07/01/2026
Die is die video waar alles begin het en nooit het ons ged**k dat ons hier gaan eindig nie.
So paar maande terug het ek die video gepost van my en my ouma en n droom wat ek het om haar voete in die see water te sit.❤😁
Nooit het ons ged**k my ouma gaan n internet sensasie raak nie🤣🧐 amper 600K views vandat ons die video opgesit het.
Baie mense wou donasies gee ons het net gese geen donasies ons sal iets waardevols maak en aan julle verkoop om dit moontlik te maak.
Uiteindelik het die tyd aangebreek na weke se gesukkel werk tot oggende 3 uur ens het ons goeie nuus🥰❤
Ons gaan oor 7 dae ons website launch waar julle ons kookboek kan koop❤
Geniet ons videos want ons vat julle saam op die pad en wys hoe ons dit moontlik maak vir haar.