27/10/2025
Drie jong mense, waarvan een ‘n wildsveearts, is Sondagmiddag 26 Oktober dood toe die helikopter waarin hulle gevlieg het, in die bergagtige terrein naby Daniëlskuil in die Noord-Kaap neergestort en aan die brand geslaan het.
Helikopter-ongeluk van drie jong mense by Daniëlskuil: Oorledenes 'puik mense wat te vroeg uit lewe weggeruk is'