CH2 @ KKNK 2025
KKNK 2025 DEBUUT
Kaartjies: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1558371874
Instrumentaal
MET Corneille Hutten (kitaar) en Christiaan Jacobsz (kitaar)
Hierdie produksie is 'n interessante mengelmoes van die flamenco van Spanje, die moederland van die kitaar, met 'n klein bietjie Franse invloed, waar die Spaanse musiek grens aan Frankryk in die klein dorpie La Bolle.
CH2 gooi 'n tikseltjie Italiaans en natuurlik 'n bietjie Afrikaans ook by. CH2 is bewese spesialiste om al hierdie style en genres saam te snoer, in 'n dinamiese uitvoering wat gehore op die punte van hul stoele laat sit. Dit is 'n kitaarvertoning vir die hele gesin, met hope humor daarby.
Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.
More Info
https://www.kknk.co.za/
Venue
Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat)
Kaartjies: https://qkt.io/ch2fireCT24
Centurion Teater
6 April 19:00
CH2 - SPANISH FIRE
🔥🔥🔥
Wat gebeur as jy Suid-Afrika se voorste kitaarduo en treffers soos “Vyfster”, “Volare”, “Insomnia”, “Billie Jean” en “Bamboléo” saamsmelt?
Jy kry Spanish Fire!
Die veelbekroonde CH2 is reeds vir dekades aan die voorpunt van virtuose kitaarspel en hou tans ’n wêreldrekord vir die vinnigste kitaarspel. Tydens hierdie optrede gaan hulle probeer om hul eie rekord op die verhoog te verbeter teen 1 000 kitaarslae per minuut. Gaan hulle dit regkry? Kry jou kaartjies en wees deel van hierdie vertoning vir die hele gesin, met ’n wêreldrekord-poging, skreeusnaakse stories uit CH2 se verskeie toere oor die wêreld heen en die bekendstelling van hul nuwe album, wat ook vir die Grammy-pryse ingeskryf gaan word.
CH2 - Virtuoso guitarists extraordinaire!
Email [email protected] or Whatsapp +27824150583
Book the award-winning CH2 for the ultimate live world-class entertainment!
Corneille Hutten
@christiaan.jacobsz
CH2
#livemusic #music #concert #live #musician #guitar #concertphotography #band #instamusic #love #musica #newmusic #musicphotography #livemusicphotography #artist #musicians #party #jazz #guitarist #festival #gig #liveband