Suidernuus / Southern Post and Suiderpers

Suidernuus / Southern Post and Suiderpers Boetiekdrukkery en onafhanklike koerant aan die suidelikste punt van Afrika.

Weekly Newspaper (Bredasdorp, Napier, Waenhuiskrans (Arniston), Struisbaai, Agulhas, Elim, Klipdale, Protem, Wolvengat, Ouplaas, Swellendam, Riviersonderend

Local Printers

Ons d**k die Karsrivier slaan nog altyd dieselfde weg in see toe? ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ถ๐—ป๐˜‚๐˜€ ๐—ฃ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—น๐—ผ๐—ผ se geoefende geologiese oog vind tal...
28/01/2025

Ons d**k die Karsrivier slaan nog altyd dieselfde weg in see toe? ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ถ๐—ป๐˜‚๐˜€ ๐—ฃ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—น๐—ผ๐—ผ se geoefende geologiese oog vind talle bewyse om diรฉ gedagte te troef:

โ€œTussen Renosterfontein en Nacht Wacht lรช die Kars rivier in โ€™n diep kloof waar dit deur die harde duine vloei. Sommige geleerdes sรช die rivier het van bo deur die sandsteenduine gekerf en is ouderdomsgewys sommer โ€™n vulletjie.

โ€œAnder meen die riviervallei was eers daar toe die seestrand en later die sandduine in die vallei ingespoel en -waai het. Hulle d**k dus die rivier is โ€™n ou kalant. Hoe dit ook al sy, dit maak nie eintlik saak vir ons nie, want dit was lank terug โ€“ amper 4 miljoen jaar gelede.โ€

Lees bietjie sy hipotese in die nuwe ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด (๐Ÿฎ๐Ÿฐ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ): www.suidernuus.com

Foto's: Martinus Prinsloo & Google Earth

Planne is onderweg om die Struisbaai-pad op te gradeer. Die projek sal 28,8 km tussen Bredasdorp en Struisbaai dek, asoo...
24/01/2025

Planne is onderweg om die Struisbaai-pad op te gradeer. Die projek sal 28,8 km tussen Bredasdorp en Struisbaai dek, asook โ€™n 3,7 km ent van Struisbaai na Lโ€™Agulhas.

Op aanbeveling van โ€™n hidroloog, sal die hele pad tussen Bredasdorp en Struisbaai gelig word om oorstroming gedurende vloedseisoen te verhoed.

Leer meer oor die projek in die nuwe uitgawe van ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด (๐Ÿฎ๐Ÿฐ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ): www.suidernuus.com

Foto: Cape Agulhas Municipality

โ€œOns wil graag hรช die rolmodelle moet weer terugkom in ons gemeenskap. Ons wil hรช mans moet hulle verantwoordelikheid op...
20/01/2025

โ€œOns wil graag hรช die rolmodelle moet weer terugkom in ons gemeenskap. Ons wil hรช mans moet hulle verantwoordelikheid opneem in ons gemeenskap as mans.โ€

Sรณ sรช David Elliott, een van die stigters van die Boys To Men-program in Bredasdorp.

โ€œOns doel is om die gemeenskap te genees, maar ons moet begin by individue.โ€

Yuwinn Kraukamp skryf vir ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด (๐Ÿญ๐Ÿณ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ) oor diรฉ gemeenskapsinisiatief wat streef daarna om โ€™n siklus van konstruktiewe en verantwoordelike gedrag onder mans te skep: www.suidernuus.com

Ten minste 1 500 ha het verlede week onder die Mierkraal-brand deurgeloop.Samewerking tussen die Overberg-brandweer, boe...
16/01/2025

Ten minste 1 500 ha het verlede week onder die Mierkraal-brand deurgeloop.

Samewerking tussen die Overberg-brandweer, boere, ondersteuningsgroepe, besorgde inwoners en plaaslike besighede het gehelp om die brand โ€“ ondanks sterk wind โ€“ onder beheer te bring.

๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด neem hierdie week (๐Ÿญ๐Ÿณ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ) bestek van die gebeure: www.suidernuus.com

Greater Overberg FPA Cape Agulhas Municipality Overberg District Municipality

Die toevloei van vakansiegangers en โ€™n verhoogde vraag na water het veroorsaak dat sommige Struisbaaiers die nuwe jaar m...
10/01/2025

Die toevloei van vakansiegangers en โ€™n verhoogde vraag na water het veroorsaak dat sommige Struisbaaiers die nuwe jaar met droรซ krane moes inlui.

Inwoners van hoogliggende buurte soos Ocean View Heights moes op 3 en 4 Januarie by โ€™n trok gaan water tap toe munisipale watertoevoer tydelik onderbreek is.

๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด kyk na waterprobleme in die streek oor die piekseisoen in ons eerste koerant van die jaar (๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ): www.suidernuus.com

Foto: ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด-argief

10/01/2025
10/01/2025

๐Ÿ“ฃ๐Ÿ”ฅ FIRE UPDATE - Bredasdorp/Struisbaai/Elim (22h30).

Status: Partly contained. 1400ha burnt since 10h00 this morning. Efforts tonight focussed on closing the fireline between the Elim Rd and the Bredasdorp mountain (Heuningberg). More areas will be closed-off tomorrow morning to ensure that no "new fires" are ignited.

All roads remain open. Please continue to drive slowly and cautiously.

Thank you for all the donations received from the community. ๐Ÿ™

09/01/2025

๐Ÿ“ฃโš ๏ธ๐Ÿ”ฅ ROADS UPDATE as at 18h00 goFPA update

โ›”๏ธThe R319 Bredasdorp/Struisbaai road is still closed due to the fire line burning close to the road.
โ›”๏ธThe R43 Bredasdorp/Elim road is also currently closed.

Photo: Cape Agulhas Municipality

09/01/2025
โš ๏ธ NEEM KENNIS:>Bredasdorp-Struisbaai-pad: TOE>Bredasdorp-Elim-pad: OOP, MAAR RY VERSIGTING
09/01/2025

โš ๏ธ NEEM KENNIS:
>Bredasdorp-Struisbaai-pad: TOE
>Bredasdorp-Elim-pad: OOP, MAAR RY VERSIGTING

๐Ÿ“ฃโš ๏ธ Alert: the R319 Struisbaai/Bredasdorp road is currently CLOSED โ›”๏ธ due to the fire line burning too close to the road.

Motorists are also advised to drive slowly on the R43 Bredasdorp/Elim road due to smoke coverage.

Photo: Cape Agulhas Municipality

๐‘ฝ๐’๐’๐’“๐’”๐’‘๐’๐’†๐’…๐’Š๐’ˆ๐’† ๐‘ต๐’–๐’˜๐’†๐’‹๐’‚๐’‚๐’“ ๐’‚๐’‚๐’ ๐’‚๐’ ๐’๐’๐’” ๐’๐’†๐’”๐’†๐’“๐’”! ๐Ÿ“ฐNรก โ€™n heerlike ruskans is die ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด-span vandag terug op ons pos. Ons eer...
06/01/2025

๐‘ฝ๐’๐’๐’“๐’”๐’‘๐’๐’†๐’…๐’Š๐’ˆ๐’† ๐‘ต๐’–๐’˜๐’†๐’‹๐’‚๐’‚๐’“ ๐’‚๐’‚๐’ ๐’‚๐’ ๐’๐’๐’” ๐’๐’†๐’”๐’†๐’“๐’”! ๐Ÿ“ฐ

Nรก โ€™n heerlike ruskans is die ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด-span vandag terug op ons pos. Ons eerste koerant van 2025 verskyn hierdie Vrydag, ๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ.

Ons hoor ook graag watter interessante dinge ons lesers hierdie vakansie gesien, gedoen en ervaar het! Stuur gerus u vakansiefoto's en lesersbriewe na [email protected].

Fragrant posies filled with aromatic herbs and flowers were popular accessories in medieval times. In Victorian times, t...
22/12/2024

Fragrant posies filled with aromatic herbs and flowers were popular accessories in medieval times. In Victorian times, they were used to send secret messages, as the herbs and flowers all had a meaning.

๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด asked ๐˜š๐˜ข๐˜ณ๐˜ข๐˜ฉ ๐˜๐˜ฐ๐˜บ๐˜ญ๐˜ฆ, owner of Foyle's Herbs & Plants in Napier, to share some tips for ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ฐ๐˜ ๐—ต๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฎ๐—น ๐—ฝ๐—ผ๐˜€๐˜† ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ณ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ ๐˜๐—ฎ๐—ฏ๐—น๐—ฒ.

See her tips in our holiday supplement, available for FREE on our website: https://www.suidernuus.com/vakansiebylaag-somer-2024-2025

โš ๏ธ Red ons skilpaaie! ๐ŸขToe โ€™n Struisbaaier onlangs afkom op โ€™n groep mense besig om rooipensskilpaaie (๐˜Š๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ด๐˜ช๐˜ฏ๐˜ข ๐˜ข๐˜ฏ๐˜จ๐˜ถ๐˜ญ๐˜ข๐˜ต๐˜ข...
20/12/2024

โš ๏ธ Red ons skilpaaie! ๐Ÿข

Toe โ€™n Struisbaaier onlangs afkom op โ€™n groep mense besig om rooipensskilpaaie (๐˜Š๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ด๐˜ช๐˜ฏ๐˜ข ๐˜ข๐˜ฏ๐˜จ๐˜ถ๐˜ญ๐˜ข๐˜ต๐˜ข) te kook vir kos, het die voorval groot ontsteltenis in die gemeenskap ontlok.

