Bakgat TV

Bakgat TV Bakgat TV is n "Afrikaanse netflix" video on demand platvorm vir ONS AFRIKAANS SPREKENDES.

01/09/2024

Saterdag 31 Augustus 2024 was 'n dag vir die geskiedenis gedurende die George Landbou Skou se 163ste skou. Baie goed georganiseerd, die lekkerste weer en duisende voete, het gemaak dat ons hierdie dag altyd sal onthou.

Ons by Bakgat TV sê dankie aan Corne en sy span vir die geleentheid om deel te wees van hierdie skou.


fans

30/08/2024

Jy is veilig by die George Landbou Skou 2024.
Jou veiligheid is eerste prioriteit!!!

Koop kaartjies op www.georgelandbouskou.co.za of ook by die hekke.

29/08/2024

George Landbou Skou se eerste dag, en WAT 'n FEES of eerder, WAT 'n SKOU.

Kaartjies beskikbaar by www.georgelandbouskou.co.za

20/08/2024

Ons het die voorreg gehad om die 2024 George Landbou Skou koningin kroning te verfilm en uit te saai.
Hier is die hoogtepunte van die aand.

18/07/2024

Wat kan ons verfilm in die Tuin Roete wat jy graag wil sien?

We sell Natural antihistamine!!AllergiClear (90 vegan capsules), your natural solution for overcoming allergies! Crafted...
10/07/2024

We sell Natural antihistamine!!
AllergiClear (90 vegan capsules), your natural solution for overcoming allergies! Crafted with a blend of botanical extracts and homeopathic ingredients, this formula serves as an effective natural antihistamine, providing relief from common allergy symptoms. AllergiClear is designed to ease nasal congestion, sneezing, itchy eyes and other discomforts associated with allergies.
●Balances the immune system to reduce allergic responses and soothe the symptoms of airborne and seasonal allergies or hay fever
●Decreases or eliminates dependence on antihistamine drugs
●Blocks the allergic reaction to allergens by preventing the release of histamine
●Reduces susceptibility to colds, sinusitis, influenza and other respiratory infections worsened by allergies
Unlike most antihistamines, AllergiClear won't leave you feeling drowsy, making it suitable for daily use without impacting your alertness
R450.00 postage excluded.
For orders, WhatsApp Barend at 0674976401 📲

RIP
30/06/2024

RIP

🎥 FREE MOVIES 🎞🎥 FREE DOCUMENTARIES 🎞🎥 FREE SERIES 🎞🎥 AFRIKAANSE FILMS 🎞🎥 AFRIKAANSE PROGRAMME 🎞Kyk honderde ure se film...
18/06/2024

🎥 FREE MOVIES 🎞
🎥 FREE DOCUMENTARIES 🎞
🎥 FREE SERIES 🎞
🎥 AFRIKAANSE FILMS 🎞
🎥 AFRIKAANSE PROGRAMME 🎞

Kyk honderde ure se films en programme GRATIS op BAKGAT TV!!!
Gaan direk na ons WEB BLAD en kyk van daar. Ook is daar 'n funksie om te "cast" na jou slim TV of TV boks.

Bakgat TV is a "content management" platform!!!

Besoek ons vandag nog op hierdie link...

https://bakgattv.co.za

Welkom by die BAKGAT wereld!!

New movie on Bakgat TV ...Two orphans smuggle their four-legged friend to their new home with adoptive parents. Initiall...
16/06/2024

New movie on Bakgat TV ...

Two orphans smuggle their four-legged friend to their new home with adoptive parents. Initially, they are successful in hiding it from everyone. But, the growing puppy brings new challenges each day.

Watch it now free on https://www.bakgattv.co.za

Followers of God

Check out our NEW website!We are very proud about the launch of our new website.Super easy to navigate!!! Google cast re...
11/06/2024

Check out our NEW website!

We are very proud about the launch of our new website.

Super easy to navigate!!!
Google cast ready, use you're phone as a remote!!!

Watch free movies, series and many more!!!

No registration!!

Simply visit www.bakgattv.co.za and enjoy hours of entertainment.

Sal dit regtig waardeer!🙏
29/05/2024

Sal dit regtig waardeer!🙏

In hierdie nuwe episode van Gatskuur, gaan besoek ons Donkey forest walks in Wildernes, en ontdek 'n fantastiese avontuu...
29/05/2024

In hierdie nuwe episode van Gatskuur, gaan besoek ons Donkey forest walks in Wildernes, en ontdek 'n fantastiese avontuur vir die gesin. Baie dankie aan die eienaar Rupert, vir hierdie BAKGAT video!

Gaan kyk GRATIS op ons platform by www.bakgattv.co.za

Ons brei uit met ons media maatskappy!!!Verwelkom BAKGAT RADIO. 'n internet radio stasie met die beste Christelike musie...
29/05/2024

Ons brei uit met ons media maatskappy!!!

Verwelkom BAKGAT RADIO. 'n internet radio stasie met die beste Christelike musiek en programme.

