29/09/2023
N Seun raak n man sodra hy besef , hy Moet iets bydrae in die lewe . Vanaf Famielie , vriende , mysies punt bly staan . Hy Moet iets by DRA . Hy sal dit besef in sy tyd van pyn maar society maak Eerder dat hulle Geld maak & dit Mors op substances . JA it is fine Om n dop te vat en rook . & Jou toekoms onthou it is moeilik Om op te Bou . Die Afbreek vat gouer wel kxk gouer . Vra ma Vir my . Ek het net kla gemaak met Skool n werk gekry wat omtrent R4500 n Maand in my Sak bring & Ek was nog maar 18 Jaar oud . Ek was respek my Familie het probleme gebring Na my toe , my gurl was gecover , my naweke was vol party's en vriende . Basically het Ek van my 7 Dae n week 2 Dae gehet Om iets te doen maar nae wat Ek het Gaan drink vanaf Vrydag Na Sondag . Alles was nice & so . Maar raai wart ... Yt die blou toe fire hulle my deur my houdings & obviously gossip stories nsu . Toe Relapse Ek . Ek was broke . Broker as wat jy broke Kan kry . My Gurl het net 2 weke gewas dat x mentally Moet n brakedown kry . Boom sy Los my . My ouers praat Nie meer oor hulle problems Nie . My vriende skyf hulle hang plekke . Mense praat Nie oor werk of planne en werk geleenthede Nie . Almal het gechange , Ek was alleen 3 maande het gegaan . Ek was stukkend het Nie eers een keer aan my eie R50 geraak Nie Kon Nie so iets Sien Nie . Like indien jy part 2 wil lees
-Brown Crown 👑