In Suid-Afrika word alle skilpaaie deur die wet beskerm. Dis onwettig om skilpaaie te vang, verkoop of dood te maak.

Inwoners en besoekers word gevra om op hul hoede te wees en wildstropery by die owerhede aan te meld. ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด verduidelik hoe in die vakansie-uitgawe (๐Ÿญ๐Ÿฏ ๐——๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—บ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ): www.suidernuus.com

Foto: Openbare domein

๐ŸŸ๐ŸŸ๐Ÿง‚๐ŸŽฃ Vis en tjips. Sout. Asyn. Ongedrukte koerantpapier. Dis mos eenvoudig? Nie so vinnig nie. Vra enige vis en tjips co...
18/12/2024

๐ŸŸ๐ŸŸ๐Ÿง‚๐ŸŽฃ Vis en tjips. Sout. Asyn. Ongedrukte koerantpapier.

Dis mos eenvoudig? Nie so vinnig nie. Vra enige vis en tjips connoisseur en jy sal agterkom geen twee plekke se vis en tjips is dieselfde nie.

๐˜ˆ๐˜ฏ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ช ๐˜Ž๐˜ณ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ธ๐˜ข๐˜ญ๐˜ฅ het met die streek se kenners gesels oor die geheim agter โ€™n goeie stukkie vis en tjips vir ons vakansie-bylaag.

Lees dit ๐ ๐ซ๐š๐ญ๐ข๐ฌ op ons webwerf: https://www.suidernuus.com/vakansiebylaag-somer-2024-2025

Fish and More | Struisbaai Harbour Cafe

Bredasdorper Weyers du Toit is โ€™n deurwinterde kunstenaar. Daarโ€™s kunstenaars in die streek wat hom beskou as โ€œdie skild...
16/12/2024

Bredasdorper Weyers du Toit is โ€™n deurwinterde kunstenaar.

Daarโ€™s kunstenaars in die streek wat hom beskou as โ€œdie skilder vir skildersโ€.

Hy het iets; โ€™n manier van kyk; kwashale wat nie kleur aanstryk nie, maar โ€™n ander wรชreld skep.

Du Toit het met ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด gesels op die vooraand van sy eenman-uitstalling by Knysna Fine Art. Lees verder in ons vakansie-uitgawe van ๐Ÿญ๐Ÿฏ ๐——๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—บ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ, nou beskikbaar: www.suidernuus.com

Foto's: Mathabo le Roux & Anri Matthee

ADVERTENSIE | ADVERTISEMENT:Property auction: SuiderstrandDouble storey holiday home with flatExcellent value on offerโ€ข ...
14/12/2024

ADVERTENSIE | ADVERTISEMENT:

Property auction: Suiderstrand
Double storey holiday home with flat
Excellent value on offer

โ€ข 32 Rasper Street
โ€ข 20 December 2024 at 12:00
โ€ข Onsite & online

Contact Greg King (084 556 6166)

๐‘ญ๐’๐’–๐’Š๐’•, ๐’‡๐’๐’–๐’Š๐’• ...  ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’‚๐’‚๐’”๐’•๐’† ๐’Œ๐’๐’†๐’“๐’‚๐’๐’• ๐’—๐’‚๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’‹๐’‚๐’‚๐’“ ๐’Š๐’” ๐’–๐’Š๐’•! ๐Ÿ“ฐ๐ŸŒžDie ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด-span groet vir die feestyd. Ons vakansie-uitg...
13/12/2024

๐‘ญ๐’๐’–๐’Š๐’•, ๐’‡๐’๐’–๐’Š๐’• ... ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’‚๐’‚๐’”๐’•๐’† ๐’Œ๐’๐’†๐’“๐’‚๐’๐’• ๐’—๐’‚๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’‹๐’‚๐’‚๐’“ ๐’Š๐’” ๐’–๐’Š๐’•! ๐Ÿ“ฐ๐ŸŒž

Die ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ถ๐˜ด-span groet vir die feestyd. Ons vakansie-uitgawe met โ€™n lekker bylaag is nou op die winkelrakke of op www.suidernuus.com beskikbaar.

Dankie aan al ons lojale lesers, adverteerders en medewerkers vir u aandeel in die afgelope jaar. Mag almal โ€™n rustige Kerstyd met familie & vriende ervaar. Ons sien uit om saam met u ons streek se stories verder te verken in 2025!

***
๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ต๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—ฝ๐—ฒ๐—ป ๐—ผ๐—ฝ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐Ÿฒ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ.
๐—ฉ๐—ผ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐˜: ๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ

Address

Kerkstraat 54
Elim
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suidernuus / Southern Post and Suiderpers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suidernuus / Southern Post and Suiderpers:

Share

Category