Muse Studios

Muse Studios 📍Boskruin, Johannesburg
Songwriting, Recording, Production, Mixing, Mastering, Studio Rental & more
(3)

Dit was vir ons ‘n eer om vir Anzelle haar nuwe enkelsnit, “Slegte Invloed” te skryf en te vervaardig!🎶Maak seker om “Sl...
01/03/2024

Dit was vir ons ‘n eer om vir Anzelle haar nuwe enkelsnit, “Slegte Invloed” te skryf en te vervaardig!🎶

Maak seker om “Slegte Invloed” NOU op jou speellys te laai!🔥

Universal Musiek

Vandag verjaar the man, the myth, the legend - Barto!🎉Baie geluk met jou verjaarsdag, Barto Swiegers 🍻Los vir Barto jou ...
28/02/2024

Vandag verjaar the man, the myth, the legend - Barto!🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Barto Swiegers 🍻
Los vir Barto jou verjaarsdag wense in die comments!👇🏼

Ons kon nie vir ‘n beter Valentysdag geskenk gevra het nie - na langer as ‘n jaar se wag is hierdie uiteindelik hier!❤️🎉...
14/02/2024

Ons kon nie vir ‘n beter Valentysdag geskenk gevra het nie - na langer as ‘n jaar se wag is hierdie uiteindelik hier!❤️🎉

Posduif het hierdie SAMA gewen vir beste pop album van die jaar, met hulle album “Niks Vergelyk” en die toekenning het nou net by ons opgedaag!

Ons is flippen trots op hulle, well done ouens!🔥

09/02/2024

Die musiekvideo van “Oase” deur Barto is vandag vrygestel en kan gekyk word op YouTube!🎥

“Oase” kan ook gevind word op Barto se EP met dieselfde naam.

Kyk die musiekvideo hier:

https://youtu.be/gzIinZqNDj8?si=4H0l7pTtZ9vOLs9Z

Wilma van Heerden was onlangs weer in die studio gewees om aan ietsie nuuts te werk. Ons sien uit om binnekort meer hier...
06/02/2024

Wilma van Heerden was onlangs weer in die studio gewees om aan ietsie nuuts te werk. Ons sien uit om binnekort meer hieroor met julle te deel!😁🎶

As jy dit gemis het, beide “SySoen” en “Maklike Wiskunde”, Wilma se vorige vrystellings, is ook deur ons geskryf en vervaardig. Dié snitte is ook reeds op Apple Music, Spotify en alle ander stroomplatforms beskikbaar, so gaan luister NOU na hulle as jy nog nie het nie!😁👏🏼

Select Musiek

Ons het die voorreg gehad om saam met die ongelooflik talentvolle Anzelle ‘n song te skryf!🎶Ons het laas week die vocals...
24/01/2024

Ons het die voorreg gehad om saam met die ongelooflik talentvolle Anzelle ‘n song te skryf!🎶

Ons het laas week die vocals opgeneem vir hierdie enkelsnit. Hierdie tune is banger!🔥

Kyk uit vir hom binnekort!

Universal Musiek

22/01/2024

Nog ‘n dag, nog ‘n 🎶

Dit was vir ons ‘n eer om “So Gevoel” vir Phillip Musiek te vervaardig, what a JAM!🔥

Gaan sit “So Gevoel” dadelik op jou speellys, jy sal nie spyt wees nie!👌🏼

Ons is trots op die feit dat Eloff nr. 1 op drie van die land se grootste charts in Suid-Afrika is met “Vlerke”!🎉Vind ho...
19/01/2024

Ons is trots op die feit dat Eloff nr. 1 op drie van die land se grootste charts in Suid-Afrika is met “Vlerke”!🎉

Vind hom tans bo-aan die charts van Apple Music, Spotify & Maroela Media as nr. 1!🔥
Geluk, Eloff!

12/01/2024

2 jaar terug het ‘n nuwe kunstenaar aan ons deur geklop vir sy heel eerste enkelsnit. En nou, 2 jaar later, het al twee nr. 1’s gehad, musiekvideo’s wat saam al meer as 8 miljoen k**e het, ‘n nuwe EP met musiek wat op die land se grootste speellyste is en vertonings op die land se grootste verhoë, onder andere Krone en Afrikaans is Groot.

