Radio Laeveld Vlooimark

Radio Laeveld Vlooimark Luister Saterdae 12:00 tot 13:00 op100.5fm na Vlooimark met Amanda. Stuur gerus (verkieslik ‘n “Stem Nota”) of WhatsApp na 061 496 4323 vir uitsending.

As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie
gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of te verkoop deur ons program Vlooimark wat weeksdae tussen 12:10 en 12:50 asook op Saterdae tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word. Diere mag egter nie geadverteer word nie, jammer! Ons beskou die program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense

te help wat aan die begin van 'n besigheid staan maar kan nie "gratis" advertensie vir besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.

20/01/2025

Opsoek na saamry geleentheid Maandae tot Vrydae van Nelspruit tot Plaston pad. Bereid om petrol onkostes te deel kontak 082 449 1647.

20/01/2025

2 @ Single Log bed set (Bed and side stand) for sale. Only R2500 for both. Nelspruit Area. Contact number : 0762049328.

20/01/2025

Motors en Bakkies gesoek vir Studente plus minus R20 000 tot R120 000 Whatsapp of Skakel
0833 250 620

20/01/2025

Opsoek na enige kaste en laaikaste. Asb
Dankie
0655649728

20/01/2025

4 wheel scooter like new, rarely used for sale, (new R30,000) I am selling mine for R16,000, serious buyers only whgatsapp me on 067 633 7735

20/01/2025

Dis Annemarie van Witrivier, ek is opsoek na enige werk. Ek sal huise skoonmaak was goed was, stryk, kos maak en kinders oppas. As daar enige iemand daar buite is wat my kan help sal ek dit baie waardeur. Dankie 0761930230

20/01/2025

Ek verkoop n HP Deskjet Plus Ink Advantage 6475 . Die Printer is nog splinternuut. Dit is nog net twee keer gebruik. Die boks is nog saam die printer.

Die prys is R1500 onderhandelbaar.

Fotos is beskikbaar WhatsApp na 076 451 8854

20/01/2025

Model seilbote te koop. Prys op aanvraag. skakel 082 614 7371

20/01/2025

Jaco Stapelbergh,
Plantkundige met 20 jaar kennis van plant verbouing.
Kode 10 lisensie met PDP.
Opsoek na werksgeleenthede, verkieslik op n plaas. skakel of Whatsapp 065 925 2357

.Soek n Gekwaliseerde Diesel macanic met Rooiseel in Barberton by FORESTY MACANICAL KAN HULLE KONTAK OP 0137127301 /0713...
20/01/2025

.Soek n Gekwaliseerde Diesel macanic met Rooiseel in Barberton by FORESTY MACANICAL KAN HULLE KONTAK OP 0137127301 /0713630997

100.5fm is opsoek na ou radios wat ons teen ons muur kan uitstal, as jy het wat jy wil skenk sal ons dit waardeer, as jo...
18/12/2024

100.5fm is opsoek na ou radios wat ons teen ons muur kan uitstal, as jy het wat jy wil skenk sal ons dit waardeer, as jou ou radio vir jou kosbaar is, sal ons dit vir jou bewaar en uitstal, naamplaatjies van skenkers sal op die radios aangebring word. Skakel ons by 013 741 1999 indien jy 'n skenking wil maak

Heerlike outydse koekies te koop verpak in 4 lit en 9 lit emmers vla .koffie.gemmer.klapper.en chocchips skakel Marie Ne...
18/12/2024

Heerlike outydse koekies te koop verpak in 4 lit en 9 lit emmers vla .koffie.gemmer.klapper.en chocchips skakel Marie Nelspruit 0827721797

More indien jy vir my groot asseblief kan adverteer. Gemeubileerde kamer te huur naby Westend. Enkel persoon Water en Li...
18/12/2024

More indien jy vir my groot asseblief kan adverteer. Gemeubileerde kamer te huur naby Westend. Enkel persoon Water en Ligte ingesluit. 1 Maaltyd 'n dag Maande tot Donderdae, naweke vir eie rekening. Was en Strykgoed 1 keer 'n week. Wifi. Smart TV in kamer. Beskikbaar 27 Desember kontak 0824491647

Hallo daar. Laerskool laeveld klere te koop vir ‘n dogter teen R50 elk :Neem asb kennis dis 2de handse klere🌸Hempies:Siz...
18/12/2024

Hallo daar. Laerskool laeveld klere te koop vir ‘n dogter teen R50 elk :
Neem asb kennis dis 2de handse klere🌸
Hempies:
Size 26 x 5
Size 28 x 5
Sweet pak broeke:
Size 26 x 2
Size 24 x 1
Size 71 x 1
Baaitjies:
Size 24 x 1 (zip werk nie)
Size 28 x 1
Kort broek rompe:
Size 28 x 4
Size 26 x 12
Size 30 x 2
Size 22 x 1
Size 24 x 6

Skakel 078 146 2106

Looking for a 2 bedroom flat in White River or surrounds for myself and my 2 teenage sons and a adult male cat that has ...
18/12/2024

Looking for a 2 bedroom flat in White River or surrounds for myself and my 2 teenage sons and a adult male cat that has been neutered.
R5500 — R6500 max (incl water and electricity).
Please contact me on 084 380 8696 (Ezelle)

'n Afgetrede Draaier wat ook goed kan sweis is opsoek na werk as opsigter of voorman, hy met goeie gesondheid en sober g...
18/12/2024

'n Afgetrede Draaier wat ook goed kan sweis is opsoek na werk as opsigter of voorman, hy met goeie gesondheid en sober gewoontes 076 507 3846

Te huur2 slaapkamer huis te huur 10km buite Witrivier op die ou Plaston pad. Kinders en diere vriendelik omhein. Krag en...
18/12/2024

Te huur
2 slaapkamer huis te huur 10km buite Witrivier op die ou Plaston pad. Kinders en diere vriendelik omhein. Krag en water ingesluit R7200 + deposito. Skakel 0791948839

Looking for a  portable air condtioner. Still in a good condition.0655649728
18/12/2024

Looking for a portable air condtioner. Still in a good condition.
0655649728

Address

Sonpark Boulevard
Mbombela
1200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Laeveld Vlooimark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Radio Laeveld Vlooimark:

Share

Category

Our Story

As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of te verkoop deur ons program Vlooimark wat weekliks op Saterdae tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word, jy is egter welkom om die daaglikse kort weergawe weereens op die Potgooi op 100.5fm se Webtuiste te luister. Stuur gerus (verkieslik ‘n “Voice Note”) of WhatsApp na 061 496 4323 vir uitsending. Diere mag egter nie geadverteer word nie, jammer!

Ons beskou die program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense te help wat aan die begin van 'n besigheid staan maar kan nie "gratis" advertensie vir besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.