Potchefstroom Teologiese Publikasies

Potchefstroom Teologiese Publikasies Uitgewer en verspreider van Christelike boeke / publisher and distributor of Christian books

“Om as geseënde burgers van die koninkryk van die hemel te leef” bestaan uit  ʼn reeks oordenkings uit die Bergrede (Matt...
13/11/2024

“Om as geseënde burgers van die koninkryk van die hemel te leef” bestaan uit ʼn reeks oordenkings uit die Bergrede (Matt. 5-7). Die Bergrede staan ook as die Grondwet van die Koninkryk van die hemel bekend. Op grond van die Here Jesus se selfopofferende liefde is sy volgelinge uitermate geseënd om burgers van hierdie koninkryk te wees. Die Bergrede beskryf ’n burgery wat volgens die Grondwet van die Koninkryk lewe. Bestel by ptpboeke.co.za

"The Four Gospels and Acts primarily focus on 'kerygma' (preaching), while the rest of the New Testament provides us wit...
08/11/2024

"The Four Gospels and Acts primarily focus on 'kerygma' (preaching), while the rest of the New Testament provides us with the 'didache' (teaching) based on the 'kerygma.' 'The Messiah has come' guides us through the history of the revelation of the Gospels, and 'Between Pentecost and Consummation' covers the second part of the New Testament." Order from ptpboeke.co.za

“Between Pentecost and Consummation” covers the last 23 books of the Bible (Acts – Revelation) and is a sequel to “The M...
30/10/2024

“Between Pentecost and Consummation” covers the last 23 books of the Bible (Acts – Revelation) and is a sequel to “The Messiah Has Come!”, which addresses the four Gospels. This publication explores these biblical books from the perspective of the History of Revelation. Order this publication from ptpboeke.co.za

“Kairoi van genade” besin oor spesiale geleenthede van genade: doop; nagmaal; aflegging van geloofsbelydenis; huweliksbe...
24/10/2024

“Kairoi van genade” besin oor spesiale geleenthede van genade: doop; nagmaal; aflegging van geloofsbelydenis; huweliksbevestiging; begrafnis; bevestiging van amspdraers; sending en evangelisasie; en barmhartigheidsdiens. “Kairoi” is kosbare genadegawes uit die hand van God. In die Nuwe Testament verwys “Kairoi” na beslissende geleenthede in die hede wat betekenis vir die toekoms inhou. Bestel by ptpboeke.co.za

“Kairoi van genade” besin oor spesiale geleenthede van genade: doop; nagmaal; aflegging van geloofsbelydenis; huweliksbe...
21/10/2024

“Kairoi van genade” besin oor spesiale geleenthede van genade: doop; nagmaal; aflegging van geloofsbelydenis; huweliksbevestiging; begrafnis; bevestiging van amspdraers; sending en evangelisasie; en barmhartigheidsdiens. “Kairoi” dui op besondere en beslissende geleenthede in die hede wat betekenis vir die toekoms inhou. Bestel by ptpboeke.co.za

“Ethical Perspectives on Human Rights” provides responsible ethical directives to solve many problems emanating from the...
17/10/2024

“Ethical Perspectives on Human Rights” provides responsible ethical directives to solve many problems emanating from the application of human rights. Order from ptpboeke.co.za

Human rights have both ethical foundations and ethical implications. This publication contributes towards a better under...
09/10/2024

Human rights have both ethical foundations and ethical implications. This publication contributes towards a better understanding and development of this concept from a Christian ethical perspective. Order at ptpboeke.co.za

Hagar het hulpeloos en pateties by ’n fontein gaan sit. Maar God lewe! Hy het die nood van Hagar raakgesien: “Hy is ’n G...
04/10/2024

Hagar het hulpeloos en pateties by ’n fontein gaan sit. Maar God lewe! Hy het die nood van Hagar raakgesien: “Hy is ’n God wat my sien!” (Gen. 16:13)
Bestel by ptpboeke.co.za

