i-DJ sound

i-DJ sound As jy op soek is na 'n ervare, professionele DJ vir jou Troue, Verjaarsdagpartytjie, Fondsinsamelingsdans, Jaareindfunksie, ens. ens. KONTAK ONS!

03/04/2022

Gisteraand weer bietjie geDJ by my gunsteling en DIE mooiste venue, Kaleo.
Lekker mense, lekker kos, en die dansvloer het GEBRAND van 20:30 tot 02:00!

As jy ‘n ervare en betroubare DJ soek kontak my gerus by 0724310860

02/11/2021
12/10/2020

Wanneer van der Merwe(s) trou...
AWESOME troue! GROOT voorreg om musiek te kon maak🙌🏼

22/04/2020
Laat die feesvieringe begin!! Sien uit na ‘n lekker troue!
14/09/2019

Laat die feesvieringe begin!! Sien uit na ‘n lekker troue!

Zonnevanger Venue... amazing plek en mense!! Alle voorspoed en vrede vir julle, Renaldo en Bianca van Wyk!
24/09/2017

Zonnevanger Venue... amazing plek en mense!! Alle voorspoed en vrede vir julle, Renaldo en Bianca van Wyk!

16/07/2017

Wanneer die chef na jou toe kom en vir jou tequila en bier bring om dankie te sê vir die awesome musiek, dan waardeer mens weer opnuut jou passie. En as die partytjie só gaan, DAN is dit lekker😁😊
Troue te De Malle Meul, Philadelphia.

Troue in die woud by Matroosberg Privaat Natuurreservaat. STUNNING!! En as naamgenoot was ek die "back-up groom"😂😂
16/07/2017

Troue in die woud by
Matroosberg Privaat Natuurreservaat. STUNNING!!
En as naamgenoot was ek die "back-up groom"😂😂

26/09/2016

Môresterretjies Dans by Kenridge, 23/9/2016. As jy nie daar was nie het jy uitgemis!

05/08/2015

So klein bietjie "promo"

15/07/2015

Drie troues al gedoen vir Julie sover. Hierdie naweek bietjie ontspan en dan volgende naweek weer volstoom voort by Ntida vir 'n winterbal en Morgansvlei vir 'n troue.
Goeie Tye! :)

DJ vir troue te Mont Pellier, Tulbagh
14/03/2015

DJ vir troue te Mont Pellier, Tulbagh

14/03/2015

DJ vandag by Rondekuil! Ek sien uit na 'n baie mooi troue met GOEIE mense!
En natuurlik het ek die voorreg om so 'n bietjie klank te doen vir Martelize Voigt 😃

19/02/2015

Address

Cape Town
7535

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when i-DJ sound posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to i-DJ sound:

Share

Category