Spiritual Warfare Prayers SWP

Spiritual Warfare Prayers SWP Psalm 91🫂
Ilermo °°Jordan°°Joshua
shenohu°°Nouks°°Gailine
Vuyani°°Shenoline°°Aser
prediker 3 🔥🥺

16/05/2024

Family nnd ek is weer trug met di week se weeklikse besoek dis soos almal weet more ons bymekaar tyd en ons will julle graag nooi om saam te kom bid ons bid vir di examen wat nou taans aanbreek en ook vir ons jong mense so as jy Jou tyd kan af staan more 4uur Robyn straat 20 Montana deAar 7000 kom laat ons saam werk Jou werk my werk onse werk is God se werk en di Here seen ❤️

More more family vanmore skrik ek wakker met die suster se Naam in my Hart my sus ons as SWP ❤️ verlang na Jou my suster...
03/05/2024

More more family vanmore skrik ek wakker met die suster se Naam in my Hart my sus ons as SWP ❤️ verlang na Jou my suster ons will weer Lekker saam met u dien my suster kom my sus moet ons ni so weg gooi ni my sus jy weet Moe's is vrydag vandag kom dien die Here weer lkkr saam met ons vandag sus ons verlang Jou keer trug my sus ons verlang eerste liefde my sus maar een ding moet jy weet sus jy is kosbaar in die oë van die Here en ons soos gewoonlik bid vir jou my suster en SWP Prayers is lief vir jou Bai lief ❤️🥺🫂🙇🙌🙏

26/04/2024

Die boodskap van vandag was die waarde van 3dae want op die derde dag het Bai gebeur en daarom dra die syfer 3 sulke geweldige krag Die Waarde Krag van 3dae 🥺😇🙌🙇

26/04/2024

Dis vrydag family 20robyn straat Montana deAar 4uur

19/04/2024

Die tyd het aangebreek amen ons mask gereed

19/04/2024

Vrydag het aangebreek family ons sien mekaar vanmiddg om 3uur vir 4uur amen kom laat ons die Here lkkr dien amen.

18/04/2024

Amen prys di Here nou kan ek ni meer wag vir vrydag ni ai ek sien is daar nog iemand wat uit sien amen 🙇🙌🥺🔥🔥

Dnki orion dit was 🔥🔥🔥
15/04/2024

Dnki orion dit was 🔥🔥🔥

15/04/2024

Ek wil vir almal dnki se wat bai gehoorsaam teenoor ons wag vandag ons sien vrydag

12/04/2024

Familie is vrydag amen

05/04/2024

Ons het Van ervaar wat Jacob ervaar to hy se waarlike waar die here is op die plek hy was teenwoordig vandag ek voel hom nog binne my gees ai here ❤️😭🤞

04/04/2024

Nnd family ons is besig om na die einde van die week te beweeg ek soos julle weet Kom ons vrydae by mekaar ons Sal more weer by mekaar Kom selfde plek van altyd om 4uur Sal ons amtelik begin as u ons Wil Kom. Besoek kom gerus ons Sal u besoek Bai waardeer Nnd Lkkr slp ❤️🤗

28/03/2024

hallelujah prys di Here is daar iemand wat di Here net kan prys vir di feit dat hy lewe amen 🥺❤️😇

22/03/2024

😇

22/03/2024

groot en almagtige hemelse vader Here vanmore nader ek na u here omdat ek ni weet wat in hierdie persoon se lewe aangaan ni here roep ek vanoggend aan u Here dat u here hom\haar sal kom rede uit die donker dieptes here kom lei hulle in die spore van geregtigheid om u naam ontwil here ons verdien ni u genade ni maar nogtans skenk u dit aan ons here u ken die planne u angande ons koester en daarom bid ek vir n 2drag krag op ons lewenspad in Jesus almagtige naam en ons se amen

22/03/2024

Die woorde van die Here leer my hy se dit is as gevolge van jou gesindheid wat die kerke leeg loop die volk kom by die koning en se dat hulle opsoek is na n ander leier en die koning gaan na die Here en vra here hoekom soek hulle n ander leier en die here antwoord en se dis as gevolg van jou gesindheid wat ni reg is ni daar om kom hulle ni met jou reg ni
my bemoediging van oggend in maak jou gesindheid regsodat mense met jou oordie weg kan kom amen prys die here glory vir jesus

22/03/2024

Die week het ook bai ver gevorder ons is by vrydag ons eil weer vandag n uitnodiging maak vir die wat belangstel om ons tekom besoek dit sal om 2uur wees 20robynstraat amen

Address

De Aar

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spiritual Warfare Prayers SWP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spiritual Warfare Prayers SWP:

Share