
23/01/2025
DIE VRAAG VIR OM DIE VUUR DIE WEEK:
Prasa het aangekondig dat jy van volgende maand weer met die trein van Johannesburg na Durban sal kan reis vir so min as R260!
Sal jy? Het jy al trein gery? Lewer jou kommentaar! Kliek op die whatsapp skakel en stuur vir ons n voicenote
Skakel volgende week om 09:15 in om te hoor wat ons lesers sรช.
GREAT NEWS!
Train services from JOHANNESBURG to DURBAN will be available next month!
Bookings are now OPEN!
Dates: Park Station: 27 February & Durban: 02 March
Ticket Options: ๐ Economy R260 &
๐ Sleeper R540
For bookings:โ๏ธ 011-013 0231/2/3 or WhatsApp ๐ฒ 060 567 2272 Prasa Group