Plus 50
- Home
- South Africa
- Menlo Park
- Plus 50
Plus 50 is gemik op die belangstelling van mense bo 50/ Plus 50 targets the interests of people over Intekenare word ook aktief gewerf.
Address
318 The Hillside
Menlo Park
0081
Opening Hours
Monday | 08:00 - 16:00 |
Tuesday | 08:00 - 16:00 |
Wednesday | 08:00 - 16:00 |
Thursday | 08:00 - 16:00 |
Friday | 08:00 - 16:00 |
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Plus 50 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Plus 50:
Shortcuts
Category
Tydskrif vir seniors
Plus 50-tydskrif is 'n onafhanklike, twee-maandelikse publikasie wat ondersteun word deur die SA Konfederasie van Seniorsorganisasies (verteenwoordigend van meer as 200 000 persone), spesifiek ook deur GrysKrag. Die tydskrif word landwyd versprei en is te koop by 'n verskeidenheid supermarkte, boekwinkels en ander kleinhandel-verspreidingspunte in u omgewing. Intekenare ontvang die tydskrif per pos. Die eerste uitgawe was dié van Julie/Augustus 2005. Plus 50 is gemik op die behoeftes van seniors bo 50 wie se geldsake, gesondheid, verblyf, veiligheid en ontspanning vir hulle baie belangrik is. Benewens hierdie onderwerpe, dek die tydskrif ook inspirerende persone en rolmodelle, welsynsdienste, toerisme, regsaspekte, stokperdjies, kuns en kultuur, sosiale nuus, en nog vele meer. Die redaksie bestaan uit ervare kenners, ondersteun deur adviseurs oor die land heen. Onder die skrywers tel bekwame en geliefde joernaliste. 'n Groot verskeidenheid deskundiges lewer vir die blad bydraes.