Bok Radio / BokTv

Bok Radio / BokTv Op 98.9FM in die Kaap! Audiostreaming: http://bokradio.radiostream.co.za
Tel: 021 983 2201
E-mail: [email protected]
TELEGRAM: 074 2000 989
SMS LYN: 39989

Luister na ons regstreeks op jou rekenaar of selfoon: http://bokradio.radiostream.co.za

Bok Radio
Winkel A1
Cape Gate Décor Centre
Nitida Rylaan
Brackenfell
Cape Town
7560

TWITTER: http://twitter.com/BokRadio
FACEBOOK: http://facebook.com/BokRadio
TIKTOK: https://www.tiktok.com/
LINKEDIN: https://www.linkedin.com/company/bokradio/

Week Program: (Maandag tot Vrydag)

00h00 - 05h00 MUS

IEK
05h00 - 06h00 Pre-Brêkfis met Doccie Shields
06h00 - 09h00 BokBrêkfis met Wimpie, Maresa & Stem
09h00 - 11h00 Le-Lue
11h00 - 13h00 Ziaan Siems
13h00 - 15h00 Heinrich HHH du Plooy
15h00 - 18h00 Huiswaarts met Martin & Yolandie
18h00 - 21h00 Yvon Heyns
21h00 - 00h00 MUSIEK

Naweek Program:

(Saterdag)

00h00 - 06h00 MUSIEK
06h00 - 09h00 The British & American Rewind Show met Brian Oxley
09h00 - 11h00 Bonita Blankenberg
11h00 - 14h00 Die Amptelike Bok Radio Top 30 met BIGNIK
14h00 - 15h00 Wiele2Wiele
15h00 - 17h00 Jaco de Villiers
17h00 - 19h00 BokSport met Ziaan Siems
19h00 - 22h00 Saterdag Party Mix met Heinrich HHH du Plooy
22h00 - 00h00 AFM met BIGNIK

(Sondag)

00h00 - 07h00 MUSIEK
07h00 - 09h00 Jou Brêkfis & Huiswaarts Hoogtepunte van die week
09h00 - 11h00 Bonita Blankenberg
11h00 - 14h00 Golden Oldies met Ziaan Siems
14h00 - 17h00 Jaco de Villiers
17h00 - 19h00 Ettiene Venter
19h00 - 21h00 Emile Swiegelaar
21h00 - 00h00 MUSIEK

🚧💥From foundation to finish, we’ve got your building deals and more!Visit your nearest branch or shop online between 12 ...
14/02/2025

🚧💥From foundation to finish, we’ve got your building deals and more!

Visit your nearest branch or shop online between 12 February and 15 March 2025.

Click here for more: https://bit.ly/3WLctuG

Mag jy vandag op Valentynsdag én elke dag van die jaar bederf word, terwyl jy tonne liefde ervaar - van almal by Bok Rad...
14/02/2025

Mag jy vandag op Valentynsdag én elke dag van die jaar bederf word, terwyl jy tonne liefde ervaar - van almal by Bok Radio: 'n Gelukkige Valentynsdag vir jou!🌹♥️

This morning  used all her airtime doing an english interview with Cape Towns own  ! What an amazing guy and artist. His...
13/02/2025

This morning used all her airtime doing an english interview with Cape Towns own ! What an amazing guy and artist.
His new song, called "I'm with You" dropped recently. It’s his first release and what a beautiful song it is!
Now available on all streaming platforms 🎶

Dankie aan  en haar span by  wat die   kom bederf het met die heerlikste bederf-sakkies....en dit alles net omdat dit va...
13/02/2025

Dankie aan en haar span by wat die kom bederf het met die heerlikste bederf-sakkies....en dit alles net omdat dit vandag Wêreld Radiodag is. Baie dankie HOOP!!!

Dit is vandag Wêreldradiodag – dié dag word wêreldwyd gevier en gee onder meer erkenning aan die rol van radio om mense ...
13/02/2025

Dit is vandag Wêreldradiodag – dié dag word wêreldwyd gevier en gee onder meer erkenning aan die rol van radio om mense wêreldwyd te verbind te midde van voortdurende tegnologiese vooruitgang.

Wat beteken radio vir jou? Laat weet ons hier onder!👇👇👇

13/02/2025

Daar is min tyd om voor te berei vir Valenteinsdag, gaan maak vandag 'n draai by CAB Foods

Vanoggend net na 10:00 het  met Hannelie du Plessis gesels oor Mobility of Freedom. Sy en haar broer, Willie het die nie...
12/02/2025

Vanoggend net na 10:00 het met Hannelie du Plessis gesels oor Mobility of Freedom. Sy en haar broer, Willie het die nie-winsgewende organisasie gestig na Willie in ‘n motorfietsongeluk sy arm en been verloor het. Ná die ongeluk het hulle die nood gesien van persone met mobiliteits-uitdagings.