Volg hierdie skakel om te luister op jou foon.....
https://a6.asurahosting.com/public/bakgat_radio

Kyk na BAKGAT TV vanaand 18h00 tot 20h00 op enige toestel met internet. Dis baie maklik, gaan na ons webblad. www.batgat...
22/05/2024

Kyk na BAKGAT TV vanaand 18h00 tot 20h00 op enige toestel met internet.

Dis baie maklik, gaan na ons webblad. www.batgattv.co.za en gaan kliek op "LIVE STREAM" Jy kan dan op jou foon kyk, of selfs die uitsending "CAST" na jou slim TV of TV boksie.

Programme vanaand op Bakgat TV:

In Lewende Lywe
The Adventures of Jack Hartland
Windgat
Gatskuur
Die Getuienis

www.bakgattv.co.za

22/05/2024

Barend Fourie van Bakgat TV het gaan kuier by die George Landbou Skou en 'n onderhoud gedoen met skou president, Corne Botha, oor wat om te verwag met hierdie jaar se George Landbou Skou

Bakgat TV is ook die amptelike uisaaier vir hierdie George Landbou Skou 2024

😁

22/05/2024

🎉🌟Koop nou jou kaartjies en ontdek die Hoogtepunte van die 2024 George Landbouskou! 🌟🎉

📅 Datum: 29 Augustus 2024 tot 1 September 2024
📍 Plek: George Landbouskou, George

🎟 Koop nou jou kaartjies en maak gereed vir 'n onvergeetlike naweek vol vertonings, pret, en lekker kos by die 2024 George Landbouskou!

🎶 Musiekvertonings: Ervaar die betowerende stemme van Armand Hofmeyr op Vrydagaand, 30 Augustus, en Riaan Benade op Saterdagaand, 31 Augustus 2024. Asook ons baie gewilde Oppie-stoep vertonings van plaaslike kunstenaars

🐄🐴 Diervertonings: Bewonder pragtige beeste, perde, en hondeskou wat wys hoe trots ons is op ons landbou-erfenis.

🏎🏁 Ovaltrack Vermaak: Op Saterdagaand, 31 Augustus, brul die enjins op die ovaltrack terwyl jy die opwinding van die wedrenne beleef!

🍔🛍 Stalletjies: Proe 'n verskeidenheid van heerlike kos by ons kosstalletjies en ontdek 'n wye reeks produkte by ons gewone stalletjies.

🚜🔧 Uitsallers: Vir die liefhebbers van motors, trekkers, en implemente, is daar 'n wonderlike geleentheid om nuwe en gebruikte items te ontdek by ons uitsallers.

Maak jou naweek spesiaal saam met ons by die 2024 George Landbouskou! Koop vandag jou kaartjies en mis nie hierdie opwindende geleentheid nie.

Sien jou daar! 🌾🚜

21/05/2024

New Christian movie now available on Bakgat TV!!!

www.bakgattv.co.za

From Director Danny Carrales comes this modern adaptation of the beloved Christian classic, John Bunyan's Pilgrim's Progress. This movie is a powerful allegory of the life of a believer on a journey from the City of Destruction to the Celestial City. Follow Christian and his companions on a great Journey to the gates of Heaven as they face obstacles large and small, man-made and demon-spawned. This allegory has very good truth presented and has the right message for anyone who wants to understand more about the real Christian life journey.

Wat sal JY doen?
20/05/2024

Wat sal JY doen?

Barend Fourie van Bakgat TV het gaan kuier by die George Landbou Skou en 'n onderhoud gedoen met skou president, Corne B...
08/05/2024

Barend Fourie van Bakgat TV het gaan kuier by die George Landbou Skou en 'n onderhoud gedoen met skou president, Corne Botha, oor wat om te verwag met hierdie jaar se George Landbou Skou

Video binnekort beskikbaar.

Bakgat TV is ook die amptelike uisaaier vir hierdie George Landbou Skou 2024

Aandag alle musikante. Is dit nie dalk tyd vir 'n nuwe musiek video nie?Ons kan jou help. Beste kwaliteit teen die laags...
23/04/2024

Aandag alle musikante.

Is dit nie dalk tyd vir 'n nuwe musiek video nie?

Ons kan jou help. Beste kwaliteit teen die laagste pryse tot einde Junie.

Gemiddelde video met jou eie akteurs gaan ongeveer vir R2 500.00 en dit sluit in 3 ure se skiet in 'n 20km radius van George af. Asook so 4 ure se video editing.

Kontak ons vir 'n gratis kwotasie

12/04/2024
28/03/2024

Stofgat "die movie" is nou GRATIS beskikbaar op Bakgat TV!!!

Gaan kliek op ons webblad link en kyk na hierdie BAKGAT avonture van die Stofgat Avonture span.

Kliek hier...... www.bakgattv.co.za

20/03/2024

Barend gesels met Hannes Roode oor sy getuienis, bediening, bevryding, geloof genesings en nog vele meer.

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27815494661

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakgat TV:

Videos

Share

Category


Other TV Channels in George

Show All