PE, Uitenhage & Surrounds School News

PE, Uitenhage & Surrounds School News Some people call it school news. We call it awsum.

Read it online here: https://bit.ly/TopMx24ECape Meet the Best of the Best! Explore the Class of 2024’s top   in our lat...
11/02/2025

Read it online here: https://bit.ly/TopMx24ECape
Meet the Best of the Best! Explore the Class of 2024’s top in our latest digital school magazine.
-----
Tag a Proud Parent! Know someone with a top achiever? Share this digital magazine and celebrate their success!
cape
------ Schools include:
Hoërskool Framesby
Westering High School
Hoërskool Pearson High School
Grey High School
Hoërskool Despatch
Hoërskool Brandwag
Muir College Boys' High School,
Nico Malan High School
Hoërskool DF Malherbe High School
The Diocesan School for Girls - Makhanda

Die Hoërskool Brandwag oudleerder word aangewys as die 2de beste "Cluster B" Provinsiale Toppresteerder. Klik hier:
10/02/2025

Die Hoërskool Brandwag oudleerder word aangewys as die 2de beste "Cluster B" Provinsiale Toppresteerder. Klik hier:

Tiaan Meyer is aangewys as die 2de beste matrikulant in “Cluster B” by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie 2024 wat in Oos-Londen gehou is. Hy het ‘n Premierstoekenning vir sy uitstekende prestasie ontvang. In die foto is sy trotse ouers, Jacques en Bianca Meyer. Tiaan het vir al 7 sy va...

Die Hoërskool Brandwag bied 'n uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag aan. Klik hier:
30/01/2025

Die Hoërskool Brandwag bied 'n uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag aan. Klik hier:

Die Hoërskool Brandwag se uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag het nie net vir ongelooflike sportmangees gesorg nie, maar ook vir ’n paar geskiedkundige oomblikke! Agt rekords is hierdie jaar verbeter, selfs rekords wat sedert 1997 gestaan het, moes plek maak vir nuwe atletiekta...

Die Hoërskool Brandwag tennisspeler word gekies vir die Oos-Kaap se o.19-span. Klik hier:
30/01/2025

Die Hoërskool Brandwag tennisspeler word gekies vir die Oos-Kaap se o.19-span. Klik hier:

Een van Die Hoërskool Brandwag se veelsydige sportsterre, Chanté Mulder, is gekies om die Oos-Kaap se o.19-span in die Synergy Cup te verteenwoordig. Nie net het Chanté die span, met 10 lede, gehaal nie, sy is ook die nommer 1-speler in dié span.

2024 Matriekklas van Hoërskool Despatch presteer. Klik hier:
29/01/2025

2024 Matriekklas van Hoërskool Despatch presteer. Klik hier:

Dit is met groot trots dat ons die Matrieks van 2024 se uitslae bekend maak. Ons wens ons Matrieks geluk met die goeie uitslae. Dankie vir julle harde werk en deursettingsvermoë. HSD se vier A-gemiddelde kanidate is: Melody Kukkuk 90,8%, Mieke Coetzee 85,2%, Leyken Kritzinger 81,7% en Delano Shoult...

Hoërskool Framesby swemmers presteer. Klik hier:
28/01/2025

Hoërskool Framesby swemmers presteer. Klik hier:

Die volgende Hoërskool Framesby swemmers het in die A-liga gala deelgeneem en het uitgeblink. Hulle behaal die volgende posisies in hulle onderskeie items: Minette van Zyl 100m Vlinderslag – 1ste posisie 100m Vryslag – 1ste posisie 50m Borsslag – 1ste posisie Carl Andrews 50m Rugslag – 1ste...

Die Hoërskool Brandwag spog met 2 atlete op die SA Skole Sport Sterre-ranglys. Klik hier:
22/01/2025

Die Hoërskool Brandwag spog met 2 atlete op die SA Skole Sport Sterre-ranglys. Klik hier:

Die Hoërskool Brandwag spog met 2 atlete op die SA Skole Sport Sterre-ranglys. Baie geluk aan Chanté Mulder en Kara Fourie met hierdie prestasie.

🌟 𝗘𝘅𝗰𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗖𝗮𝗿𝗲𝗲𝗿 𝗢𝗽𝗽𝗼𝗿𝘁𝘂𝗻𝗶𝘁𝘆 𝗔𝗹𝗲𝗿𝘁! 🌟 𝗕𝗼𝗼𝗸𝗸𝗲𝗲𝗽𝗲𝗿 / 𝗙𝗶𝗻𝗮𝗻𝗰𝗶𝗮𝗹 𝗔𝘀𝘀𝗶𝘀𝘁𝗮𝗻𝘁 📌 A well-established Property Developer with ope...
20/01/2025

🌟 𝗘𝘅𝗰𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗖𝗮𝗿𝗲𝗲𝗿 𝗢𝗽𝗽𝗼𝗿𝘁𝘂𝗻𝗶𝘁𝘆 𝗔𝗹𝗲𝗿𝘁! 🌟 𝗕𝗼𝗼𝗸𝗸𝗲𝗲𝗽𝗲𝗿 / 𝗙𝗶𝗻𝗮𝗻𝗰𝗶𝗮𝗹 𝗔𝘀𝘀𝗶𝘀𝘁𝗮𝗻𝘁

📌 A well-established Property Developer with operations in Namibia and South Africa, is on the lookout for a / to join their dynamic team at their Cape Town branch!