Om die organisasie aan die publiek vry te stel gee hulle ‘n sportsrolstoel weg aan ‘n behoeftige.
Gaan loer op die webtuiste: www.mobilitynpc.org vir meer inligting!

12/02/2025

CAB Foods kom alweer tot die redding met Valenteinsdag soetighede!

’n Fotosessie is nie vir almal nie, maar by Light Lounge Productions verloop alles altyd seepglad en Nelis Engelbrecht L...
11/02/2025

’n Fotosessie is nie vir almal nie, maar by Light Lounge Productions verloop alles altyd seepglad en Nelis Engelbrecht LightLounge New en sy span laat jou heeltemal op jou gemak voel.

Die Bokspan was gisteraand vir so ’n sessie. Hiér is ’n paar "agter-die-skerms" kiekies van die geleentheid.😜

📷 Simoné de Villiers - Light Lounge Studio

 het vanoggend net na 10h met .m_03 gesels. Sy is ‘n finalis vir Miss Cosmo South Africa 2025 en verteenwoordig die Wes-...
11/02/2025

het vanoggend net na 10h met .m_03 gesels. Sy is ‘n finalis vir Miss Cosmo South Africa 2025 en verteenwoordig die Wes-Kaap!
Hierdie jong dame van Durbanville het gesels oor haar organisasie en hoe dit mense help wat met geestesgesondheid sukkel agv bullies.
Ons wens jou alle sterkte toe Susan! Die kompetisie vind op 22 Maart in Polokwane plaas!

Dear Evan Hansen is 'n kragtige drama-musiekblyspel wat die menslike ervaring ondersoek, met 'n fokus op temas soos aanv...
10/02/2025

Dear Evan Hansen is 'n kragtige drama-musiekblyspel wat die menslike ervaring ondersoek, met 'n fokus op temas soos aanvaarding, geestesgesondheid en die verlange na verbondenheid. Dit vang die hoogtepunte en laagtepunte van beide adolessensie en volwassenheid vas, terwyl die karakters hul pad vind deur die kompleksiteite van 'n digitale wêreld, waar sosiale media beide ons isolasie en ons diep behoefte aan menslike verbintenis beklemtoon.
Die produksie spreek ook sensitiewe onderwerpe aan, insluitend selfdood. Weens volwasse temas en sterk taalgebruik, word hierdie produksie nie aanbeveel vir kinders onder 12 jaar nie.

Kaartjies nou beskikbaar by Ticketmaster

Die Bokkies keer op 1 Junie terug na sy regmatige plek by  GrandWest Casino and Entertainment WorldLET WEL: Die datum he...
10/02/2025

Die Bokkies keer op 1 Junie terug na sy regmatige plek by GrandWest Casino and Entertainment World

LET WEL: Die datum het wel aangeskuif, maar indien jy reeds kaartjies gekoop het, hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dit is wel geldig vir die nuwe datum.

🎟 Kaartjies vir hiérdie spoggeleentheid is beskikbaar by iTickets SA

Baie geluk Dricus du Plessis ! Dit was toe neusie verby vir Strickland!
09/02/2025

Baie geluk Dricus du Plessis ! Dit was toe neusie verby vir Strickland!

Baie geluk MI Cape Town ! Betway sa20 wenners 2025!
08/02/2025

Baie geluk MI Cape Town ! Betway sa20 wenners 2025!

Hulle weet nie wat ons weet nie, maar jy kan maar weet die hele SA staan bankvas agter jou Dricus du Plessis 🇿🇦
08/02/2025

Hulle weet nie wat ons weet nie, maar jy kan maar weet die hele SA staan bankvas agter jou Dricus du Plessis 🇿🇦

“I am Unbreakable. Unafraid. And I'm just getting started “ - Dricus Du PlessisReigning UFC Champion Dricus Du Plessis brings his predator-like mentality to ...

Brendan Peyper het vroeër vandag op   kom gesels oor Afrikaans Oppi Platteland wat dié naweek plaasvind, as ook sy nuuts...
07/02/2025

Brendan Peyper het vroeër vandag op kom gesels oor Afrikaans Oppi Platteland wat dié naweek plaasvind, as ook sy nuutste enkelsnit "Kyk" wat pas vrygestel is.

Address

Shop 1A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bok Radio / BokTv posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bok Radio / BokTv:

Videos

Share

Category