Wat sê dit vir jou? Klop aan ons deur.
…Grappie.😂
Dit sê vir jou dat een tree in die rigting van jou droom dalk die een kan wees wat 1000 deure vir jou kan oopmaak. So moet nooit ophou droom nie!😉🔥

Happy 2024!🎉We’re thankful for being blessed with another year of music, and can’t wait to open our doors next week and ...
02/01/2024

Happy 2024!🎉

We’re thankful for being blessed with another year of music, and can’t wait to open our doors next week and grab 2024 by the ba-…uhm…bass!🔥

Still looking for a studio to trust with your music this year? Scroll through these slides to see why we’re the one for you!🎶

Wishing you a blessed start to what can only be an epic, legendary and moerse lekker 2024💪🏼

...and that was 2023!🥂From our team at Muse Studios, we'd like to extend a huge thank you to every client, artist, and r...
29/12/2023

...and that was 2023!🥂

From our team at Muse Studios, we'd like to extend a huge thank you to every client, artist, and record label that we had the honor of working with this year. This year has been full of high notes, chart toppers, and hits that made your eardrums almost burst, and we are so proud of what we've accomplished together!🎧

Here's to a successful 2023 and onto an even greater 2024!🍻

Swipe through this post to see the releases that we had our input on this year, and also make sure to listen to them under our new Spotify playlist:

https://open.spotify.com/playlist/0uODnY6N6VnNcyVJCzhF1i?si=379f2605a97f4a98

Baie dankie  vir die beste Kersgeskenk. Die gehalte van hierdie leersak is “NEXT level”. Om deel van die fenominale Posd...
27/12/2023

Baie dankie vir die beste Kersgeskenk. Die gehalte van hierdie leersak is “NEXT level”. Om deel van die fenominale Posduif-familie te wees het verseker sy “perks” 😃

Gee gerus vir n volg om te sien waar jy die volgende geskenk vir jou geliefde (of jouself) kan koop 😊🤟

Geseënde Kersfees en familie-tyd vir julle!!

Guess the song!🎶Kan jy raai watter liedjie met hierdie prentjies uitgebeeld word?🤷🏼‍♂️ Bonus punte as jy ook kan noem wa...
06/12/2023

Guess the song!🎶
Kan jy raai watter liedjie met hierdie prentjies uitgebeeld word?🤷🏼‍♂️
Bonus punte as jy ook kan noem watter kunstenaar die liedjie sing!

Gee ons jou raaiskote in die comments!👇🏼

Ons is trots om ons jaar by die studio amptelik en amper te “wrap” met die vrystelling van híérdie nuwe treffer van .l.o...
01/12/2023

Ons is trots om ons jaar by die studio amptelik en amper te “wrap” met die vrystelling van híérdie nuwe treffer van .l.o.f.f 🔥

Maak seker dat jy jou Desember behoorlik afskop met “Vlerke” op jou speellys!🎶

Dis altyd ‘n fees as  by die studio ‘n draai maak🍻Hier was ons besig om te werk aan sy EP, “Oase” wat onlangs vrygestel ...
28/11/2023

Dis altyd ‘n fees as by die studio ‘n draai maak🍻
Hier was ons besig om te werk aan sy EP, “Oase” wat onlangs vrygestel is.

Wat is jou gunsteling liedjie op die album?
Laat ons weet in die comments!👇🏼

Dit was vir ons ‘n eer om “Ligte Laag” vir die finominale Leah SA te skryf en te vervaardig!🎶Nie net is dit ‘n groot dag...
24/11/2023

Dit was vir ons ‘n eer om “Ligte Laag” vir die finominale Leah SA te skryf en te vervaardig!🎶

Nie net is dit ‘n groot dag vir Leah omdat sy ‘n nuwe enkelsnit vrystel, maar dit is ook haar verjaarsdag vandag!🎉
Los vir haar ‘n mooi boodskap met jou wense in die comments!👇🏼

16/11/2023

Demo vs. Finale produk🎶

Ons het presies ‘n jaar terug begin werk aan wat hierdie jaar in Maart Wilma van Heerden se grootste treffer geword het!🔥

Hier is vir julle die before en after van SySoen!🤟🏼

Geluk met ‘n uitstekende EP,  🔥Barto se EP, “OASE”, is NOU beskikbaar en bevat splinternuwe musiek, onder andere “Slukki...
10/11/2023

Geluk met ‘n uitstekende EP, 🔥

Barto se EP, “OASE”, is NOU beskikbaar en bevat splinternuwe musiek, onder andere “Slukkie Inspirasie”, asook vorige treffers soos “Impulsief” en “H2Oë”.

Gaan laai hom nou op jou speellys!🎶

Eloff in the house!🔥Kyk uit vir ietsie nuuts binnekort…🤫
09/11/2023

Eloff in the house!🔥

Kyk uit vir ietsie nuuts binnekort…🤫

People often ask us if we only work with signed artists from record labels, and the answer is NO!😉Anyone and everyone is...
07/11/2023

People often ask us if we only work with signed artists from record labels, and the answer is NO!😉
Anyone and everyone is welcome here.

