VrystaatKroon Newspaper

VrystaatKroon Newspaper VrystaatKroon is Sentraal24 se plaaslike koerant vir die Noord-Vrystaat en Oos-Vrystaat. Die publik
(33)

VrystaatKroon probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op VrystaatKroon se sosiale netwerke pos. Die redakteur probeer so ver moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sodanige inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word ve

rsoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode, wat Media24 onderskryf, nie, kan ook met die persombudsman by sy kontakbesonderhede op die blad onderaan in verbinding tree.

28/07/2024
28/07/2024
Kan jy nog onthou?
28/07/2024

Kan jy nog onthou?

Terug na die 70's!! Lekker piekniek en uitspan en almal het Volla's gery 😊

Kan jy nog onthou?
28/07/2024

Kan jy nog onthou?

28/07/2024
28/07/2024

Ons geliefde kollega en redakteur van Volksblad, Dirk Kok, is gister oorlede. Dirk was bestuurslid van die Sentraal24 en Volksblad Kersfonds en lank 'n rubriekskrywer vir Bloemnuus. Ons mis jou Dirk. Jy was 'n wonderlike joernalis en 'n kosbare mens. Ons harte gaan uit na Mientjie Kok en die kinders en almal wat lief was vir Dirk.

27/07/2024

Ntsopa (Sticks) Mokoena ons harte bars van trots. Verlede jaar nog n skolier van BVHS en nou speel jy vir SA hokkie by die Olimpiese Spele. Die hele BVHS en Bethlehem staan bankvas agter jou en sien uit na elke goal wat jy gaan slaan vir Suid-Afrika.
Erkenning: Liezl de Bruin

27/07/2024
27/07/2024

🥉 🇿🇦 The Blitzboks win the bronze medal at

25/07/2024

’n Oudleerling van die Goudveld-Hoërskool in Welkom is gekies vir die Suid-Afrikaanse atletiekspan wat die land op die Olimpiese Spele vir 2024 in Parys, Frankryk, sal verteenwoordig.

Die Goudveld-Hoërskool se o.18A-hokkiespan het ’n oorwinning van 4 - 2 behaal in hul wedstryd teen die Hoërskool Sentraa...
24/07/2024

Die Goudveld-Hoërskool se o.18A-hokkiespan het ’n oorwinning van 4 - 2 behaal in hul wedstryd teen die Hoërskool Sentraal in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks wat Saterdag 20 Julie in Bloemfontein beslis is.

Volg die skakel en lees GRATIS op Netwerk24

Die Goudveld-Hoërskool se o.18A-hokkiespan het ’n oorwinning van 4 - 2 behaal in hul wedstryd teen die Hoërskool Sentraal in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks wat Saterdag 20 Julie in Bloemfontein beslis is.

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks UITSLAE: 20 Julie 2024HOËRSKOOL WITTEBERG vs Hoërskool Diamantveld
23/07/2024

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks
UITSLAE: 20 Julie 2024
HOËRSKOOL WITTEBERG vs Hoërskool Diamantveld

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks UITSLAE: 20 Julie 2024BVHS 1902 vs Hoërskool Jim Fouché
23/07/2024

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks
UITSLAE: 20 Julie 2024
BVHS 1902 vs Hoërskool Jim Fouché

Volg die skakel en lees GRATIS op Netwerk24
22/07/2024

Volg die skakel en lees GRATIS op Netwerk24

Die waarnemende hoof van die Goudveld-Hoërskool in Welkom, dr. Willie Stolk (61), en sy vrou, Elba (60), wat ’n departementshoof aan Goudveld is, was Saterdag in ’n ernstige motorongeluk.

Follow the link and read for FREE on News24
22/07/2024

Follow the link and read for FREE on News24

The Bloemfontein police are requesting the public’s assistance in providing reliable information to find the next of kin of an unknown man found murdered in the city’s Westdene suburb.

Follow the link and read for FREE on News24
22/07/2024

Follow the link and read for FREE on News24

A body found in an existing grave in the Thabong Cemetery, was found to be that of the 30-year-old Disebo Portia Mosupa from Welkom, who was reported missing.

Kan jy nog onthou?
21/07/2024

Kan jy nog onthou?

Kan  jy nog onthou?
21/07/2024

Kan jy nog onthou?

Gekookte kondensmelk 😁

21/07/2024

A big win for the , thanks Federação Portuguesa de Rugby for a memorable night in Bloem 🤝

20/07/2024

An all action first half comes to an end in Bloem ⏰

'n Tweeling van Upington is wonderbaarlik nege dae uitmekaar en prematuur gebore.
20/07/2024

'n Tweeling van Upington is wonderbaarlik nege dae uitmekaar en prematuur gebore.

’n Tweeling van Upington is wonderbaarlik nege dae uitmekaar en prematuur gebore.

Volg die skakel en lees GRATIS op Netwerk24
19/07/2024

Volg die skakel en lees GRATIS op Netwerk24

Nóg ’n brand het vanoggend verwoestig gesaai in Langenhovenpark, Bloemfontein, toe ’n meenthuis in die Jason Park-kompleks in ’n huisbrand vernietig is.

Address

Kroonstad

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VrystaatKroon Newspaper posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VrystaatKroon Newspaper:

Videos

Share

Category



You may also like