Bakgat Flieks

Bakgat Flieks This company continuously strives towards being a pioneer in the South African film industry.

The Film Factory is one of the leading film-production companies in South Africa and develops, funds and produces feature films for the South African and international market. Under the experienced leadership of the producers, Danie Bester and Dries Scholtz and also The Film Factory’s seasoned marketing and production team, there is a constant drive to uphold their reputation as a leader in innovation and excellence.

Dis Sondagaand en jy kort ‘n film om te kyk om die naweek mee af te sluit? Ons het net die fliek vir jou!   nou beskikba...
07/04/2024

Dis Sondagaand en jy kort ‘n film om te kyk om die naweek mee af te sluit? Ons het net die fliek vir jou! nou beskikbaar op DStv Box Office!
•••

Frankie en Felipé wag vir jou, in jou sitkamer! So maak seker jy huur   hierdie naweek op DStv Box Office online of op j...
06/04/2024

Frankie en Felipé wag vir jou, in jou sitkamer! So maak seker jy huur hierdie naweek op DStv Box Office online of op jou decoder!
•••

DIS NAWEEK!Sit terug, relax en kyk   hierdie naweek op jou couch, in jou sitkamer, in jou eie huis!   NOU op DStv BOX OF...
05/04/2024

DIS NAWEEK!
Sit terug, relax en kyk hierdie naweek op jou couch, in jou sitkamer, in jou eie huis!

NOU op DStv BOX OFFICE!

Hier is hoe jy dit online of op jou decoder kan kyk:

RENTING ONLINE:
1. Sign in on DStv Stream https://www.dstv.com.
2. Click on the Movies tab, then BoxOffice, and select Frankie en Felipé. You can either watch the trailer or go straight to ‘Rent Movie’.
3. Select your preferred payment method, and you’ll receive an SMS confirmation of your rental.
4. Then simply press play, grab your popcorn and enjoy your movie!

RENTING ON DECODER:
1. Press the green button on your DStv remote.
2. Here, you can either watch the trailer or go straight to ‘Rent Now’.
3. Select your preferred payment method. After you pay, you’ll receive an SMS confirmation of your rental.
4. Then simply press play, grab your popcorn and enjoy the movie!
•••

03/04/2024

NOU op DStv Box Office!

Dis die laaste dag van die langnaweek! So jy het geen verskoning om nie te relax en   op DStv Box Office te kyk nie! Nou...
01/04/2024

Dis die laaste dag van die langnaweek! So jy het geen verskoning om nie te relax en op DStv Box Office te kyk nie!

Nou beskikbaar op DStv Box Office online en op jou decoder!
•••

1 DAG!Nog net een dag om te wag!   is vanaf more, 29 Maart op DStv Box Office te sien!•••
28/03/2024

1 DAG!
Nog net een dag om te wag! is vanaf more, 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

28/03/2024

More word al die karakters van deel van jou familie, in jou eie huis, in jou sitkamer!

So maak seker jou enigste planne vir die langnaweek is om op DStv Box Office te kyk!
•••

2 DAE!Oor net twee slapies kom kuier Frankie en Felipé in jou eie huis! Kry jou snacks en kombers reg, want   is vanaf V...
27/03/2024

2 DAE!
Oor net twee slapies kom kuier Frankie en Felipé in jou eie huis! Kry jou snacks en kombers reg, want is vanaf Vrydag, 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

Begin sommer die langnaweek vroeg en  , stiekyt and gaan kyk   in die cinema!Jy kan vandag en more   nog by die volgende...
27/03/2024

Begin sommer die langnaweek vroeg en , stiekyt and gaan kyk in die cinema!

Jy kan vandag en more nog by die volgende cinemas gaan fliek:

Capegate Shopping Centre - Cape Town
N1 City - Cape Town
Minimax Cinema - Paarl
•••

3 DAE!Hierdie Vrydag kan jy terugsit en relax op die vakansiedag saam met  ! Jy gaan lag totdat jy huil, en wat is dan n...
26/03/2024

3 DAE!
Hierdie Vrydag kan jy terugsit en relax op die vakansiedag saam met ! Jy gaan lag totdat jy huil, en wat is dan nou beter as ‘n romantic comedy op ‘n langnaweek?

vanaf 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

26/03/2024

Hier is jou rede om Vrydag op DStv Box Office te kyk!

