Metro-Beeld-Suid

Metro-Beeld-Suid Metro-Beeld is Beeld se streekskoerant wat elke Woensdag aan die Oos-Rand, Wes-Rand, Vaaldriehoek en Johannesburg versprei word.

Stuur nuus uit die gemeenskap vir die gemeenskap
Metro-Beeld-Suid verskyn elke Woensdag in Beeld aan die Oos- en die Wes-Rand, asook in Johannesburg en die Vaaldriehoek. Dié bylae fokus op nuus wat jóú raak, van misdaad tot munisipale en skolenuus tot vermaak en liefdadigheid of nuusmakers uit jou omgewing. Stuur nuuswenke, dagboekinskrywings, skolefoto’s en lesersbriewe na [email protected]. Om te adverteer, bel Na­dine Harmse by 011 713 9020.

03/07/2019
Vandag in Metro-Beeld-Suid: Lees oor ’n groep karwagte in Meyerton wat slagoffers van bedrog is en skryf in om kaartjies...
19/06/2019

Vandag in Metro-Beeld-Suid: Lees oor ’n groep karwagte in Meyerton wat slagoffers van bedrog is en skryf in om kaartjies vir ’n geveg van 'n Oekraïense bokser teen sy Russiese senior in Pretoria te wen.

SKOLE | Die Hoërskool Dr. E.G. Jansen se vierde rugbyspan het die Helpmekaar Kollege geklop.
03/06/2019

SKOLE | Die Hoërskool Dr. E.G. Jansen se vierde rugbyspan het die Helpmekaar Kollege geklop.

SKOLE | Die Hoërskool Dinamika se eerste netbalspan het vir die vyfde jaar in 'n ry die netbaltrofee in die Superreeks g...
01/06/2019

SKOLE | Die Hoërskool Dinamika se eerste netbalspan het vir die vyfde jaar in 'n ry die netbaltrofee in die Superreeks gewen.

SKOLE | Die Hoërskool Florida se skuts mik vir 'n vale.Nadine Nel en Johan van Heerden het aan die GautengTarget Rifle A...
31/05/2019

SKOLE | Die Hoërskool Florida se skuts mik vir 'n vale.

Nadine Nel en Johan van Heerden het aan die Gauteng
Target Rifle Association (GTRA) se liga in Durban Deep
deelgeneem.

Nel het ’n goue medalje in die afdeling 10 M-Olimpies vir vroue o.20 verwerf. Van Heerden het ’n silwer medalje in die 10 M-Olimpies vir mans o.20 verwerf.

SKOLE | Die Hoërskool Noordheuwel en die Krugersdorp High was darem nie kwaaivriende nadat die Nories hul hokkiewedstryd...
30/05/2019

SKOLE | Die Hoërskool Noordheuwel en die Krugersdorp High was darem nie kwaaivriende nadat die Nories hul hokkiewedstryd gewen het nie.

Vandag in Metro-Beeld-Suid: ’n Vrou van Kempton Park wag nou al drie jaar dat haar vermeende aanrander in die hof versky...
29/05/2019

Vandag in Metro-Beeld-Suid: ’n Vrou van Kempton Park wag nou al drie jaar dat haar vermeende aanrander in die hof verskyn, Chereez Nel (4) het onlangs haar laaste chemoterapiepil gedrink en ’n troetelvark kry danksy Facebook ’n nuwe huis.

SKOLE | Ses Riebies in kwarteindSes leerlinge van die Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 het na die kwarteindronde van d...
27/05/2019

SKOLE | Ses Riebies in kwarteind

Ses leerlinge van die Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 het na die kwarteindronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring.

Hulle is (van links voor) Rick van den Berg, Devonique Breedt, Suerette Maartens, organiseerder, Werner Gabriël en Carli Rall. Agter is Mapule Diale en Monique Pienaar.

SKOLE | Westwood trots op sy twee ValkeDié twee seuns aan die Laerskool Westwood in Boksburg speel nou vir die Valke rug...
26/05/2019

SKOLE | Westwood trots op sy twee Valke

Dié twee seuns aan die Laerskool Westwood in Boksburg speel nou vir die Valke rugby.

Links is Jayden du Preez, wat deel is van die Valke se o.13A-span wat na Witrivier, Mpumalanga, vir die Cravenweek toer. Langs hom is Doan Nel, wat deel is van die o.12A-span wat na Klerksdorp vir die Nasionale Rugbyweek toer.

SKOLE | Valia LOR moker ander skole in gholfreeksDie gholfspan van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark is as die ...
25/05/2019

SKOLE | Valia LOR moker ander skole in gholfreeks

Die gholfspan van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark is as die wenners van die NWU se superskolereeks aangewys nadat hulle hul sterk mededingers uitgestof het.

SKOLE | Allen Glen High School dra Twizza-kroonDie Allen Glen High School in Roodepoort was die wenners van die Twizza-s...
24/05/2019

SKOLE | Allen Glen High School dra Twizza-kroon

Die Allen Glen High School in Roodepoort was die wenners van die Twizza-sportreeks wat onlangs op sy tuisvelde gehou is.

In die foto druk David Omoluwa van Allen Glen se eerste span druk ’n drie tydens dié reeks.

SKOLE | Florries kou klippe, maar wen netbalstrydDie Hoërskool Florida in Roodepoort se eerste  netbalspan het onlangs h...
23/05/2019

SKOLE | Florries kou klippe, maar wen netbalstryd

Die Hoërskool Florida in Roodepoort se eerste netbalspan het onlangs hul merk gemaak in hul wedstryd teen die Hoërskool Monument High van Krugersdorp.

Ná ’n behoorlike wipwaentjierit het die Florries vir Monnas met 28-26 geklop.

Address

Mediapark, Kingsway Laan
Johannesburg

Telephone

011 713 9000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Metro-Beeld-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Metro-Beeld-Suid:

Videos

Share