Middle street , Kirkwood. Nadora Coffee Shop & Gifts.
๐ Middle street , Kirkwood. Nadora Coffee Shop & Gifts. www.vrek-lekker.com #vreklekker #lekker #fudgejars #yummy #soetkoekies #kirkwood #tiktoksa #tiktoksouthafrica #tiktokafrikaans #tiktoksweets #contentbyc #fyp
Chocolate pudding ๐
Nog รฑ resep vir die boeke! Vrek lekker chocolate poeding ๐ฌ #vreklekker
Pakkie tyd ๐
Ek maak nie net met liefde my produkte nie, maar pak dit ook graag met liefde ๐
Homemade with love ๐ฅฐ
Https://www.vrek-lekker.com
Viskoekies ๐
Lekker viskoekies met Lucky Star pilchards ๐
Bloopers ๐คฃ So lekker om bietjie terug te kyk op ons bloopers! Ons het lanklaas iets saam gemaak. Hier het ons viskoekies gemaak.
Bloopers ๐คฃ
So lekker om bietjie terug te kyk op ons bloopers! Ons het lanklaas iets saam gemaak. Hier het ons viskoekies gemaak.
Quick and easy!
Quick and easy!
Aartappel in die Airfryer
Ek post van my ou videos op tiktok vir julle wat gevra het ๐ซถ๐ป
Aartappel in die Airfryer ๐
Ontbyt idee in die Airfryer.
Ek post van my ou videos op tiktok vir julle wat gevra het ๐ซถ๐ป
Ontbyt idee in die Airfryer.
Vinnige pannekoek ๐
Ek post van my ou videos op tiktok vir julle wat gevra het ๐ซถ๐ป
Vinnige pannekoek ๐
Airfryer chippies
Ek post van my ou videos op tiktok vir julle wat gevra het ๐ซถ๐ป
Airfryer chippies ๐
Braaibroodjie in die toaster ๐
Ek post van my ou videos op tiktok vir julle wat gevra het ๐ซถ๐ป
Vrek lekker braaibroodjie in die toaster. Dit is nou net as jy nie รฑ vuurtjie het wat brand nie ๐ฌ
wat dink julle van my muur? ๐ฌ
Ek glo ons almal het รฑ droomโฆ hier is myne ๐ Dankie dat ek dit met julle kan deel ๐ฅฐ wat dink julle van my muur? ๐ฌ
#vreklekker #lekker #tiktoksa #tiktoksouthafrica #contentbyc #tiktokafrikaans #fudgejars #fyp
Quick and easy rys๐
Om rys te maak was nog nooit so maklik nie! Wat dink julle?
Tupperware agent:
Erika Alberts
081 769 0908
Vrek lekker Heuningbostee
Vrek lekker Heuningbostee ๐คค Mmmโฆ vrek lekker! Www.vrek-lekker.com
5 voordele van Heuningbostee:
1. Ryk aan antioksidante: Beskerm die liggaam teen skade deur vrye radikale.
2. Anti-inflammatoriese eienskappe: Verminder inflammasie en kan help om simptome van inflammatoriese toestande te verlig.
3. Verbeterde spysvertering: Verlig naarheid en maagkrampe, bevorder 'n gesonde spysverteringstelsel.
4. Geen kafeรฏen: 'n Kafeรฏenvrye drankie wat help om slaap te bevorder en angs te verminder.
5. Geskik vir diabete: Lae glukemiese indeks, help om bloedsuikervlakke te stabiliseer.
#vreklekker #lekker #heuningbostee #tee #contentbyc #tiktoksa #tiktokafrikaans #tiktoksouthafrica #fyp