VRYDAG!Hierdie naweek kom kuier Frankie en Felipé in jou sitkamer - maak seker jy is reg om te lag en huil!  vanaf 29 Ma...
25/03/2024

VRYDAG!
Hierdie naweek kom kuier Frankie en Felipé in jou sitkamer - maak seker jy is reg om te lag en huil!

vanaf 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

23/03/2024

Frankie en Felipé. In jou eie huis. Op jou eie TV. Save The Date - 29 Maart 2024.

vanaf 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

EEN WEEK!Oor net een week kan jy by jou eie huis   hou en   op DStv Box Office kyk! So stel daai alarms -   kom na jou h...
22/03/2024

EEN WEEK!
Oor net een week kan jy by jou eie huis hou en op DStv Box Office kyk! So stel daai alarms - kom na jou huis toe!
•••

DIS NAWEEK!Nou dat julle lekker uitgerus is na gister se vakansiedag, gaan rus verder en gaan geniet   by die cinema die...
22/03/2024

DIS NAWEEK!
Nou dat julle lekker uitgerus is na gister se vakansiedag, gaan rus verder en gaan geniet by die cinema die weekend! Jy kan nog by die volgende cinemas gaan kyk - so moenie wag nie, book nou daai tickets!

Capegate Shopping Centre - Cape Town
N1 City - Cape Town
Minimax Cinema - Paarl
•••

DIE NUUS IS UIT!Merk julle calendars, want vanaf volgende Vrydag, 29 Maart 2024 kan jy   op jou rusbank, in jou sitkamer...
20/03/2024

DIE NUUS IS UIT!
Merk julle calendars, want vanaf volgende Vrydag, 29 Maart 2024 kan jy op jou rusbank, in jou sitkamer op DStv Box Office kyk!
•••

Nou maar hoekom wag julle nog? Jy kan vandag en more   by die volgende cinemas gaan kyk:Capegate Shopping Centre - Cape ...
20/03/2024

Nou maar hoekom wag julle nog? Jy kan vandag en more by die volgende cinemas gaan kyk:

Capegate Shopping Centre - Cape Town
N1 City - Cape Town
Tyger Valley Centre - Cape Town
Minimax Cinema - Paarl
•••

Dames en Here! SAVE THE DATE - want vanaf 29 Maart kan jy   in jou eie huis kyk!   vanaf 29 Maart op DStv Box Office te ...
19/03/2024

Dames en Here! SAVE THE DATE - want vanaf 29 Maart kan jy in jou eie huis kyk!

vanaf 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

15/03/2024

SEE YOU AT THE MOVIES!
Kom nou, stiekyt die weekend en gaan kyk by een van die volgende cinemas:

Capegate Shopping Centre - Cape Town
N1 City - Cape Town
Tyger Valley Centre - Cape Town
Minimax Cinema - Paarl - Independent
•••

14/03/2024

Moenie vir ons luister nie! Luister na Salome Damon Johansen en gaan kyk ! Waarvoor wag julle?!

nou in rolprentteaters!
•••

12/03/2024

Moenie kom vrae vra nie! Luister na Bennas en gaan kyk die movie self!

Jy kan die week by die volgende cinemas kyk:

Ster-Kinekor Theatres:
Capegate Shopping Centre – Cape Town
N1 City – Cape Town
Tyger Valley Centre – Cape Town

Independent Cinemas:
Minimax Cinema – Paarl
Whale Coast Mall – Hermanus
•••

11/03/2024

POV: On set on ’s last shooting day in rainy Cape Town!

now in cinemas!
•••

08/03/2024

Jy kan hierdie naweek by die volgende cinemas kyk:

Ster-Kinekor Theatres:
Capegate Shopping Centre – Cape Town
N1 City – Cape Town
Tyger Valley Centre – Cape Town

Independent Cinemas:
Minimax Cinema – Paarl
Whale Coast Mall – Hermanus

So stiekyt en book daai tickets! Of is jy bang?
•••

07/03/2024

Regisseur Marvin Lee Beukes gesels oor sy ervaring tydens die skiet van .

nou in rolprentteaters te sien!
•••

06/03/2024

Hier is julle weekend plans!

05/03/2024

Moenie dat Bennas julle kom haal nie! Book NOU jou tickets en gaan kyk by die cinema!

04/03/2024

Some heavy lifting on set - who is the strongest? Bradley Olivier or ’s Key Grip, Zubair Gani?

now in cinemas nationwide!
•••

That’s a wrap for this weekend! Maar more is ‘n nuwe week met geen rede om nie   in die cinema te gaan kyk nie! So book ...
03/03/2024

That’s a wrap for this weekend! Maar more is ‘n nuwe week met geen rede om nie in die cinema te gaan kyk nie! So book jou tickets!
•••

02/03/2024

WEEKEND PLANS!
Kom mense - dis die weekend. Treat yo self en gaan kyk by die cinema. Jy gaan huil van die lag! Book jou tickets en stiekyt!
•••

Address

8 Sunpark, 178 Smit Street, Fairland
Johannesburg
2170

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00

Telephone

+27116781111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat Flieks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakgat Flieks:

Videos

Share

Nearby media companies


Other Broadcasting & media production in Johannesburg

Show All