Ons gaan nou nou braai

Ons gaan nou nou braai Afrikaanse braai, drink en twak praat program waar ons net braai, drink en twak praat.

17/01/2025

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

Die week sin was nou nie te bad nie

10/01/2025

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

DO NOT TRY THIS!!!!! WE REPEAT, DO NOT TRY THIS!!!!

03/01/2025

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

Die week sin was seker nog die lekkerste!

30/12/2024

Skydive en braai? Bungee jump en sosaties eet? Alles is moontlik op die show maar vir nou wil ons net 'n groot dankie sê vir almal!!!! Julle is lekkerder as 'n skaaptjoppie burger.

27/12/2024

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

Die week sin sal 'n 1970 Nissan bakkie in die winter kan kick start.

Geseënde Kersfees almal! Hoop almal het 'n great dag vol liefde, Olof, vriende, familie en braai!!! Baie liefde vir jull...
25/12/2024

Geseënde Kersfees almal! Hoop almal het 'n great dag vol liefde, Olof, vriende, familie en braai!!! Baie liefde vir julle almal en wees veilig!

Ons het 10 braai speserye gekoop om te kyk watse ene braai die lekkerste saam 'n skaaptjoppie. Ons het dit blindelings g...
23/12/2024

Ons het 10 braai speserye gekoop om te kyk watse ene braai die lekkerste saam 'n skaaptjoppie. Ons het dit blindelings getoets en die resultate het onsself verbaas. Video is nou live op youtube. Hoop julle almal het 'n lieflike Kersfees

Vandag het ons 10 braai spices getoets om te kyk watse een die lekkerste is. Ons het hulle blindelings getoets op 'n paar skaaptjoppies.Braai websitewww.onsg...

20/12/2024

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

Die week sin was aan die brand!

13/12/2024

Welkom by Shot vannie week! Waar ons iets in laat lê vir 'n week om te kyk as dit shot of not!

Die week sin was 'n treat!

Môre is dit Vrydag en dalk begin jou vakansie. Skop hom reg af met 'n top klas gourmet braaibroodjie en drink al die Olo...
12/12/2024

Môre is dit Vrydag en dalk begin jou vakansie. Skop hom reg af met 'n top klas gourmet braaibroodjie en drink al die Olof Bergh in die kontrei want die jaar was lank en jy verdien dit!

https://www.youtube.com/watch?v=9w201J6uLKc&ab_channel=onsgaannounoubraai

Vandag braai ons 5 nuwe gourmet braaibrooidjies! Gaan jou Desember sommer baie beter te maak! Maak hierdie Desember vir jouself, jou vriende, jou familie of ...

Address

Cape Town
Cape Town
8000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons gaan nou nou braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons gaan nou nou braai:

Videos

Share