SA Groente en Vrugte is 'n tweemaandelikse publikasie en een van die min beskikbaar op die oomblik wat daarna streef om die varsproduktebedryf in sy geheel te bedien. Die tydskrif is aan intekenare beskikbaar, wat alle rolspelers in die bedryf insluit, hetsy dit produsente, markagente, varsproduktemarkte, verskaffers of ander verwante bedrywe is. Skakeling met verskeie organisasies, navorsingsins
tansies en produsente verseker dat die inhoud van die tydskrif op die voorpunt van die jongste ontwikkelings en nuus bly. Omvattende dekking van alle aspekte van die varsproduktebedryf maak SA Groente & Vrugte ‘n betroubare verwysingsbron vir produsente en rolspelers in die industrie. Laai die intekenvorm hier af: https://drive.google.com/open?id=0Bwtxn1bzJefYVzBIdlZmNnFpMnc
**************************************************
SA Vegetables and Fruit is a bimonthly publication that aims at serving the fresh produce market in South Africa. The magazine was first published 29 years ago. The magazine is available on subscription to producers, market agents and fresh produce markets as well as related businesses and suppliers. Communication with the various organisations in the fruit and vegetable industry ensures that the best possible information is sourced. Comprehensive coverage of all the various aspects of the industry will ensure that the grower keeps SA Vegetables & Fruit as a source of reference. Download the subscription form here: https://drive.google.com/open?id=0Bwtxn1bzJefYVzBIdlZmNnFpMnc