08/02/2023
Opsie 1.. verdien deur Data te verkoop.
Dit is net vir Mtn verbruikers.
Op die..
* 30G.. jy kry R20 per klient
*50G.. jy kry R30 per klient
*100G.. jy kry R40 per klient
*Promo(klient kry n simcard wat afgelewer word).. R50 per klient(maandeliks)
Klient moet n maand kennis gee as Hy nie meer data wil betaal op die Promo maandeliks.
Data is maand tot maand en sal mooi verduidelik word.
Oraait laat ek Jou vertel van die geleentheid.
Opsie 2..Ons verkoop n Android App met die naam Starshare..
Baie eenvoudig en baie nice.
Mense download op hul foon laptop of android boksie(Ons het ook android boksies wat julle as reps kan verkoop en komisie op maak)
Ons gee vir kliente n test account voor hul n subskribsie betaal van R250 ..kostes gaan wel vanaf 1 Julie op met R30!
Starshare Reps kry R85 per klient per maand.
Sodra kostes opgaan sal Reps R90 per klient per maand ontvang.
Starshare is meestal live streaming met verskeie lande se TV kanale en Dan is daar ook vrek baie movies en series op.
Ons vereis dat mens tenminste n 20 meg en meer wifi Lyn in het Anders buffer App maar met die live streaming.
As jy wil deel word van ons span maak ek vir Jou ook eers n test account oop sodat jy kan sien of jy daarvan sal hou en sal wil Rep vir Starshare.
Al Ander vereiste is ook dat elke Rep natuurlik n Starshare account moet he..en daarop kry jul ongelukkig nie komisie🥰
Maar ek gee ook grasie vir 2 maande om kliente op te bou.
Laatweet asb dat Ons sou gou moontlik aan die werk kan spring en Jou aanboort kry.🥰