St Helena Bay Coffee Roastery☕️☕️☕️
Loka
Maria Magdalena Loka in St Helenabaai
Wat ‘n lieflike ontsnapping vir my as vrou,was my eerste indrukking toe ek hierdie pragtige plek instap.
Klere en kleure om mens se hart op ‘n droomreis te neem.
Rokkies om van te kus keur, broeke en bypassende toppies, handsakke, juwele en nog talle ander bykomstighede wat jou nog mooier kan laat lyk en verseker meer selfvertroue gee( of vir my ek voel wonderlik wanneer ek mooi aantrek)
📌:C/O Main & Stephan Street
Steenberg Cove
St Helena Bay Hotel
📞:-063 088 4142
Vaste ure
Maandag Woensdag
Vrydag
9h30 - 15h30
Saterdae 9h00 - 13h00 https://www.facebook.com/share/p/15ReG76Zr4/?mibextid=ww
Fotokrediet:- Glenn Bower
Klere:- Maria Magdelena Loka Boutique
Hare:-The Little Shop of Hair
Grimering:-@Doelien Scal
Venue:-St Helena Bay Hotel
Sunset Lodge st Helenabaai
Vir ongeveer 12 jaar het hierdie juweel van ‘n plek toe gestaan maar het weer sy deure oopgemaak en is besig om in volle glorie te funksioneer.
Pragtige selfsorgeenhede is beskikbaar met die bonus van ‘n lieflike blinkblou swembad wat jou uitnooi om in te spring.
Daar is ook ‘n gym op die perseel beskikbaar vir die gaste.
Die deure is oop bespreek nou!!!!
Hou die blad dop vir die opvolgvideo van die spogplek in St Helenabaai
📞:-l +27 (63) 466-9247
📌:-Apollostr 40, Sandy Point St Helenabaai
Moment in Thyme
Moment in Thyme... Tydens COVID het ek die gedagte gehad om te begin met spyseniering maar ongelukkig was dit nie moontlik nie. Ek het vasgehou aan die naam en is in 2023 inspireer deur my dogter wat tans in Amerika woon om n besigheid te open. My passie vir alles wat mooi is vir die vrou en haar woning is toe verwesenlik. Ons verskaf n wye reeks hand geweefde meubels van Malawia tot hand gemaakte ontwerpers oorbelle van Lilly K Designs. Ons besigheid word vanaf die huis bestuur en ons geniet elke klient wat ons pad kruis.
Tanya Louw
Moment in Thyme
1 Ixia slot Yzerfontein
Tel: 0621267883
Epos: [email protected]
Ek ry al van 3 jaar oud af perd...nog nooit opgehou nie en ek is amper 56. Vlaamperde was altyd vir my baie spesiaal omdat hulle so 'n mooi geaardheid het. My een perd, Caesar, is amper 15 jaar oud maar nog vol lewe en eintlik my hart se punt. Loftie is 9 en dis toe ek hom 4 jaar terug koop sonder enige intensies om enigsins kompeterend te begin ry, dat ek in die skoubedryf beland het. Ek het uitgevind hy was op Moorreesburg se SA Vlaamkampioenskappe 'n junior siertuigkampioen so dit het verkeerd gevoel om so 'n talentvolle perd net vir plesierritte aan te hou. Ek moes toe op my ouderdom vinnig die kuns om te skou op sy rug en ook in die tuig waar hy karretjie trek aanleer. Hy is regtig baie talentvol en ek het al baie pryse met hom gewen. Dis 'n plesier om met hom te werk...ek het baie by hom geleer en ons het saam gegroei.
Deur die jare het ek bitter baie mense en kinders aan perde blootgestel en hulle leer ry. Dis só 'n groot voorreg om my liefde vir perde met almal te kan deel.
Hulle liefde is regtig oneindig...wat jy gee kry jy dubbel terug. Perde is soos,of eerder beter as, sielkundiges en baie goeie terapie. Enige iets wat mens in die natuur doen is eintlik maar terapie.
Ek lewe regtig vir perdry en hoop ek kan dit vir nog baie jare doen.
Geskryf deur Annarine Van Eeden
Harbour View Restaurant- St Helena Bay
Hierdie pragtige restaurant is gedurende die feesseisoen geopen en dit blyk ‘n astronomiese sukses te wees.
Ons het self ‘n keer of wat daar
aangedoen vir ‘n middagete asook ‘n formele aandete en albei kere was die diens baie goed en die kos uitstekend.
Die venue verleen hom daartoe om troues aan te bied.
📌:-Apollostr 40, Sandy Point
St Helenabaai
📞:-022 -125 0429
https://www.facebook.com/share/p/12JfUrgrTZR/?mibextid=wwXIfr
Gretha Helberg Art Gallery RK.
. I guess I can say I enjoy to create, whether it is an oil painting or an etching. It does not really matter what I am creating, as long as I enjoy what I am doing. I think it is the whole process of being immersed in my work while creating it, my eyes see something, my heart gets a feeling for the subject and then, the final stage, my hands make the artwork. Life inspires me - people around me, the beauty of God's creations - I try to capture this all in my art.
MY WORK:
I love to paint atmospheric seascapes, mindscapes, and cloudscapes. I also like to print limited edition polymer etchings in my printmaking studio. I also love to create encaustic photographs where I use melted beeswax and pigment in layers over my own photos on board.
PUBLICATIONS:
My atmospheric seascapes were selected by a jury to be published in Internationale Kunst Heute 2015. Only 127 carefully chosen contemporary artists from 48 countries were selected for this prestige publication, launchedARTMUC in München in May 2015.
My name is listed in Art in America Annual Guide 2015. The release date of this prestige publication was August 2015.
My painting, "Immeasurable," which was exhibited at the XIIth Florence Biennale, was published in the ARS ET INGENIUM (Art & Design) Catalogue of this Contemporary Art Exhibition.
My new art gallery in Riebeek-Kasteel is open to the public on Tuesday, Thursday and Friday from 10:00-15:00, and on Saturday and Sunday from 10:00 - 14:00.
Fermeas Delicious Homebaking 📌:- Rivierstr 52 Hopefield 📞:-0613150501 @
Eagle Lighting Vredenburg
A wide variety of shades and all your lighting needs under one roof
This beautiful showroom is at your service ….whether your revamp or build a new house/ office building.
📌;-C/O Westridge Boulevard & Saldanha, Main St, Vredenburg, 7379
📞:- Christo
[email protected]
082 711 5249