’n Moeder is die hartklop van enige huis en by Safari Outdoor word moeders regoor Suid-Afrika met ’n Moedersdag-uitverkoping gevier. Dit is geldig van 10-12 Mei by elkeen van Safari Outdoor se grootformaat-winkels landswyd, sowel as aanlyn. Bederf jou ma hierdie Moedersdag! Volg hierdie skakel vir die volledige katalogus: bit.ly/3Qo1JPJ
#SafariOutdoor #Moedersdag #uitverkoping #winskope #bederfjouMa
MOSAMBIEKSE BUFFELJAG 2023: Die einde van ’n lang jagdag. Die meeste van gister is spandeer op soek na buffelspore in die woud in die Coutada 11-jagkonsessie, maar daar is niks deur die jagspan gekry nie. ’n Amerikaanse jagter, wat ook in die jagkamp is, het wel sy buffel in die woud gekry en hy en die professionele jagter moes ’n tweede stormende buffel op vier tree gestop.
Die buffeljagkompetisie se trekking is vanoggend (8 November 2023) gedoen en die gelukkige wenner is
Henk Becker. Baie geluk Henk!!!
Hiermee die volledige video van die trekking. Die aankondiging van die wenner se naam begin by 9 minute 30 sekondes, indien jy die video vooruit wil speel en nie al die adiministrasie-aankondigings wil kyk nie.
Onthou, jy was dalk nie vanjaar die gelukkige wenner nie, maar volgende jaar is daar weer ’n kans!
Baie dankie aan almal wat ingeskryf het!
KYK! Wenner se naam word getrek...
Ons het groot pret gehad met die trekking van die wenner van die SA JAGTER/HUNTER en SAJWV se buffeljagkompetisie op 1 November om 10:00. We had a few giggles chatting to a very surprised and dumbstruck Lawrence Meintjes, who couldn’t believe his luck! Baie geluk Lawrence!! En dankie aan elke persoon wat ingeskryf het. We appreciate every person who entered the competition.
Safari Outdoor DGS Shoot 3 September 2022
The SA Jagter/Hunter magazine team had great fun at the Safari Outdoor DGS (Dangerous Game Shoot) last weekend! A very well organised shoot and an awesome event!
Safari Country open by Hyper Valley in Nelspruit, kom gooi 'n draai!
#sajagterhunter #SafariOutdoor