Shaun Schwartz - 14 Januarie 2025 (Jou storm bring afronding)
Nathan Bezuidenhout (Neem op jou kruis) - 14 Januarie 2025
Wiehan Hearn - 13 Jan 2025 (Patricia van Wyk)
12 Januarie 2025 Roelf Galvin
Raymond Lombard Bybelskool - 12 Januarie 2025
Step Up - 12 Januarie 2025
Raymond Lombard Ministries - 12 Januarie 2025
Bertie Brits (The Mystery of Christ Pt 1) - 11 Januarie 2025
Jesus doen dit weer - (Freda van den Heever) -10 Januarie 2025
Unshakeable (Holy Spirit in your life Pt 11) - 9 Januarie 2025
Abraham Vos (New Years Ep 2) - 9 Januarie 2025
12 Januarie 2025 met Clemens Mans
Geniet lof en aanbidding deur die KFS orkes en 'n Woord deur Clemens Mans "Groei"
Liedere:
Friend of God
The best friend to have is Jesus
it's such a long time
Yes I know
Jesus I want to be like You
I surrender
Skriflesing: 2 Petrus 1 : 2 - 11
2Pe 1:2 Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here!
Confirm Your Calling and Election
2Pe 1:3 Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug,
2Pe 1:4 waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.
2Pe 1:5 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis,
2Pe 1:6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug,
2Pe 1:7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde.
2Pe 1:8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie;
2Pe 1:9 want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet.
2Pe 1:10 Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak; want as julle dit doen, sal julle nooit struikel nie.
2Pe 1:11 Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus.
Dankie vir u finansiële ondersteuning
Kruiskyk uitbreidingsfonds
Fnb
Rek no: 62222338370
Tak kode: 250655
https://paypal.me/Kruiskyk?country.x=ZA&locale.x=en_US