Blixem Productions South Africa

Blixem Productions South Africa Television and social media production company based in Paarl, South Africa This page is owned by Blixem Productions cc
(25)

29/08/2024

Hierdie week in Koppieteefontein op kykNET, drink Jak De Priester tee by die formidabele Zelda la Grange in Hermanus en gesels ook oor haar nuwe boek "What Nelson Mandela Taught Me" - eerskomende Dinsdag om 21:30 📺
'n Spesiale dank aan Moya's Vineyards gastehuis in die beeldskone Hemel en Aarde vallei waar ons opname plaasgevind het.
[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en NielJoubertWines ]

** Niel Joubert Wines is nou beskikbaar by jou naaste Checkers
(nie te koop aan persone onder die ouderdom van 18 nie)

  : TV opname in 2000 met die KLipwerf Orkes, vir die   tv program, buite Calvinia in die Hantam berge. Regie deur ons s...
29/08/2024

: TV opname in 2000 met die KLipwerf Orkes, vir die tv program, buite Calvinia in die Hantam berge. Regie deur ons stigter, André Calitz (toe werksaam by Pieter Cilliers produksies, wat dit destyds vervaardig het) en die kameraman was Werner Hefer (hy is vandag self 'n regisseur vir wat nou deur Home Brew Films vervaardig word)😎
Die orkes is sedert ontstaan in 2003, een ons oudste en mees gewaardeerde kliënte. Hierdie komende naweek neem ons hulle 55ste bestaansjaar vieringe af by die Hantam Vleisfees op die dorp! 🎥🪗🥁🎹🎸

28/08/2024

Hierdie week in Koppieteefontein op kykNET, drink Jak De Priester tee by die formidabele Zelda la Grange in Hermanus en gesels ook oor haar nuwe boek "What Nelson Mandela Taught Me" - eerskomende Dinsdag om 21:30 📺
'n Spesiale dank aan gastehuis in die beeldskone Hemel en Aarde vallei waar ons opname plaasgevind het.

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en ]

 Our founder, André Calitz, shooting in the beautiful city of Amsterdam with the Sony DSR250 for the   show on the kykNE...
22/08/2024


Our founder, André Calitz, shooting in the beautiful city of Amsterdam with the Sony DSR250 for the show on the kykNET TV channel in South Africa. Circa 2002 🎬
Sony Middle East Sony Electronics

Baie geluk aan Niel Joubert Wines met al die goue toekennings wat julle verwerf het by die 2024 Vogue Wine and Spirits A...
22/08/2024

Baie geluk aan Niel Joubert Wines met al die goue toekennings wat julle verwerf het by die 2024 Vogue Wine and Spirits Awards! 🏆🥇🥂

Award Announcement - Vogue Wine and Spirit Awards 2024 🏆

This competition, now in its 6th year, is a platform for free a thinking generation of wine and spirit lovers to voice their opinion. The goal is to showcase modern and new styles, while appreciating older styles that are still relevant.

This event is unique in the fact that is makes use of a hybrid system, evaluating the wines and spirits in terms of both quality, and value for money.

Our results:

Estate Sauvignon Blanc 2024 - Gold + Value (Double Award)
Estate Chenin Blanc 2024 - Gold
Estate Shiraz 2021 - Gold

Another Congratulations to Erni and our team for this achievement 👏

22/08/2024

Hierdie week in Koppieteefontein kuier Jak De Priester in Stellenbosch by die legendariese aktrise, aanbieder en vervaardiger Elsabé Daneel 📺🎥

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

Dankie Pietman Geldenhuys dat ons jou vandag kan opneem as een van ons gewaardeerde gaste op Jak De Priester se gewilde ...
21/08/2024

Dankie Pietman Geldenhuys dat ons jou vandag kan opneem as een van ons gewaardeerde gaste op Jak De Priester se gewilde Koppieteefontein reeks op kykNET! Ook 'n groot dankie aan Jurg en Margit en al die gawe mense by Die Boer in Durbanville vir die gebruik van die teater tydens die opname.