💼 𝗥𝗼𝗹𝗲 𝗢𝘃𝗲𝗿𝘃𝗶𝗲𝘄:
As a Bookkeeper, you'll play a key role in maintaining accurate financial records, managing accounts, and assisting with month-end closings. Perfect for someone looking to kickstart their career in finance with an entry-level position in a thriving industry.

📍 𝗟𝗼𝗰𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻: Cape Town, South Africa

📋 Full job details in the first comment below!
💬 Know someone perfect for this role? Tag them in the comments!

Het jy al   vir jou sportspan of skool  vir die opkomende   bestel? Bestel kwaliteit   tog-sakke vandag nog. ➡️Stuur `n ...
19/01/2025

Het jy al vir jou sportspan of skool vir die opkomende bestel? Bestel kwaliteit tog-sakke vandag nog. ➡️Stuur `n e-pos na [email protected] vir `n kwotasie.
-----

Die Hoërskool Brandwag Klas van 2024 oudleerder skitter by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie. Klik hier:
16/01/2025

Die Hoërskool Brandwag Klas van 2024 oudleerder skitter by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie. Klik hier:

Die Hoërskool Brandwag oudleerder Tiaan Meyer is aangewys as die 2de beste matrikulant in “Cluster B” by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie wat in Oos-Londen gehou is. Hy het ‘n Premierstoekenning vir sy uitstekende prestasie ontvang. . Tiaan het vir al 6 sy vakke bo 90% gekry met ‘n...

Woodridge College Class Of 2024 Matric Results. Click here:
16/01/2025

Woodridge College Class Of 2024 Matric Results. Click here:

Woodridge is pleased to announce a 100% pass rate and 125 distinctions.Woodridge College is proud to announce the exceptional performance of its Class of 2024 in the IEB National Senior Certificate examinations. This year’s results underscore our pupils’ dedication, hard work, and perseverance, ...

Hoërskool Despatch krieket begin 2025 op 'n hoë noot. Klik hier:
13/01/2025

Hoërskool Despatch krieket begin 2025 op 'n hoë noot. Klik hier:

Hoërskool Despatch se eerste krieketspan het vanaf 6-10 Januarie in Bloemfontein aan die Kovsie Smash kriekettoernooi deelgeneem. Die span het baie goed gevaar en 4 van die 7 wedstryde gewen. HSD het deurgedring na die Bowl-finaal, maar ongelukkig verloor. HSD eindig sesde uit twintig skole. Van di...

Hoërskool Despatch se Eerste krieketspan neem deel aan die Kovsie Smash. Klik hier:
07/01/2025

Hoërskool Despatch se Eerste krieketspan neem deel aan die Kovsie Smash. Klik hier:

Hoërskool Despatch se Eerste krieketspan neem deel aan die Kovsie Smash. Hoërskool Fichardtpark bied met trots weer vanjaar die Kovsie Smash aan! Vanaf 6 – 10 Januarie gaan HSD saam met 19 ander skole vir een van die 5 spantrofees, sowel as een van die 3 individule trofees meeding. Ons hou julle...

Die Hoërskool Brandwag leerders word verkies tot die SA o.18-bofbalspan. Klik hier:
07/01/2025

Die Hoërskool Brandwag leerders word verkies tot die SA o.18-bofbalspan. Klik hier:

Die Hoërskool Brandwag is baie trots op Damian le Roux (links) en Derono Potgieter wat verkies is tot die SA o.18-bofbalspan. Hulle gaan eersdaags van 15 tot 20 Januarie teen Zimbabwe in Johannesburg meeding.

Die Brandwag-familie verwelkom graag die Hoërskool Brandwag  se nuwe skoolhoof vir 2025. Klik hier:
07/01/2025

Die Brandwag-familie verwelkom graag die Hoërskool Brandwag se nuwe skoolhoof vir 2025. Klik hier:

Die Brandwag-familie verwelkom graag die Hoërskool Brandwag se nuwe skoolhoof vir 2025, mev. Riana Mostert. Mev. Mostert het 29 jaar ondervinding in die onderwys en was die afgelope 8 jaar die skoolhoof van die Hoërskool De Vos Malan in Qonce (King Williams Town). Sy is egter oorspronklik van Kari...

Musiek-sussies maak Hoërskool Despatch trots. Klik hier:
17/12/2024

Musiek-sussies maak Hoërskool Despatch trots. Klik hier:

‘n Groot eer het Hoërskool Despatch se Heideli en Mirali Hoekstra te b***t geval toe hulle gekies is om deel te wees van die 2024 Oos-Kaapse Strykorkes (ECSO). Die orkes bestaan hoofsaaklik uit studente en volwassenes. Die ECSO en ECWO se gesamentlike gala-konsert het verlede vrydag in die Blake-...

Kabega Primary School learner won the National Pick n Pay Hero award. Click here:
09/12/2024

Kabega Primary School learner won the National Pick n Pay Hero award. Click here:

Ms Anita Roelofse and Ethan Fourie talked to Masinga Rune on BayFM about Environmental Awareness after Ethan won National Pick n Pay Hero Award.

Kabega Primary School had their annual Prestige Prize Giving. Click here:
09/12/2024

Kabega Primary School had their annual Prestige Prize Giving. Click here:

Kabega Primary had their annual Prestige Prize Giving.

Address

AWSUM PE
Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PE, Uitenhage & Surrounds School News posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PE, Uitenhage & Surrounds School News:

Videos

Share