Beproefdes en bedroefdes voel soms asof niemand na hulle omsien nie, selfs nie God nie. Die Bybel leer ons egter dat God...
01/10/2024

Beproefdes en bedroefdes voel soms asof niemand na hulle omsien nie, selfs nie God nie. Die Bybel leer ons egter dat God juis na mense in nood omsien. “U is ’n God wat my sien” is ’n bundel met bemoedigende boodskappe uit die Bybel.
Beskikbaar by ptpboeke.co.za

“The Messiah has come” is written for the serious Bible reader who personally, or as part of a Bible School or Bible stu...
23/09/2024

“The Messiah has come” is written for the serious Bible reader who personally, or as part of a Bible School or Bible study group, wants to study the narrative of Jesus the Messiah in the four Gospels. Available both in English and Afrikaans. Order from ptpboeke.co.za

In hierdie publikasie sal jy die diep rykdom van die evangelie in klokhelder eenvoudig taal hoor klink. Bestel dit by ww...
17/09/2024

In hierdie publikasie sal jy die diep rykdom van die evangelie in klokhelder eenvoudig taal hoor klink. Bestel dit by www.ptpboeke.co.za

“Hoe om met sterwendes om te gaan” handel onder andere oor wat sterwensbegegeleiding behels, die rol van die Bybel en ge...
09/09/2024

“Hoe om met sterwendes om te gaan” handel onder andere oor wat sterwensbegegeleiding behels, die rol van die Bybel en gebed, gesprekke met terminale pasiënte, etiese aspekte, beplanning van tuisversorging, die finale fase, en die waarde van ’n getuie.
Bestel die publikasie by www.ptpboeke.co.za

“Hoe om met sterwendes om te gaan” bied besonder praktiese raad oor hoe om ’n sterwende persoon naby aan jou te onderste...
03/09/2024

“Hoe om met sterwendes om te gaan” bied besonder praktiese raad oor hoe om ’n sterwende persoon naby aan jou te ondersteun.
Beskikbaar by ptpboeke.co.za

Die titel van hierdie uitgawe is van Ps 150 geneem: “Voor sy troon en hier benede”. In die hemel word God geloof, en van...
29/08/2024

Die titel van hierdie uitgawe is van Ps 150 geneem: “Voor sy troon en hier benede”. In die hemel word God geloof, en van die aarde af met Hy ook geprys word.
Beskikbaar by ptpboeke.co.za

In die hemel word God voor sy troon lof toegebring. Vanaf die aarde moet God ook geprys word. Die Psalmbundel bied aan o...
26/08/2024

In die hemel word God voor sy troon lof toegebring. Vanaf die aarde moet God ook geprys word. Die Psalmbundel bied aan ons die stof om God mee te loof, terwyl die Heilige Gees daarin ons Leermeester is.
Bestel by ptpboeke.co.za teen R80.

“Om gereformeerd te mag glo” bied toeligting van breë temas van die NGB:Art 1-13: Die leer oor God (Teologie)Art 14-17: ...
19/08/2024

“Om gereformeerd te mag glo” bied toeligting van breë temas van die NGB:
Art 1-13: Die leer oor God (Teologie)
Art 14-17: Die leer oor die mens (Antroplogie)
Art 18-21: Die leer oor Christus (Christologie)
Art: 22-26: Die leer oor ons verlossing (Soteriologie)
Art 27-36: Die leer oor die kerk (Ekklesiologie)
Art 37: Die leer oor die laaste dinge (Eskatologie)
Bestel by ptpboeke.co.za

“Om gereformeerd te mag glo” bied toeligting met die oog op besinning en prediking van die breë temas van die Nederlands...
12/08/2024

“Om gereformeerd te mag glo” bied toeligting met die oog op besinning en prediking van die breë temas van die Nederlandse Geloofsbelyenis. Bestel dit by ptpboeke.co.za

Bestel by ptpboeke.co.za
01/08/2024

Bestel by ptpboeke.co.za

Address

Potchefstroom
2520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Teologiese Publikasies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potchefstroom Teologiese Publikasies:

Share