4King Fantasties

4King Fantasties Eks net n normale ou wat like van kos maak,Bietjie vloek en baie kak praat! So kom geniet my videos!
(1)

03/03/2025

Want Lekker was nog nooit kaka nie πŸ˜‚ Gebruik Fantasties en jy sal verstaan!

03/03/2025

Join my Whatsapp channel waar ek alle videos begin share en allerande ander dinge wat julle dan maklik kan share 😎😎😎

03/03/2025

Crispy Crunchy Cheesy Cheese Burger Wrap.... Se dit 5 keer vinnig! πŸ˜‚

03/03/2025

Exciting nuus, al die TOPS at SPAR in nelspruit het nou ons Fantasties Drank reeks gestock op hulle rakke! Kap hom klip hard en maak jou keel nat!

Ons spice reeks sal hoopenlik binnekort by al die Spar winkels wees! Dis klaar by Westend 😎

28/02/2025

Ons spek mayo is so lekler... Elke afrikaanse tannie begin haar dag en koffie met dit!

Meen hoekom spek braai as jy dit sommer in jou koffie kan moer πŸ˜‚

As jy buite sit en braai maar Kiki will skoot toe en moun but works you with a plan en  klim op en sit op jou skouer soo...
28/02/2025

As jy buite sit en braai maar Kiki will skoot toe en moun but works you with a plan en klim op en sit op jou skouer soos n pappegaai 🀣 die eene is haar eie cheecky!

So lekker Vark nek pregos kort mos n BBQ Lemon... Beter as vars sappies! Kry hom nou by jou naaste stockist!
28/02/2025

So lekker Vark nek pregos kort mos n BBQ Lemon... Beter as vars sappies! Kry hom nou by jou naaste stockist!

28/02/2025
Lekker lekker julle,Groot asseblief gaan follow my vrou se page waar sy aan eie dinge doen vir die dames van DI...
28/02/2025

Lekker lekker julle,

Groot asseblief gaan follow my vrou se page waar sy aan eie dinge doen vir die dames van DIY, Craft, cosmetics en vroue dingetjies.

Ek weet julle support my so ek weet julle sal haar ook net so great suppory wys, ek weet dit sommer ☺️☺️☺️

27/02/2025

Of jy nou n hekkie vir jou mielies moet bou of n ander DIY Job het, is Build it Derdepark en Build it Montana Fantasties vir alles!

27/02/2025

Dit sous in kempton en hoe lekker sal n Vetkoek nie nou wees nie! Gelukkig is Amanda's Vetkoek Den om die hoek van my in kempton!

27/02/2025

Moet nie in die honde hok slaap nie, loop eerder self by DogBox Liq in en wees Fantasies! Hulle het al ons drank en spices nou!

26/02/2025

Paarl julle weet NOU waar om Fantasties te kry!

26/02/2025

Check julle die Saterdag 1 Maart by Impie Fees by Laerskool Impala Kempton park!

Kaartjies beskikbaar op www.quicket.co.za

Welkom by Waterplaas Welkom waar julle natuurlik welkom is om Fantaties te kry en lekker Water!Ook nou by Waterplaas Wor...
26/02/2025

Welkom by Waterplaas Welkom waar julle natuurlik welkom is om Fantaties te kry en lekker Water!

Ook nou by Waterplaas Worcester, Waterplaas Villiersdorp, Waterplaas Warmbad Beskikbaar!

We have it all at Waterplaas

Ray Dylan is reg vir n lekker vleisie braai die woensdag, is julle en het julle Fantasties?
26/02/2025

Ray Dylan is reg vir n lekker vleisie braai die woensdag, is julle en het julle Fantasties?

Dankie vir die FANTASTIESE bederf, 4King Fantasties! Ons gaan nou braai!

Liefde
RD

Address

Cnr Bon Creation And Constantia Street
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27129442525

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4King Fantasties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4King Fantasties:

Videos

Share