag en drome droom. Dieselfde blou oë met avontuur in. " Jy is mooi " sê sy. " Nee jy is die mooi een van ons " sê hy terwyl hy oorleen na haar om haar hand te vat. Die hoender kom die stoepmuur opgevlieg en kry sy sit. Hul koppe draai na waar die hoender sit. " Moenie te erg jaag nie asb. " vra sy. " Tsêk jou naai! Julle kak hierdie hele stoep vol en maak net vir my werk. " skree hy terwyl hy swaai bewegings met sy arms na die hoender maak. Sy lag en së; " Jy klap jou arms nes ñ hoender. " Hy lag. " Dis net twee watso kan opvlieg . Die ander bly waar hulle moet. "
Kopiereg - Oom Paul (2019)

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio 33 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Media/News Companies in Pretoria

Show All