[ dié reeks word moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

14/08/2024

Hierdie week in Koppieteefontein kuier Jak De Priester by die bekende radio omroeper, tv aanbieder en SuperSport kommentator, Johnny Davids en gesels oor 'n lekker koppie Rooibos tee oor sy nuwe boek, "Boytjie" wat pas vrygestel is. Onthou dis eerskomende Dinsdag om 21:30 op kykNET! 📺

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

Baie geluk Jak De Priester met jou kykNET Silwerskermfees nominasie vir Koppieteefontein!
09/08/2024

Baie geluk Jak De Priester met jou kykNET Silwerskermfees nominasie vir Koppieteefontein!

09/08/2024

Hierdie week op Koppieteefontein kuier Jak De Priester in Melkbosstrand by die mooie en talentvolle tv en film vervaardiger, skrywer, model én aktrise, Donnalee Roberts 🎥 Eerskomende Dinsdag om 21:30 op kykNET 📺

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

Dit is met leedwese dat ons verneem het van die onverwagse afsterwe van die rugby guru, sport akademikus en tv-aanbieder...
04/08/2024

Dit is met leedwese dat ons verneem het van die onverwagse afsterwe van die rugby guru, sport akademikus en tv-aanbieder, prof Wilbur Kraak. Ons innige meegevoel aan sy familie, vriende en kollegas.

Met n swaar hart deel die BÔLL & ÔLL span die volgende media verklaring en tragiese nuus van ons geliefde kollega Prof. Wilbur Kraak.

03/08/2024

Hierdie week in Koppieteefontein kuier Jak De Priester met die beeldskone Boer Soek ’n Vrou aanbieder, Marciel Hopkins!
Skakel in eerskomende Dinsdag om 21:30 op kykNET

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

24/07/2024

Hierdie week in Koppieteefontein kuier Jak De Priester by die bekroonde sjef, kosskrywer en tv aanbieder, Herman Lensing!
Kom drink saam met ons 'n lekker koppie tee op Dinsdag, 30 Julie, om 21:30 op kykNET.

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

Shooting with South African rugby legend Schalk Burger for the  show, hosted by  on the  channel.  Tuesday at 21:30.Made...
20/07/2024

Shooting with South African rugby legend Schalk Burger for the show, hosted by on the channel. Tuesday at 21:30.
Made possible by and 🎬

17/07/2024

Wie sou kon raai die rugby legende Schalk Burger snr is 'n kranige kitaar speler én sanger? Dagboek hierdie spesiale Koppieteefontein kuier met Jak De Priester, eerskomende Dinsdag om 21:30 op kykNET!

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

Vanaand om 21:30 op kykNET is dit 'n Koppieteefontein kuier met Jak De Priester en Pierre van Pletzen! Ons dank aan die ...
16/07/2024

Vanaand om 21:30 op kykNET is dit 'n Koppieteefontein kuier met Jak De Priester en Pierre van Pletzen! Ons dank aan die eienaars van die pragtige 6 Lower Beach Road Kleinmond SA waar ons opname plaasgevind het, asook aan Johan Olivier van Die Bloubakkie vir die mooi lugskote van Kleinmond!

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

10/07/2024

Hierdie week kuier Koppieteefontein met Jak De Priester in die mooie kusdorpie Kleinmond by die bekroonde akteur, skrywer en regisseur Pierre van Pletzen!
Eerskomende Dinsdag om 21:30 op kykNET

| Moontlik gemaak deur Toyota SA & Niel Joubert Wines |

* Overstrand Herald * Die Bloubakkie * Overstrand Municipality *

Onthou om 21:30 in te skakel op kykNET vir nog 'n lekker Koppieteefontein kuier met Jak De Priester!  Ons is vanaand by ...
09/07/2024

Onthou om 21:30 in te skakel op kykNET vir nog 'n lekker Koppieteefontein kuier met Jak De Priester! Ons is vanaand by Anton Goosen Liedjieboer in Gansbaai.

| Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines |

Baie geluk Jak De Priester met jou nominasie vir die 2024 Silwerskermfees toekennings vir Film en TV!| kykNET | Toyota S...
05/07/2024

Baie geluk Jak De Priester met jou nominasie vir die 2024 Silwerskermfees toekennings vir Film en TV!

| kykNET | Toyota SA | Niel Joubert Wines |

03/07/2024

Hierdie week op Koppieteefontein kuier Jak De Priester by Anton Goosen Liedjieboer in die mooie Gansbaai!
Dinsdag 21:30 op kykNET

| Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines! |

21/06/2024

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Jak De Priester terug is op kykNET vanaf 2 Julie met sy immergewilde Koppieteefontein reeks! Ons eerste stop is in Langebaan by die Afrikaanse ikoon, Johan Stemmet!

[ Moontlik gemaak deur Toyota SA en Niel Joubert Wines ]

| DStv Media Sales | MultiChoice Group | Showmax |

Vandag, 15 jaar gelede het   die musiekvideo van   se musiekvideo "Reik Na Die Sterre" geskiet in die diep Kalahari woes...
08/06/2024

Vandag, 15 jaar gelede het die musiekvideo van se musiekvideo "Reik Na Die Sterre" geskiet in die diep Kalahari woestyn in die Noord-Kaap.
Dankie André Venter Music vir die deel ❤️

| Select Musiek |

The copper belt in Zambia is home to Mopani Copper Mines Plc. Our teams love working in beautiful Africa and this is a c...
17/04/2024

The copper belt in Zambia is home to Mopani Copper Mines Plc. Our teams love working in beautiful Africa and this is a collage of some of the corporate work we have done with the former HSE & Brand manager, Richard Dolamore 🇿🇼

Voetspore is arguably one of the biggest and longest running travel shows in the world.  You can now subscribe and see a...
15/04/2024

Voetspore is arguably one of the biggest and longest running travel shows in the world. You can now subscribe and see all the expeditions on their website!
We are privileged to serve Johan Badenhorst and his team as our client for more than a decade now and we wish them all the best on their current expedition in South America! 🎥

Voetspore TV - For on-demand 4x4 safari adventures at your fingertips. Explore Africa and the world with the Voetspore team and get inspired to go on your own 4x4 safari adventure and leave your own Voetspore. See Africa, India, and Madagascar like never before.

28/03/2024
      "God's dream is that you and I and all of us will realize that we are family, that we are made for togetherness, f...
21/03/2024


"God's dream is that you and I and all of us will realize that we are family, that we are made for togetherness, for goodness, and for compassion."
Desmond Tutu

This AI tehnology from Sony Middle East is just next level and a game changer for multicam setups! 🎥
19/03/2024

This AI tehnology from Sony Middle East is just next level and a game changer for multicam setups! 🎥

This video explains the full feature of PTZ Auto Framing camera with AI Analytics, SRG-A40 and SRG-A12.These cameras automatically and consistently track, an...

The Lucky St Paddy's Green(screen) 🍀 May your year be filled with shamrocks, good fortune, and plenty of craic!
18/03/2024

The Lucky St Paddy's Green(screen) 🍀 May your year be filled with shamrocks, good fortune, and plenty of craic!

The first workhorses that helped to build our company during the   and   broadcast era.  All the cameras are still in pe...
15/03/2024

The first workhorses that helped to build our company during the and broadcast era. All the cameras are still in perfect working order - our favorite by far, is the almighty Z1E... and yes, all of them (including the new replacements that since followed) are Sony Middle East cameras 🎥

Agrimark Academy graduation shoot.  The students are inspired by keynote speaker,  Dr Ernest Messina 🎓
14/03/2024

Agrimark Academy graduation shoot. The students are inspired by keynote speaker, Dr Ernest Messina 🎓

Address

Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blixem Productions South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blixem Productions South Africa:

Videos

Share