Zeit Models

Zeit Models We offer courses in Grooming, Deportment & Modelling. Lessons we provide will guarantee them confidence and to realize their innermost ambitions.
(3)

We also teach Public Speaking, study methods, photography, ramp, time management and much more....

09/08/2023

As jy verstaan…

As jy verstaan hoe dit voel om tot die dood toe, tot op die been toe, moeg te wees, dan sal jy nie oordeel as iemand uitgewas en sonder grimering by die werk opdaag nie.

As jy verstaan hoe dit voel om nie ‘n enkele ding in jou kas te hê wat meer pas nie, dan sal jy nie oordeel as ‘n vriendin met ‘n sweetpakbroek vir middagete opdaag nie.

As jy verstaan hoe dit voel om nie ‘n sent jou naam te hê nie, dan sal nie oordeel as ‘n kind sonder ‘n geskenk by jou kinderpartytjie opdaag nie.

As jy verstaan hoe dit voel om voltyds te werk, en self na jou kinders te kyk, dan sal jy nie oordeel as die vrou in die winkel haar cool met haar kinders verloor nie.

As jy verstaan hoe dit voel om die meeste van die tyd weg te wees van jou kinders en familie, dan sal jy nie oordeel as jou huishulp laat opdaag vir werk nie.

As jy verstaan hoe dit voel om jou alles vir iets te gee, en niks terug te kry nie, dan sal jy nie jou man of vrou oordeel as dinge verkeerd gaan by die werk nie.

As jy verstaan hoe dit voel om eensaam te wees, dan sal jy nie oordeel as die tannie in die winkel se ry so bietjie met jou wil gesels nie.

As jy verstaan hoe dit voel om onregverdig behandel te word, dan sal jy nie oordeel as mense sensitief en emosioneel is nie.

As jy verstaan hoe dit voel om jouself siek te maak van bekommernis, dan sal jy nie oordeel as mense nie altyd vriendelik is nie.

As jy verstaan hoe dit voel om moedeloos en verlore te wees, dan sal jy nie oordeel as iemand vir jou sê hulle sukkel om te bid nie.

As jy verstaan hoe dit voel om geen tyd vir jouself te hê nie, dan sal jy nie oordeel as ‘n vriendin nie dadelik jou boodskap antwoord nie.

As jy verstaan hoe dit voel om die “go to” persoon in jou familie te wees, dan sal jy nie oordeel as iemand op kort kennisgewing ‘n afspraak moet kanselleer nie.

Al wat jy hoef te doen is om te verstaan.
Of minstens net probeer ...

Welcoming back our one and o my Ashley Grey, currently busy training for Miss national South Africa 2021
08/07/2021

Welcoming back our one and o my Ashley Grey, currently busy training for Miss national South Africa 2021

Welcoming our new model graceful and elegant Janet....Getting ready to enter the Miss national South Africa 2021
08/07/2021

Welcoming our new model graceful and elegant Janet....

Getting ready to enter the Miss national South Africa 2021

Shani will be defending her title Miss SA exclusive fashion walk 2021 to reign in 2022
08/07/2021

Shani will be defending her title Miss SA exclusive fashion walk 2021 to reign in 2022

Address

Cape Town
4125

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zeit Models posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zeit Models:

Share