Here are some of our independent artist releases that dropped recently. Have a listen to these talented artists if you haven’t already!🎶🔥

Geluk met nóg ‘n treffer, 🔥Ons is trots op ons aandele in hierdie banger!Gaan luister NOU na “Waar Ek My Lippe Neerlê”!🎶
03/11/2023

Geluk met nóg ‘n treffer, 🔥

Ons is trots op ons aandele in hierdie banger!
Gaan luister NOU na “Waar Ek My Lippe Neerlê”!🎶

 bringing the the heat to Muse Studios this summers winters day 🔥🥶 Are you even ready?💥
31/10/2023

bringing the the heat to Muse Studios this summers winters day 🔥🥶 Are you even ready?💥

 se nuwe enkelsnit is. Gedoen by Muse Studios. Het jy hom gehoor?
17/10/2023

se nuwe enkelsnit is. Gedoen by Muse Studios.

Het jy hom gehoor?

Throwback na vroeër die jaar toe ons saam met  geskryf en record het aan haar nuwe single,  Die video is geskiet deur di...
06/10/2023

Throwback na vroeër die jaar toe ons saam met geskryf en record het aan haar nuwe single,

Die video is geskiet deur die amazing

Het jy die video al gesien?

Na die sukses van haar eerste enkelsnit, “SySoen”, is Wilma van Heerden terug met “Maklike Wiskunde”🎉Wat d**k julle van ...
11/08/2023

Na die sukses van haar eerste enkelsnit, “SySoen”, is Wilma van Heerden terug met “Maklike Wiskunde”🎉

Wat d**k julle van hierdie nommertjie (pun intended)?😏
Hopelik is hy al op jou speellys vir die naweek! Geniet hom!🔥

STEM VIR BARTO & WILMA!🙏🏼Die Aitsa Musiektoekennings is om die draai en beide  en  is genomineer in die kategorie “Nuwel...
17/07/2023

STEM VIR BARTO & WILMA!🙏🏼

Die Aitsa Musiektoekennings is om die draai en beide en is genomineer in die kategorie “Nuweling van die Jaar”!🔥

Eloff het laas jaar die prys gevat, en met julle hulp kan ons seker maak dat NOG een van ons kunstenaars hom dié jaar weer wen! Só, ASSEBLIEF gaan stem!🙏🏼

Hoe om vir hulle te stem:
Wilma - SMS “AITSA WILMA” na 47887.
Barto - SMS “AITSA BARTO” na 47887.

Barto en Wilma, ons is trots op julle!🎉❤️

Nóg ‘n bekende gesig wat onlangs by die studio ‘n draai gemaak het!Kyk uit vir die nuwe musiek wat ons vir Liza Bronner ...
28/06/2023

Nóg ‘n bekende gesig wat onlangs by die studio ‘n draai gemaak het!

Kyk uit vir die nuwe musiek wat ons vir Liza Bronner gemaak het!🎶

 in the house!🔥This man has got some serious skills on a guitar. Watch this space for some new tunes that he helped us o...
27/06/2023

in the house!🔥

This man has got some serious skills on a guitar. Watch this space for some new tunes that he helped us out with!👌🏼

Check vir Barto uit - nommer. 4, 5 EN 6 in die Top 10 van die Apple Music charts!🔥Dit wil gedoen wees. Geluk Barto!👏🏼Wat...
23/06/2023

Check vir Barto uit - nommer. 4, 5 EN 6 in die Top 10 van die Apple Music charts!🔥

Dit wil gedoen wees. Geluk Barto!👏🏼

Watter van dié 3 liedjies is op jou speellys?
(Die regte antwoord is: ALMAL😉)
Select Musiek

Address

11 Nimmersat Avenue, Boskruin, Randburg
Johannesburg
2154

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Muse Studios posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Muse Studios:

Videos

Share

Muse Studios SA, the top music studio in Johannesburg...

Welcome to the brand new Muse Studios based in Randburg, Johannesburg!

We have three fully equipped studios in a current, collaborative and creative space located in a secure and quiet area, with selective availability for music studio rental.

We offer song writing, production, mixing and mastering services and at #MuseStudiosSA we have an ethos… #wedodeadlines. We believe that quality and excellence go hand-in-hand and that means delivering on time!

So, whatever your needs... mastering, production, mixing, session time... let's make music together!


Other Music production in Johannesburg

Show All

You may also like