In & Om Weskus

In & Om Weskus In en Om Weskus is ń kanaal wat ons plaaslike besighede en eienaars aan die publiek bekendstel.
(2)

28/01/2025
27/01/2025

Daars n plekkie in die weskus wat jy net nie mag mis...
Dis die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Jimmy Basson en sy vrou Louise is die trotse eienaars van die Weskus restaurant vir die laaste 6jaar. Ons kos is FABULOUS, en sakpas pryse. Vir n heerlike Weskus admosfeer kom besoek ons gerus. Of gaan loer na ons face boek blad.
Kontak ons by 0717428593.

https://www.facebook.com/share/p/18hNcAhNJ4/?mibextid=wwXIfr

☕Hoe geniet jy jou koffie?☕
27/01/2025

☕Hoe geniet jy jou koffie?☕

Address

Matlosana
Klerksdorp
2571

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In & Om Weskus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category